Visit this profile later to see if your question was answered.
Jy het alklaar , so okay ?
Awwwh dankie ?❤️
Ek het niks messed up gedoen of iets as dit is wat jy eintlik vra nie ? Die mense het net nie vir my gevote nie ? Ek blame hulle nie tho , laasjaar was not so nice en dit was eintlik die beste ding wat met my kon gebeur sodat ek net weer alles in my lewe kon regkry ! Wat beteken die titel SR anyway ? ?x
Ek dink so , maar net God weet .
Maar ek hoop regtig so ?
Sys graad 8 in durbies en sy speel goed netbal en sys snaaks en oulik . Ek hou van haar en haar suster ?✨?
I love you tooo ❤️
Yaa ?✨
Hedley is een van my gunsteling mense ?
If they can make me laugh ?
Hy speel net club rugby en hierdie is nogals weird ? hy het ‘n meisie ?
Die lewe is ‘n lied ?
Hy was by die gim sportdag jaa ?
Dats my mama ?
Forgot my phone ...
Dankie dankie dankie ??♀️
Awwwwh thank you ???
That social media isn’t the problem , but that humans are
Dit beteken jy is op die studenteraad en die ander outline wat soos “ gaps “ tussen in het is Erekleure ?x
Ahhh dankie ??
Greeaaaat mens , baie Lame puns , maar great mens ??
Ons gaan nie uit nie en baie dankie ??
Nee , nie meer nie ⚡️
Nogals
Wooow ??? baie baie dankie ❤️
Berahhh , stuur dit ! Ek hou van surprises ?
HAHAHAHAHAHAHAHAHAHAH
dankie ❤️
Stuur dit vir my , ek sal jou sê ?
Uhm om eerlik te wees , ek het altyd liedjies geskryf toe ek jonger was ... ek dink nie dit was goed nie tho ?
Baie dankie ??
Ek het glaaaad nie ‘n probleem met haar nie ! Ons het nog nooit regtig gepraat of soos ‘n conversation gehad nie , maar ek onthou in graad 7 ( sy was in Kenridge se 1ste span ) het haar span vir my span boekmerke met bybelversies op gegee en sy het die praat werk gedoen en ek het gedink dis regtig oulik en ek sal dit altyd onthou ! ?
Ek het ongelukkig nie beheer oor wie van my hou en wie nie ... ek kies om nie daarop te fokus nie ??
Dit beteken regtig baie ? baie dankie ❤️X
Om na ALLES nogsteeds ‘n positiewe gesindheid te hê ( I try ) en nogsteeds kies om die mooi in alles raak te sien ?x
Locked me in a room at my birthday party
Thank you person ???x
Watse mila ? ?
Ek sal jou graag wou ophelp , maar ek dink nie my arms is steel genoeg nie , sooooo jy gaan most probably doodgaan ... soz
Thaaaanks ⚡️?
?
Die lewe is ‘n lied op die oomblik
Maar as ek nou moet sê , al wat my pla of wel al die hele jaar is dat die meisies in ons graad baie groupie groupie is en nie net saam iets kan gaan doen nie want hulle dink daars issues en stuff maar daar is nie ?
Oh ennn ek kry nêrens die netbal tekkies wat ek soek nie ??x
Ek en Hedley was nog altyd baie goeie vriende en ek het sy verhouding met Emma baie gerespekteer . Ek en hy is nou net baie closer aangesien hy en Emma al vir meer as 3 maande uit is , so ek sien nie iets verkeerd daaraan nie ? ??x
Noem hom sommer Frikkie
If I didn’t make those decisions I wouldn’t be who and where I am today , soo I don’t have a bad or “worst” decision , because I’m nogals happy with how everything turned out ?x
As ‘n glas eers gekraak is , moet jy dit vervang
“ is Europa nie in Afrika nie ?”
People that make you feel unwanted
Those that act nice to you , but you hear by others how much they actually hate you
We fraaands ??
Ek verkondig nie my nommer oor sosiale media nie , maar jy kan net vir my vra , dan weet ek ook wie jy is ? ✨
Oë sê anyway partykeeer meer
Ons het mekaar baie min gesien ... en dit was net bad timing , maar dis eintlik meer my skuld . Ek moes weet dat ek emotionally nog nie reg was vir alles nie . Hy is letterlik DIE OULIKSTE ou . What happens , happens en as dit moet uitwerk , sal dit eventually , ek het net gedoen wat ek dink reg is x
Tell me ?
Uuuuuuuuuuhm ... memorizing song lyrics .
Mooooi ?
i’ve never thought about this and I still don’t have an answer ?
Who are you ?
Honestly , live a better , healthier life .
Ons gaan nie uit nie , nee x
waantoe ?
1. daar is nie iets soos leagues nie
2. maak seker dat jy reg is om in 'n verhouding te wees
3. man up en flirt met haar , doen oulike goed vir haar en belangrik , maak seker sy weet jy gee om vir haar
MAAR
nie in 'n weird creepy stalkish manier nie .
GOODLUCK ?
wow ? baie dankie ❤
enough to buy a whole lotta things in phuket ?
thank you , ek waardeer dit ? . ek gee nie regtig om oor daai tipe comments nie ?.
ek hoop regtig jy voel nou beter oor jouself x dis okay , ek vergewe jou ?
yeahh dit is ? , I donno . my hare is nogsteeds super frizzy ?x plesier
john frieda anti-frizz ( ek dink nie dit werk nie ) ? dis 'n pers bottel ☝ ?x
Nee ons is nie , maar daars nie regtig 'n rede hoekom ons nie is nie ? ek sal graag closer wil raak met haar , maar ja Idk .
may I ask , why ?
een van my best friends ?
" alles is altyd okay " - Élan Stoffberg
asb sê vir my of message my wie jy is . eks jammer ?
Hoërskool Durbanville ⚡
jis , maak gou my aand ?
so baie liefde ❤
jys te slim vir my
crime hate and time .
hierdie is 'n weird vraag ?
maar probably xbox speel ? eet ? idk ?
Rohan Meyer en ja , ek dink so ?
hahaha , helloooo ?
People that lie about their accomplishments just to " fit in "
or people that just talk about themselves .
oh , dankie ?
is dit 'n kompliment ?
that I do not try to disappoint them on purpose ?
hierdie het legit my dag gemaak ? dankie ? ek wil graag weet wie jy is tho x
ja .
useless info , want ek weet ek dink verkeerd .
ek hoop regtig jys die persoon wie ek dink jy is ?x
daais onwaar , ek hou van melissa .
en Charleze , Lene , Elisna , Petronella , Mila , Mia , Mieke , Klia , Mari en nog klomp mense x
I sing to annoy Bianca
I talk about boys to annoy Rune
I skeef Haylie uit to annoy her
dian , rohan , jeandre , daniel , juan , terblanche , ruben , pieter , hedley , pietie , xander , jason , sheldon , nico
" lol "
SHAWN MENDES ?
Ed Sheeran
Bruno Mars
Justin Bieber
want ek het gevra .
op 'n skaal van 1 - 10 , hoe irrelevant is hierdie vraag ?
ek sal sê 90 .
asb sê vir my wie jy is ?
ja ek het ?