Visit this profile later to see if your question was answered.
nee, maar die arme persoon wat doen kort nogal baie seep ?
hey julle, qooh vir kaylen sodat sy ophou kla ??
ayy ❤️??
wie's jy?
brah ek sou sterf in 'n koshuis
lbl1.caption := 'maybe later';
aww dankie ✨
hy't decent liedjies, van hulle word net te veel gespeel. (m.a.w. shotgun)
eh ek's meer in die middel
be my guest
brah wtf ?
AB, daar was geen kak om mee te begin nie :)
uhhh ek weet eintlik nie
nee ek dink dis beter as die res ook kans kry
en dis presies hoekom ek IT het
begin
lblAntwoord.caption := 'uhh dis net omdat ek te veel tyd op my hande het';
end;
noooope ?
dis 'n nice eienskap om in my besit te hê ?
lekkerder as gr 9 maar ek het moeilike vakke want ek's stupid ?
het ons huiswerk? ?
doc jy ook ?
ek het dit lowkey gelove ? maar ek het mos nie 'n date nie, wie moet ek impress?
sht, dan is hulle maar slegte akteurs ?
uhh nee nee nee nee stranger danger
ek probeer nog 'n spaar R60 opspoor, sal jou sê sodra ek 'n couples kaartjie kan bekostig.
sy's baie cool, en sy qooh my baie so sy's 'n goeie pel ?
awehhh, dankie dankie ???
blou want ek is moer vervelig
white lies op die oomblik maar arctic monkeys is my all time favourite
wel dis debateerbaar maar dankie ?
adidas en op die oomblik fila
sy't 'n cool IG en 'n baie goeie musieksmaak, en haar hare is cool (eintlik hot, want dis rooi haha) maar ja, sy's cool
dankie, ek dink jy's ook cool. actually, dit hang af van wie jy is. jy's probably iemand cool though.
uhh sorry? ?
"?" maak meisies weak in the knees, trust my
tbh is ons al klaar ?
dis die rok ek sweer ?
'n bietjie over the top?
nahhh dis lame
niemand probeer eers pickup lines op my nie ?
lowkey 'n fan - maar julle knope is weird.
nie rerig 'n keuse nie ?
ek het niemand om te friendzone nie ?
idk - wanneer sien ek jou weer? ?
tbh weet ek ek gaan nie 'n dr wees nie - so ek sou like om standup te pursue
dit lyk asof dit nie onmoontlik is nie tbh ?
in 'n flat, net ek en 'n piscool corgi.
patience young one, mens kan nie voor 7 post nie ?
uhh tel dit as ons sielkundige-sielkundige speel? want dit sou my baie meer help ?
veritas of villagers dink ek ??
jip, en dis 'n goeie ding.
guys, dit was soos 'n jaar terug geez ?
wie's "ons"?
sy's cool, ek ken haar nie so great nie ?
maar dis in on 'n loser te wees.
al die cool kinders.
wel ek het op valentynsdag 'n afspraak by 'n oogspesialis - so probably my oogspesialis.
instagram question stickers sit my onbeskryflik baie aan.
come to think of it - aandag in enige vorm.
"irriterend"
daar's soveel beter flieks wat ons kan gaan kyk
bridgestones - maar michelin is ook oraait.
nogsteeds men in black.
net soos die laaste 5 keer ?
hoe verloor mens visplakkies brah
"voete" is 'n fkn horribale woord en ons moet dadelik die gebruik daarvan verban.
ek kan nie eers bestuur nie ?
hy lyk so as ek die vrae laat sit vir 'n rukkie ?
fisies, lewens en IT
dankie, fellow cool mens ??
soos 1,75m of so iets, ek's nie seker nie.
ek is verslaaf aan aandag*
aangesien ek nie weet van wie jy praat nie gaan ek sê ja ?
'n paar mense actually ?
die tweede helfte is debateerbaar ??
sht iemand het 'n bron aan die binnekant ? darem dink meeste mense min van my ?
dis baie weak, maar dis maklik om na te respond ? also ek het 'n idee wie dit is en ek verwag min of meer daai vlak van hulle af ?
p.s. dankie vir die woord "foksnobs" ?
she-who-must-not-be-named ?
uhh in verwysing na wat? ?
ooof ouch ?
ikr ?
uhh definieer "weird fotos"
nee brah ander mense is way beter as ek ?
dis 'n cool emoji, en ek het respek vir mense wat hulle dra ?