Wilandre Diedericks
drediedericks
284
Replies
Het jy vir marzelle kaal gesien
Hkm sal jy dit vra?
Jy is 'n SUPERRRRRDUIF🐦
SUPERSTE duif😂
Is da n rede hkm j mense altyd ignore by kuiers???
Ek doen nie? Ek groet altyd almal wat ek ken soos ALTYD en as ek jou nie ken nie en jy ken my...don't be shy kom groet manet😆
wat het gebeur tussen jou en marzelle?
Sy wou eerder saam haar ex wees as saam my...dit kom al lank aan so ja😂I found someone better anyway
So jy en leanelle?
Yesss...ek en leanelle😍sys my babygirl.
Hoekm reply jyni op my dm's ni?
Ek kyk nie baie namy dm's ni tensy dit mense is wat ek ken...
jou insta feed is ani brand??
Danki??
Watse app moet ek download om so baie likes soos jy te he?
Fokol, jy hoef fokol te download nie
Ek wil jou nog ontmoet?
Enige tyd?eks altyd keen om nuwe mense te leer ken.
Kan ek jou nommer kryy?*
Sorry gee net my nommer uit vir mense wat ek ken of wat dit al gehad het.?
Watter kleur is jou tandeborsel? ?
?Wit en rooi
Eks a belieber ?
???I'm a "belieber"???
jy en marzelle beste couple, so cute ???
Awwwh baie dankie ???
Jy en Marzelle nog saam?
Yesss?
Haters gonna hate! You're cool!!
Thank you very much?I kinda have and idea who this might be aswell?Name starts with an S if im thinking about the right person
Hi gaan jy werk in California vlg jaar?
Hey, plan is om volgende jaar daar te gaan bly en te gaan werk vir 'n maatskappy ja
Ever slept with girl and then told your friends she's easy
Nope
will?☺️ ek skuld jou nog Mcdeez? and I still need to scare you ???
Its chilled ?? And scaring me is going to be difficult?
Dylan westwig?
My blood brotha??
jyt haar net vir seks gebruik??
Nee haar vir niks gebruik nie
Ever tooked a girl for a fool ?
Yes
Do u take psychedelica
First of all i believe it's called "psychedelia" and the answer is no.
Do you suffer from depression
I used to, but I made a change in my life and it's going a lot better.
You s*ck at fortnite
Explains why I have so much wins ;) stfu noob
ag jou poes ou , jys net n fkn wanna be!
Clearly my life is more interesting for you than your own?
Jy dink die son skyn uit jou gat uit! ou jy s*ck!! hou op jou Likes koop!
Agh shame, bietjie jaloers dat jy 'n low life is? Ek koop nie likes nie weet nie eers hoe nie so gaan kyk verder 7de Laan.
favorite kuier plek?
FLAMES?
liza-marie thompson?
Vriendin van my ja?
Liefie ek wil net sê jy beteken meer as die wêreld vir my. ❤ Ek geniet elke liewe sekonde saam jou en ek kon rerig nie vir beter vra nie ? Ek wil net vir jou sê ek is baie trots op jou en dankie vir alles. ❤
Liefde jou poephol x
Uiteindelik 'n qooh wat saakmaak?hellooo daar "anonymous" ek weet GLAD nie wie die is nie?JOKES...baie dankie ek waardeer jou?liefe jou
your opinion on tattoos????
Love them?
And that takeaway would probably be McDeez?? - G
NOPE ? A SANDWICH
if you had 3 wishes what would it be???
1. To be together with my girl forever.
2. To have a happy relationship forever.
3. Then my 3rd wish would be to have unlimited access to any takeaways I desire??
Koop vir my ook 3 van daai Calvin Klein onderkleure?
Okay sal so maak??
tequila or vodka????
Vodka???
what happened to the wolfpack x??
Nothing we're still a pack we just need to recruit new members?
