profile img

eliska_xx

e.liska

Ask me anything you like anonymously

147 Replies

Is dit waar wat sy se

Wat?
En wie se dit

e.liska replied 1976 days ago

Kani glo jy en demi is ng vriende na als wat sy deesdae van jou se

Sjo okk

e.liska replied 1976 days ago 1

Is jy en Nadia darm nog close?

Ons praat minner?❤ma sys nogsteeds baie belangrik vr my xx
En ek mis ha sooooooo baie

e.liska replied 1990 days ago

Jy en demi baklei seke wee na wat sy van jou gese het

?
Wat sy gese?

e.liska replied 1990 days ago 1

Wies jou BFF?

Ek weet nie....ma as jy dit uit gefigure het se my ook?wie dink jy?

e.liska replied 1997 days ago

Ek het gesien jy en demi het wee saam geloop

Ja en???

e.liska replied 2006 days ago

Hoekom het jy gehuil by die skool

Dit was somme niks?

e.liska replied 2008 days ago

Het jy gesien wat se demi van jou op haar qooh

Nee....wat se sy??

e.liska replied 2015 days ago

Hoe was die kuier

Was nie da nie

e.liska replied 2022 days ago

Wat het gebeur met jou en Demi

Ons is net nie meer vriende nie.Sulke goed gebeur

e.liska replied 2022 days ago

Sy se jou so sleg by almal

Ek gee nie mee om nie

e.liska replied 2022 days ago

Wats die storie van demi?

Hoe moet ek weet

e.liska replied 2022 days ago

Niemand gebruik jou nie

Ja sure....want almal is werklik da ek dink nie so nie...somige mense is net da as dit hul pas

e.liska replied 2114 days ago

Jy gebruik ander mense as jy en demi baklei

En wie gebruik wk nogal

e.liska replied 2114 days ago

Hoekom gebruik jy vriende ?

Hoekom gebruik sommige mense my?

e.liska replied 2116 days ago
VIEW MORE