225
Replies
Hay jy ek is rerig lief vir jou maar ek verstaan as daar iemand anders is maar ek is altyd hier hoekom sien jy my nie raak nie asb se my jy sien my raak
Ok ek gaan nou dood eerlik wec neh......hoe kan ek J̶̲̅ΘU̶̲̅ raak sien as eki eers weet wie j isi asb. Se m wie j *̩§ jyt rrg nx om te velori infacT......j kan η† wen rrg.....ping m op bbm niemand hoef te weet wie j isi ping m η† asb.
Ouch! Dit moet seer maak...nou wil jy rerag siit en wag vir haar terwyl meiisies Toue staan vir jou?
Ok uhm...en wies die meisis sal HULLE m asb. Op bbm ping
Hay jy het my op bbm en ek like jou soos in hell baie net om vir jou n luidraat te gee van my my naam begin met die 14 de letter van die alfabet hoop jy sien my een van die dae raak mwa bay
Awwwwh hehe danki hehe maar ok ek gaan gugu eerlik mejuw wec hehe ek laaik η† 1 myci en ds Jenesce hehe swy j* :)
Hoekom is jy en dai meisie nie saam nie? Jy hou dan so "baie" van haar....
ĴΛ dis reg ek hou rRg bja van haar maar sy gese sy wl vir nuw η† vriende wec
Hoekom al die Sad Statusse??? Wie jou soo omgekkrap jong?
Agh jong nvm
DrieSii!!* haha jou oulike kind!! Mmwawawa!!!** hehe jys toggE ouLik...☂
Awwwwh hehe wie jy?
Wie was jw eerste vry of wi was di gal wat j gevry ht
M 1ste vry was Celine wt in krugersdorp bly
Hoekom is als Sad op ju status en als...is jy en dai myc Jenescke nog saam ? Of is jy maar net hartseer?
Ek en Jenesce was nogi saam nie NOG NIE en ĴΛ ek manet sad jongi
Wat di verste wat j al mt n meisi gegan ht
Gevry
Dis wyse wOorde yt men in black di nuwe ene let's agree to disegree
Uh....☺Ӄӱ
:) Smile....even if ur heart is sad,even if u feel broken,Smile because somewhere there's someone with a bigger problem than yours! *
Nee wat ek glo nie
Ai love you you love me we ....... Sing hom kla dan kk oz of j so slim is soos wat j se j is (jenesce dt os n song ek steel ni jou man ni sori hoor)
Let\'s be friend and kill barney with a base ball bat and a 4 by 4....no more purple dinosaur
SpongebobSquarepantsSpongebobSquarepants...SPONGEBOB... SQUAREPANTS... DadididadaDaDA!
Hahahahaha
Someone somewhere dreams of ur smile,while thinking of u thinks that lifes worth while,so remember whenever ur lonely its true,someone somewhere is thinking of u!
Awwwwh that\'s sweet :\'(
ABCDEFG... Let's agree to disagree ... SiNg DiT :D
Wtf!?
Wi is dai Kevin besuidehoutd??bwta is dt hy wat kom kak soek
Nee jug boeta ek wnu ek dnk so ek weet rrgi
RAaaaaaiiiiiii wat...
Hehe uhm....nee ek wni hehe se my
D† gaan goed ÐåהҨ Hanli nmj?
Nee..!
Uhm....owkey wie dan?
Want jy is my buti en jy gee om
Hehe isit jy Karla?
Ek is lief vir my ou.. ♡
En ek wl D† weet Ħƙm̶̲̥̅̊??*????
Haha daai ouq wat ju kastig so hard wil bliksem hy is seka meer bek as binne goed neh prt groot maar dun vokol se my ju fossiel is jy jaloers omdat dries beter as jy is of beter as jy kry of omdat hy iets kan kry en jy niks hmmm?****B***
Nee ek weti ma hy muwt nuw ophu want ek gan vr hm GOED opvok as hy nuw wl aanhou
Poepholle
Uhm.....praat oz nu vajuw?
