profile img

elisbe

elisbeee

go for it.

181 Replies

Best friends?

Carla
Laurilé
Lyndi
Martie
Melissa
Adri
ek't way te baie

elisbeee replied 2702 days ago 1

Xander? Is daar iets tusssen julle?

ons is vriende (of so iets)

elisbeee replied 2755 days ago

Gaan jy vir Natalie Suardi mis? ??

natuurlik

elisbeee replied 2755 days ago

Hoekom gaan jy nie? Hou jy nie van kuier nie?

obviously hou ek van kuier. ek kon gaan, maar ekt ander planne.

elisbeee replied 2759 days ago

Gaan jy Sound of summer toe?

ongelukkig nie.

elisbeee replied 2759 days ago

Ek sien maar geniet dit :)

dankie baie

elisbeee replied 2759 days ago

Wanneer gaan j SA toe en waantoe gaan jy presies en hoekom?

ons ry so rondom die 12de Jan. ander het ek al geantw

elisbeee replied 2759 days ago

What did your last relationship teach you?

That I don't have to change for someone just so that they could except me.

elisbeee replied 2782 days ago

Ek sien julle is close en als, passop net. Asb?

elisbeee replied 2783 days ago

Wees versigtig met Daniel! Asb! Jy moet nie seer kry nie!!!

wat laat jou dink dat ek sal seerkry?

elisbeee replied 2783 days ago

Top 3 mense wat jy die vakansie mee wil kuier?

daar is meer as drie.
carla
daniël
adri
juanita
joshua

elisbeee replied 2785 days ago

Waars jy die vaca

meestal in swakop, maar gaan ook vir so paar dae henties toe.

elisbeee replied 2787 days ago

Gaan bly jy aleen in sa of gaan ju ouers ook?

ek gaan in die koshuis wees.

elisbeee replied 2788 days ago

Gaan jy na n ane land toe ? Hkm en waantu gaa j? Watse skool goed is op ju story?

ek gaan na HMS La Rochelle in SA. Ek gaan omdat daar beter geleenthede vir my daar is.

elisbeee replied 2789 days ago

You are the biggest btch I know ??

then you clearly don't know me at all.

elisbeee replied 2791 days ago
VIEW MORE