Visit this profile later to see if your question was answered.
Wees jouself, en as sy nie van die regte jy hou nie, is dit haar los. Jy moet nie jouself verander of seker goed wil doen net so dat sy van jou kan hou nie. Op die regte tyd sal die regte meisie op jou pad opdaag. En van jou hou, vir wie jy regtig is.?
Baie dankie.?
Dit was haar keuse. So al wat jy nou kan doen is by haar staan, en daar wees vir haar, help haar om op die regte pad te kom, maar moet haar nie vorseer nie,want dit bly haar keuse, en goeie goed vat tyd?
"Dit is nie nou regte tyd nie, jy het nog n hele lewe om te lewe, daar gaan nog ook consequences wees. Be patient en wag." En vra vir haar wat is die regte rede hoekom sy dit wil verloor?
Hoop dit help?
Eerstens: die Here het jou al vergewe.
Tweedens: mense gaan maar net mense wees, en as hulle nie kan aanvaar dat jy n fout gemaak het nie, is dit hulle probleem want, Almal maak foute.✨
Vra maar?
Of DM my?
Eerstens
•hou op jou self sny, en as jy kwaad/ongelukkig raak en jy wil jouself sny moen nie jouself sny nie. Kry n ander "habit" waar jy al jou vrestrasie kan uit laat. Die beste opsie sal seker wees om na God toe te gaan, maar dit is moeilik in sulke situasies. So probeer om al jou gevoelens neer te skryf. Of praat met dadelik met iemand daaroor. Of gaan stap n end. Maar moet asb nie jou self sny nie.?
Tweedens
•Don't try to commit suicide it's not an option?❤
Derdens
•moenie weg hardloop nie, jy kan nie weg hardloop van jou probleme nie. Dit gaan eintlik alles erger maak?
Vierdens
•werk op jou verhouding met God
En BID❤
Be patient, Healing takes time?
No one said it would be easy, but it will be worth it?
Never give up?
There is still hope?
It will be okay in the end and if it's not okay it's not the end❤
•stay alive❤
Don't kill yourself.
Don't get such thoughts.
Think about all the good stuff.
And yes it's hard to see all the good when you're stuck in all the bad.
But try to make it a habit, to write down one thing your thankful for everyday. And then at the end of the week read through your list, and see how much you actually have and why everything happend or is happening.
~get a positive mind set
~pray
~and get yourself out of the darkness, I'm not saying it's going to be easy, as a matter of fact it's not going to be easy at all but it will be worth it.
•stay alive❤
??
As jou familie jou lief het sal hulle dit aanvaar, dit sal net n moeilike aanpassing wees vir hulle. En as hulle dit glad nie aanvaar nie betekin dit nie hulle is nie lief vir jou nie?
•se dit vir hulle op die regte tyd
"Maar wanneer is die regte tyd?"
•waneer jy self in n goeie bui is sodat jy niks sal sê wat jy gaan "regret" nie
•en ook waneer hulle in n goeie bui is, natuurlik.
•beplan voor die tyd wat jy gaan en hoe jy dit gaan sê, en waar jy dit gaan sê
•As jou familie jou sleg se daaroor, moet nie bekommer nie, hulle is nog net besig om alles te "cope"
•en maak seker jy het n regte en goeie rede hoekom jy bi$exual wil wees.
But just.
•be you?
•be honest?
***Maar alles hang af hoe jou familie is.
Want ek ken hulle nie.
Dis net mý raad.
En wat jy kan gebruik as n "guide"***
??