En bay the way my nam kevin bezuidenhoudt celestemeyer
O ok celeste m hart *̩§ kla gevat los m ASB. Nu yt
Jah bwta maar hys lekker bang sy mond is still en doen dt skuinheilig
Haha ĴΛ boeta hehe hy wl duidelik nie laat oz ytvind wie hy isi
Bra kom se dt bq* in my gesig dan wys ek jw hoe n f*** you lyk as ek klaar is mt jw ek en my bwta sal jw gelyk op fok
Haha ĴΛ bwta haha daai klyn tjokker vokker sal hard gemoer word haha hy muwni kak soeki oz sal hm vinig vinig ytsort
Don't go 4 looks they can decive...*go for someone who makes u smile,who lightens up ur day!* who makes u happy!* Love.. and u will be Loved in return!* Respect and u will be Respected* Trust and u will be Trusted!*
En ek ht so iemand ontmoet ha naam *̩§ jenesce
By wie sal jou hart altyd le? Behalwe jou huidige myci
Jenesce ferguson
Oz sal maar moet reel maar eers na eksamen of voor eksamen is besig met rugby
Verkieslik ini vakansie
Awww siestog jou broer wl vr jou opstaan so foken nce f*** u 2 broer
Haha pel ek wl sien hoe se jy D† in sy gesig haha
Eks rrg total en al mal oor jou maar j wil dt nie agterkom nie wat meer moet ek doen om jw te kry
Ok uhm......jy kan begin deer te se wie j *̩§
Julle mensies wat so kak soek mt my bwta sal hard geblxim word as ek ytvind wi julle is
Awwwwh haha tanx brotha hehe love you haha wnr kyer oz weer haha
f*** u dries as ek jou more ini hande kry maaaak ek jou vrek !!!!!!!
Uhm....wie jy?
<3 XxX*
Awwwwh hehe ÐåהҨ
I kiinda like u...kiinda a lot!* MwahZ!!* Sien juw More!!* XoXo*
Awwwwh hehe I kinda like u 2 hehe mwahz* hehe
Oh my soul!!!! Ouma seuntjie kry n lewe to ju plek isi hier nie gaan loop speel man
Tanx haha
Reply op 'n voice note jou piece of shi*
Enuw?
HuGg!!* xoxo MwaHz!*
Wie jy?
Boy: Choose any Superhero name for me.??* Girl: spiderman?* Boy: No Girl: Batman?* Boy:No..........................................................................................how about.......YOURMAN?*XxX*
Awwwwh hehe ds rrg oulik
Wat maak die jenesce meisie soo spesiaal?
Wat maak haar nie spesiaal nie?
HuGg* jys Super ouliikiees* HuG* XxX
Hehe mwahz* hehe jyc owk oulikkies
Hey driesqii dis ek jenesce ek super mal oor jou
Awwwwh hehe j weet ek mal oor J̶̲̅ΘU̶̲̅ owk hehe
Ey bwta wat se j??? Oz moet weer kuier en plan maak di vakansi lekker daggi v jw sussaQ*
Haha ĴΛ boeta haha verseker haha mis J̶̲̅ΘU̶̲̅ brotha
I'm a lady with clas*...a Bit** with attitude...Guess who??*
Uhm......haha idk hehe tell me pwease
Hahahahahaha!* kek sneex!* wtf? Bring juw ouma hier in!* ds funny!* julle mense moet vm bQ groot word!* rerag!* hahaha
Hehe hey hehe wie jy?
Ek gan vir jou hard moer jy moet NOU weer iets van my ouma se eka klap jou lat jou ouma jou NOU nie ers meek ken nie soooooo jy hou NOU op verstaan jy my
Ek gelukkig niks van jou ouma gese nie ΞƘ ken ha nie eers nie
**** Jip ds ek dis n plesierQii ****
Awwwwh hehe mwahz* hehe ek super mal oor J̶̲̅ΘU̶̲̅ mwahz* :*
through life,u wil meet 1 person who's like no other u can talk 2 thz person 4 hours and neve get bored u cn tell thz person thingz,they won't judge u,this person is ur soulmate,ur best friend,don't let them go!!* Mall oor juw Driesie!!* XxX mwahz!!*
Awwwwh hehe as jy Jenesce *̩§ hehe ÐåהҨ jong ek ook super mal oor J̶̲̅ΘU̶̲̅ hehe en ek stem saam hehe daai persoon *̩§ jy hehe en sal altyd wec mwahz*
Wie like jy behalwe jou girl
uh.....ek hti \'n gal nie en ek laaik vr JENESCE
Is da sulke storie fliek goed ? Wa kry mens dit?
