Visit this profile later to see if your question was answered.
Obviously??
As jy op strandfontein is ja??
Meh. Is eksamen ooit lekker??
Yaaaas???
Nee ? Net vriende✨
Ek ken nie n lean nie??
Uhm 15 is nog baie jonk so ja 15 en single ???
Watse liefdeslewe??
Cuteste nog nie official couple wat bestaan?
As ek n oulike ou ontmoet en as ek voel eks reg?✨
Verskriklik???
Ansjone en johan verjaaaar???
Wanneer ek voel ek is reg en ek die regte ou vind???
Tot so desember se kant toe?
Joooh moeilike een? kan nie net 5 kies nie?✨
Ek glo almal wat ek op die oomblik in my lewe het is goed vir my anders sou hul nie daar wees nie maar jys welkom om my te dm as jy dalk iets weet wat ek nie weet nie❤?
Het al geantwoord? ?
Wees kreatief vreemdeling? en hys nie eintelik iemand s'n om te steel nie??
Stem saam??
Stem saam??
Ansjoné se goeie vriend? hys baie cool?
Ansjoné se goeie vriend? hys baie cool?
Ja dankie??
Nee. Jyt dit mis hoor??
? lucky jyyyy?
Yeshh? My date is nogal cool??
Wies jou poplap??. Vra eerder in persoon??
Hys baie nice??. Beste duifie??
Hys baie nice??. Beste duifie??
Was lekker gewees??
Dis ń plek vir diere????
Uuhm dis al so lank ek kan nie onthou nie??❤
Uuhm seker maar Junior?☝?
Hy kan dit maar self vir my sê?
eks nog jonk en ek het nie nou iemand nodig nieeeee??
Daars nie baie ouens agter my aan nie.... daars nie eens ń ou agter my aan nie??
en dis nou vakansie ?
ek wil nie nou n ou hê nie?
Thana is een van my gunsteling mense ooit❤ bitterrrlik baie liefde vir daai mens? sys n fees? desember saam met daai kind is die besteeee??❤??
Single Pringle???
Dis ń "geheim"?
Eerstens ek hoef nie en wil nie nou vas maak met iemand nie ??
Tweedens ek "byt" nie aan enige iemand nie????
ennn Derdens daar haardloop niemand agter my aan nie ??
Julle is altwee favs❤ ek dink Dané sal mooi kyk na Junior ??
Zac Efron ?, Dylan o'brien? en Dave Franco???
Jy hoor baaaaiiieee verkeerd??
Hys baie nice? strandfontein is lekker saam met hom✋?
Ken haar nie so goed nie?
maar dit wat ek al met haar te doen gekry het is sy baie nice❤
Sys bitterrrlik oulik❤
As jy op Strandfontein is.. Jaa???
Sys baie nice❤
gesels altyd lekker met haar?
? is maar stil deesdae??
Dankie❤
Eks seker jys ook❤?
Spend it???
Ek het nie een nie?
Ansjoné❤
Em❤
zeree❤
Janco?
slaaiblaar?
heini?
trouman?
Karla❤
Carli❤
Johan?
Ek ken nou nie regtig sy vriende so goed nie ?? jy sal hom maar self moet vra??
Dm my dan se ek jou miskien???
Ek het baie maar ń paar is??:
Corné
Erhard
die twee JD's
Daars baie ? meisies of seuns??
Spelkompetisie?? en strandfontein?
Sys cute❤ goeie vriendin?
Hkm is jy so vriendelik❤
Mens onthou nie die aande wat jy vroeg gaan slaap nie???✊
Praat jy van Dylan hulle???
Johhh uum ... Johan?
Wanneer ek iemand kry wat my kan hanteer ??
Nou antwoord jou foon ń slag???
Sorry?? maar ek gaan eers jou naam nodig hê voor ons daar kom??
Buy me dinner first✋? en dalk jou naam?
Sys baie oulik en ń baie goeie vriendin??❤
Sys baie oulik en n baie goeie vriendin??❤
Wanneer ek iemand kry???
Net vriende??
Beste pel?
Trou met wolf se vrou??
Hys klas? Hy en Swam maak Ai-ais lekkerrr???
Lief is ń sterk woord? neewat net n grappie? uuum eks lief vir altwee op ń ander manier❤ ennn hulle is altwee baie beskermend?? maar Van Zyl is bietjie erger as Hertjie??
What do you mean????
Goeie vriend?
Corné en Erhard??
Emma❤? jys oulik? waardeer jou baie?? sit enige tyd weer in die koue met seer lippe saam jou??
Jy weet? ?
Ek ken net een?
Corné??
Hasiemelk?????
Ken ek jou?? jy moet meer detail gee as net n paar letters? ?
Jou naam dalk eers vir my gee???