profile img

Shinay

ekland_fit

moenie skaam wees om te vra nie?

42 Replies

Grootste foute wat jy al gemaak ht in jou lewe

nee vir eens het ek die regte een gemaak . mens kan ook net soveel keer uit hou met kak

ekland_fit replied 2517 days ago

Jy is goals ❤

sweet❤❤❤ . Dankie baie

ekland_fit replied 2517 days ago

Wel lyk my hy het nou iemand anders. Hoe voel jy daaroor??? (Zander)

Ek is gelukkig met my lewe nou . so sulke goed het nie n effek op my nie .

ekland_fit replied 2517 days ago

Julle was gelukkig saam

was ons ? ek dink dit was net ek to be honest ?

ekland_fit replied 2517 days ago

Matriekvakansie ??

ooooi. plet sou naasss wees but dis seker maar hermanus toe vir my ???

ekland_fit replied 2517 days ago

Jy moes ni vir Xander los ni??

hoekom ?

ekland_fit replied 2517 days ago

fokop San.

klein kak .?

ekland_fit replied 2517 days ago 1

jy nog op skool , as jy is watter skool ?

ongelukkig ja . ? in bellville

ekland_fit replied 2518 days ago

Sy fout moet ni worry

dm my ? ?

ekland_fit replied 2521 days ago

Maar vir my was julle goals asf

❤❤

ekland_fit replied 2521 days ago

Julle was perfek

Dankie maar ek twyfel . Anders sou dinge nie so uitgedraai het nie ?

ekland_fit replied 2521 days ago

Jy en Xander?
What happened

uhm daar is baie redes wat daar toe gelei het . maar mens raak moeg om vir n gat gevat te word ?

ekland_fit replied 2521 days ago

Xander was die een

huh ?

ekland_fit replied 2522 days ago

Hoe vêr wil jy gaan met oefen, Net vir n goeie physique of wil jy n full on bodybuilder word? ?

Ek wil eendag compete ja ?

ekland_fit replied 2524 days ago

Xander se lost, is dit waar dat hy n nuwe chck het??

Ek vermoed so

ekland_fit replied 2524 days ago
VIEW MORE