As jy moet kies tussen:om saam jou girl te wees vir n naweek
Of
Om saam Dylan(GLXY) FFA te speel en kyk hoe hy jou gat skop??
Om te kyk hoe my girl jou gat skop op FFA!???
Here Meet my ***** here jxhotbox.top karen7l496
No thank you?
I'm very $exy, look jxhotbox.stream lisawf909
?lol
What do you wish had never happened to you?
I wish that love had never hurt me
Willa my twinnie❤Jy is so amazing?Jy en marzellie is so oulik saam en maak mens net bly om jou so gelukkig te sien?Blyy so cool en snaaks en blyy my twinnie?kk byee
Awwwwh baie baie dankie! ??jy is net so 'n amazing mensie vriendin! Weer saam kuier een of ander tyd neh?
If you had to chooose between the wolfpack and your girlfriend.
Who whould you choose?
Make my girlfriend part of the wolfpack and choose the wolfpack??
Wilandreeeee??
Anonymoooous????
What is the one thing you do just to annoy other people?
Be sarcastic?
Wilandrrrre?
Jys n goeie mensie,,
Your vlogs thou??
Dnkiii baie??
Party girls is fcked up en plainweg jaloers . Marzelle is alles behalwe n hoer . Ek was in dieselfde skool as sy en het nog altyd gedink sy's hierdie ordentlike / oulike girl . Go for it & prove dem hoes wrong ?
Dankie baie??waardeer dit?ek gaan almal verkeerd bewys.
marzellie is n poes n vet poes en sy is n cheater en sy gaan jou vir n ride vat en gaan jou net ry dan is sy kla met jou sy soek net piel die kont sy is die grootste poes al haar vriendine praat sleg van ha die slet moerse hoer
Shame,voel j dalk net so omdat jy altyd vir 'n gat gevat word.Om so iets te sê van 'n meisie is darrem mooi neh☺mxm gaan praat jy eerder met iemand oor jou eie lewe want clearly het jy probleme. Los my persoonlike lewe uit, ek kan my eie besluite maak.
En wie is die meisie. Blond of brunet ? Nika.Lappies.
Sagte bruin haartjies?
eks so mal oor jou ma jy friendzone my... dis kak
Ek is jammer maar ja meeste mense weet ek hou van een meisie.
net om jou naam te hoor maak my dag en my knee lam
Joh erg neh??
Jy maak lewe lekker. en om te dink jys ook in n group ek ook ons gee om vir ons vriende wat familie is. jy gee my weer lewe vandat jy in my lewe is
Awwh dankie?ek love dit!
ek sal jou gelukkig maak en enige tyd of dag vir die wereld wys hoe pragtig jy is
Daai is nogal oulik maar ek weet nie met wie ek prt ni?
Ek smaak dit dat jy om gee vir mense dis baie bedagsaam van jou
Baie dankie waardeer?
Jyh is flippen mooi x
Dankiiee??
By kuiers loop jy verby my en ja groet net ma dis dit praat skaars. is ky skaam oor my ??
Ek weti van wi ons nou prti?
Dit maak my kwaad en jaloers om jou saam ander meisies te sien want jy mis kla iemand anders en ek vokken verlang my dood na jou ....
Dm my wie di??
What's the whole meaning of your Wolfpack group ?
Building a friendship with people who have the same interest as us?looking out for people who are trying to have a good time.?We are all about having fun. The wolfpack is a family.??
What type of girl are you into?
And does size matter?
Already found my type of perfect??
Ek dink altyd aan jou - onthou dit!
Ongelukkig weet ek nie wie altyd aan my dink nie?
mis jou x lank laas gesien???
Wonder wie kan dit wees??
I know there is a lot of fish in the sea,but you're still my Nemo
Hmmm dm me on insta let me see who's nemo I am??
Duidelik ken jy wat agter jou foon sit nie vir Chanté Bekker ... mens kry nie meer reël as sy nie kry n lewe dankie Wilandre dat jy tenminste vir ha opstaan . Seker n jello persoon wat jou eerder wil he lol ;)
Hehe plesier???