Wter fliek goed?
Dries is 'n paw-paw Dries is 'n paw-paw!! Ahaha lol ek's shi* funny
En jy klink vmy heel vertraag :D
Wat is 'n beter speurverhaal?
ek wni se jy my
:)!* Xx!!* Mwahz!!*
Hey hehe wie jy?
Dis 'n beter speurverhaal as die Thomas@ Sage :D !!
Haha hoe het jy geweet eks besag omit te kyk?
Hu op maak asof jul(Jenesce) is Ek ws ni op dries se Qoohme vn eergister af ni! Soo luister hu op kinderagtig wec en word vm bQ groot Jul tree op sws kinders man!* en Sune,Dries en ek ht nooit uit gegani,so hyt m ni gelos vjuw ni,en glo m hy sl oki. NeskieQie.MwaZ.
Hehe ĴΛ hehe ek sal J̶̲̅ΘU̶̲̅ nie los vr enigeiets ini wereld nie Jenesce mwahz*
Jis ma jys 'n man wat met 'n girl se gevoelens speel. Genaaade... Ek kry al die meisies in jou verlede jammer. Net 'n jammerte dat ek op 'n tyd een van hulle was.
Ok ĴΛ ek duwn maar ek nuw kla daarmee rrg en swy as j op \'n tyd 1 van hulle was maar daar nunt 1 gal vmy en ds JENESCE
Hoooooori dries ds verby wnt jy se vir jenesce jy liefies ha ook hu kan jy dt aan m dan :'(
Ok ek gaan die Saga nuw oor kry en ek gaan nuw eerlik wec met julle almal daars η† 1 myci wavoor ek lief *̩§ en wavan ek rrg hou en ds JENESCE ĴΛ sune ek ht vjuw gese ek kajuw dalk ng \'n kansie gee maar ekt besef ekt sterk gevoelens vr JENESCE en η† vra ha so ali aner mycies kamy maar ytlos m hart *̩§ gevat
I'm a girl, would you or would you not have s€x with me?
Uhm....NO!!!!!!!!
Would you have sєx with me?
Who. The f*** are you?
Mwaaaa liefies jou 3'S (♥J+D♥)
AwwWwh hehe ÐåהҨ liefies J̶̲̅ΘU̶̲̅ owk
* Hay * driesiQi haaat om dt vr jou te se ma Sune los jou sy se jy is patteties (*J*)
Wie jy?
Would you do it with me?
Do what?
Wtf ou? Jy's sooooo shi* funny!! Hahahaha!!!!! Sune...Jenesce...Sune... Wie's volgende? Frikken Justin Bieber?
Nee justin bieber *̩§ Gay ek nie
Jaaaa ou Dries'ikkiie!!* is jou meicie hierso... Jy's die amaaaaazingste bf!! Dankie dat jy my gelos het vi J en toe vi J gelos het vi my... Jy speel leke met m gevoelens!!* mmwaaaaa!!!!!!!*
Ek speel nie mejuw gevoelens nie en soos Jenesce ook vmy gese gt oz *̩§ te close om meer as vriende te wec
hkm sal jy nooit mt micke yt gaan ni
Ek weti
Mt wi wl jy
eendag trou ???
M vroutjie wat liewe jesus vmy spaar
ÔŠÆŽÆ´ volgens m is dries GIN player ni
Haha tanx hehe ds dene wt D† gese ht neh?
Umm.......my driesQii isi n player ni hoooor !!!!!
Hehe awwwwwh hehe wie jy hehe ASB. Ping m op bbm hehe ek vra bja mooi
Sal jy jouself beskryf as 'n player
Uhm.....NEE!!!!!!!!!!
Ugggg!! Jys so n man***** en nee jy kan nie stry nie!
Ek kan haha want ekt ng nooit mt \'n myci geslaap nie hehe kry vmy \'n vkn lewe 2
MwAhZzzzzzzqwrtyuiopjhgfdftyjb vcfrthjkpoiuythfghjsdfgbnmklt
Haha tanx
Solank hulle nie dom genoeg is om terug van jou te hou nie is dit seker ok :)
Ek laaik hulle in elkgeval nie
Oms die mense wat so jaloers is moet rrg n lewe kry!!!! Dis mos dries se kak as hy 900 mycies wil he!!! Los die ou yt en hu op jaloers wec vokit man
Halleluja!!!!!! Iemand wat saam stem los my yt ds m lewe en BTW!!! Ek ht η† 1 \"myci\" en ds Jenesce
Met hoeveel meiisiies??
