Visit this profile later to see if your question was answered.
Die vraag is eerder hkm nie ?
Gaan nie eers stry nie , maar jys net so lui
Hahahaha hallo luipliggie
Dit verskaf my vreugde hahhaha
Uhm bd meisies.
Kaits
Clo
Chans
Marichh
Zel
En kani nou aan nog dink nie
Uhm bd meisies.
Kaits
Clo
Chans
Marichh
Zel
En kani nou aan nog dink nie
Baie baie dankie xx
Oewhhh. Haha ek dink sy is lui , maar skerp en baie snaaks en sy maak my so baie lag , en syt so vinnig in my hartjie gekruip en sys my fav en eintlik love ek haar x sys cool
Enige iemand wat vir my kos bring
Sy is een amazing mensie met n baie mooi hartjie x
Defnintief El en Driesie
Die vraag is eerder , hoekom nie ?
Blou bulle is die beste , so ja.
Ek dink hys baie nice en altyd vriendelik x
Jis daar is te veel.
[Fav fav - Elri en Driesi]
Tanisha
Demi
Damian
Jen
Inge
Leane
Meg
Nicole
Jp
Tiaan
En nogggg ,almal is net te cute ???
Sommer maar niemand ?
Oewhhh x ek mis jou ook sussiekind ❤❤❤❤
Jys so goed vimy selfbeeld ???
Ek is die lucky een !!!
As ek nice moet wees - jy.
As ek eerlik moet wees - ek. ???
Sê die hottie haarself ??
Lief jo soveeellll meer
Ahhhh hahaha dankieee ek belowe ek oefen elke dag baie hard ??x
Whatsapp my , want eks bevrees , ekt vergeet ??
Okayy so jy weet hoe bly is ek as ek iets kan eet - uhh ja. Nog meeeerrr bly as dit !! ❤❤❤
Ily moreee en ek sien jou moreee !!!!
So klein graad negetjie(AMPER GRAAD 10-omw jy word so vinnig groot) wat my baie maak lag en waarvoor ek baie lief geraak het en flippen dankbaar voor is ❤❤❤
Okehhhh. Hoekom is jy so oulik ❤❤❤
Halloo Halooo ?
Ek weet die is veronderstel om my bly te maak, maar die maak my eintlik flippen hartseer !! Want ek mis jo so baie !! Ons sal weer kuier okay ❤❤❤ #Sabie :(
Haha eks ook partykeer lief vir jou ,maar gelukkig meeste van die tyd ❤❤❤
Ek is mal daaroor om nuwe vriende te maak en te leer ken. So dit sal net n plesier wees om goeie vriendinne te kan wees !!! En mekaar beter te leer ken xx
Ek gaan se dm want ek weti wat sjn bedoel nie haha
Dankie dat ons saam in die ding is en dat ek kan weet ek is nooit alleen nie , Ilym ❤❤ x
I'm not rich I'm blessed ??
Eating
Haha op die oomblik letterlik niemand
Eks seker jyt ook n mooi hart omdat jy die se !! Ek is lief vir jou ook !!❤❤
Ahhhh !! Ek dink ek weet wie die is en jyt nou net my daggie gemaakkkk. Ek mis jou ook , so so baie !!! ❤❤❤❤
Haha as ek lekker koffie kon maak, sou !!