profile img

Dominique_

dominiquebekker

Hittt me !

220 Replies

If you become invisible for a day then what will you do?

Probably just spy on some people

dominiquebekker replied 1687 days ago

What's your favorite
Color
Food
Car
Song
Clothing brand
Movie
Web series
Holiday destination

Baby yellow
Bangers and mash
Jeep
I dont have one
I dont mind what brand it is
Oh gash there’s so many
The vampire diaries
Anywhere as long as im near a beach

dominiquebekker replied 1687 days ago

Soen jy en Duncan baie ?

Het jy ons al ooit gesien dit doen ? 🥴😂

dominiquebekker replied 1687 days ago

As jy in n verhouding is . Is jy n clingy meisie of hou jy nie daarvan as jou ou aan jou vat ?

Ek sal nie se ek is clingy nie maar ek hou baie baie van affection .. jip ek doen . My ou hoef nou nie heeltyd aan my te vat nie maar hy moet ook nou nie 1 keer aan my raak as ons saam is nie . Verstaan jy wat ek bedoel? Ek hou van soentjies en drukkies en goedjies soos dit 🥴😂

dominiquebekker replied 1687 days ago

Of netflix en chill😏

Neee Netflix en cuddle ! 😊

dominiquebekker replied 1687 days ago

Like jy cuddle

Oehhh ek love🤩

dominiquebekker replied 1687 days ago

Is jy n social mens ?

Well uit my vriende kring is ek maar een van die meer social enes . Eks nie vreeslik praaterig en loud en outgoing todat ek gemaklik is met jou en jy my leer ken nie dan is ek n heeltemal ander Dominique om jou 😃

dominiquebekker replied 1687 days ago

Hou jy van baie vriende of min ?

Well soos jy seker weet ek het n klein groepie vriende . Nie omdat ek nie van baie vriende hou nie dit is net dat dit beter is . Minder drama minder baklei minder jaloesie . Minder agter mekaar se rue praat en almal bly close . Hoe meer vriende daar is en hoe groter die groep hoe keer klein groepies is daar ini groep en die res wat nie n “bff” in die groep het nie word uitgesluit 🤷🏼‍♀️

dominiquebekker replied 1687 days ago

Beste vriendin??

NIKHITA VAN DER WESTHUIZEN!!!!😍😍

dominiquebekker replied 1688 days ago

Dink jy Duncan hou regtig van jou??

Wouldn’t you like to know?😊

dominiquebekker replied 1688 days ago

Jy beteken regtig so baie vir my🤗ek is die gelukkigste ou om iemand soos jy as 'n best fwend te hê 🤗🤗🤗🤗🤗🤗

Awww and you my best fwenddd🤗🤗🤗

dominiquebekker replied 1688 days ago

Is jy mal oor hom?

Wouldn’t you like to know🥵☺️

dominiquebekker replied 1688 days ago

Dink jy Duncan is mal oor jou?

How bout you ask him yourself 🤷🏼‍♀️

dominiquebekker replied 1688 days ago

Ou ?

Stukkie jip !

dominiquebekker replied 1688 days ago

Love you baba sussie

Love you more baba sussie x

dominiquebekker replied 1688 days ago
VIEW MORE