3 Ħƙm̶̲̥̅̊??*?
HeY!!* Sien jw More!!* mwaHz!* Mensies chillax vm bQ toe!* haha hy mag seker 20meisies he ??* dt elkgeval nx met julle te doeni!!* soo kom oor dit!* Xx* Lekker daggie Driesie(*J*)
Awwwwh hehe ÐåהҨ jong hehe maar jy die enigste een hehe mwahz*
Straight face.....mens kan jou nie vertrou nie...wnt lYk m j flirt met elke meisie!! En hoe kan jy se iemand moet j ping dan sal j se of j hulle like,as j se j like net 1 meisie?? Dt maak nie sin nie my ou!!??
Awwwwhg jitte ma hehe lyk my iemand kort \'n lewe
Is j nog 'n Vrgn ? En het j al gevry?
Wt ht D† met J̶̲̅ΘU̶̲̅ yt te waai en ĴΛ ek ht al gevry
Huveal meiisiies like jy nu eintlik??
Sover ek weet η† 1 en ds Jenesce
Nea man....dan weat jy mos wi ekke is!!*
Nuw...... Hehe ek wl weet wies jy hehe want wats die punt jy laaik m maar ek wni wie j *̩§ η*̩ hehe dan gaan j nooit weet of ek J̶̲̅ΘU̶̲̅ ook like of nie
Hay ds Sune ek dog jy like m ng wnt ek su jou wea yt vra ek wet ds ni kwl dt n myci n seun wea su yt vrae ma JÃ
Hehe swy SuneQii* hehe dalk \'n aner keer
Los vir Dries uit hy's baie oulik en 'n awesome boetie! Hy mag like wie hy wil, wanneer hy wil dis sy lewe nie julle s'n nie!
Hehe ĴΛ sussa hehe ek stem saam hehe hierie mense muwt my ytlos hehe as hulle lewe nie interesant genoeg isi isiti my probleem nie hehe ma hori wie jy hehe ping m asb. Op bbm
Jy kan met jou lewe doen wat jy wil, that I have no concern over, maar wat ek se is dat jy besig is om jouself en ander meisies se gevoelens op te neuk.
Oh ok
Ag ekke is dai meiciQ wat vi juw loer om die hoekies...!!*
Hehe en wt daai myci se naam? Hehe wag ekt \'n plan hehe ping my dan sal niemand behalwe ek weet wie j isi
Jy hou van so baie meisies!! Ek dink jy maak jouself al deurmekaar!
Haha nah ek ngi deermekaar nie hehe
Dude, jyt elke 2 weke 'n nuwe meisie. Wtf is fout met jou? Ek ken mense wat hulle hele H/S loopbaan single was en toe hulle droom mens gekry het. Hou op rondspring!
Haha uhm....wie se lewe isit? Myne of juwne? Nuw...ĴΛ bemoei jy J̶̲̅ΘU̶̲̅ mejuw eie sake asb. Ek sal memy lewe doen wt ek wl ÐåהҨ :)
Heylooo Driesie!!!!!!!* u r sooooo hot... Ek wet jyt 'n meiciQ, ma as jul 2 opbreuk is my armpies oop!!!!** mmmmmmwa!!!!!!** ehhehe
Awwwwh hehe ds rrg sweet hehe ma se m asb. Wies jy hehe :)
Diit mAak m kwaad om te weet ds nie net ek in juw Lewe nie!!
Ok uhm.......die enigste 1 imy lewe *̩§ JENESCE
Hukm awesome jy is dt omdt ek Sune is ? like jy
m ooit ng ?
Uhm...jyc kwl maar swy ek like NET vr JENESCE
Hey Dries . Hori wat gaan aan tussen jou en sune ? Hou julle nog van meka of wat , ek is rerig baie deurmeka ! Het julle sondag saam gesien staan ((sunesevriendin))
Uhm.....ek weni Liandri hehe
VIEW MORE