HOEKOM IS JY SO HARD OP JOUSELF?
Because of humanity.
Wat beteken al jou tattoos? Watse een is die belangrikste?
My eerste een op my rug is dedicated vir Thomas Oliviera ook bekend as FaZe Temperrr. Hy het al so baie vir ander mense gedoen in lewe en het my inspireer so dit is my tattoo op my rug FaZe Temperrr. Die een op my bors is vir kid ink, hy het my deur lewe gehelp met sy musiek ens. Die een op my arm staan vir Roots to show you where I came from and Wings to show you what I can become. Dit se basically ek kon deur my depressie jare kom en enigiets bereik eendag en vir almal wys ek kan.
Het jy 'n meisie nou al?
Nope?
langste wat ek jou ooit single gesien het chom?jy wag seker rerig vidi regte een?
Jy is doodreg buddy?ek het haar gevind, ons wag maar net en kyk wat gebeur.
Jou 3 favourite hobbies?
1. Tel 'n hobby om by een spesiale meisie te wees?
2. Om youtube vids te maak?
3. Kuier??
Ens...ens...ens daars te veel hobbies om op 'n top 3 te sit.?
you are 'chilli' -ng hot???
Thank youuu??love what you did there?
Ek hoor dan net slegte goed van haar? ?
Glo my mense vertel allerhande stront van ander deesdae. Daai mense moet iets word en dit is grootword.
Chantè Bekker ???
Hoekom vra julle weer?
Ek wen ??
Die feit dat jy tot qoohme dat jy gewen het bewys nie jy het gewen nie? ek wen??
Wie is die meisie nou actually?
Wie vra heeltyyyyd??
Zhane Bothma?
Awesome vriendin van my???
Jy ?? Ja jy , jy is Beeldskoon ?????????????????????????????????????
Awwh hehe danki?
Wilandreee????
Anonymous???
Heloo... Jysss soo moooiiii . Jou kinders gaan mooi uit kom eendag???
Heyyy, aww danki?ek hoop so
Whos that kaylin vlooh girl on that photo on insta ???
Y?
Ek't 'n gevoel dis chanté bekker van wie jy nog die hele tyd praat, néh?
Wie vra heeltyd? En hoe ken julle vir chante?
Bru youre kak djas ??
Awehhh bru??????
wie is chanté bekker?
Joh die een wat die vra ...? ...want chante bekker is een honder persent awesome?baie cool, altyd vriendelik, mooi ens ens...
So wanne maak jy nou ... n move om haar te laat verstaan sy is belanrik ;)
Hoe moet ek dit doen?
Alushka Van Nieuwenhuizen?? ??
Sy is 100% legit!? ?
Jyy die negatiewe mense is haters wat nie liefde kry by hule mammas nie en word dan afgekrak en dan wil jou sleg se hule hele milletere hol?????Altyd hier vir jou . ??Moet jou nie steur aan hulle
Awwh hehe dankie dankie jy is doodreg oor die haters??
Marzelle Bosman neh sys seker die meisie??
Ek wil een ding weet...wie vra al die vrae van die "meisie"??
Jy het my hartkie gebreek
Wie s'n? Ek breek nie harte nie.
Gaan jy after dark toe?
Weet nog nie
moenie ma die negatiewe kak luister wat die mense se nie , hulle os deuri kak em voken jaloers . as hulle man genoeg was sou hulle hulle name se en noe wegkruip agter n anonymous boodskap nie . Ain't nobody got time for that . vok negatiewe kak . @krielj
Ek stem 100% saam jou?dankie baie though?
Kan nie wag om saam jou te kuier nie. Pragtige mensie jyy ..
Se net wanneer en ek is daar??
I know who the girl is
Who???
mooisteee?So oulikkk
??danki jy
VIEW MORE