327
Replies
mooiste mens ! 😘
baie dankiiieee! jys so nice! 💕
Jys regtig 'n oulik mens☺️
baie dankie!
Wat gaan jy swot
op die oomblik is ek besig om by n plek in te kom waardeur ek kan werk en swot
maar is nog onseker oor wat presies ek gaan swot
Julle 2 is nogal cute saam moet sê, kan nie glo mense maak moeilikheid tussen julle nie, die beste is maar net om van hulle te vergeet want dis net jaloesie
baie dankieee!
-dit maak mens se verhouding net sterker. daar sal altyd iemand wees wat wil moeilikheid maak, maar dit verandering nie hoe ons voel oor mekaar nie
jy en haynse is dié oulikste ! 😍 maniicaaa_x
baie baie dankiiieeee! die beteken so baie girl!😘
En jinnee mense is omtrent all up in jou en johan se business 🙄🙄hulle is duidelik verveeld en lus vi nonsens praat🤦♀️ chantelle0987
dankie Pieters❤️ -haters gonna hate
Soo happy dat ons nooit weer bio gan skryf niee😍😍 chantelle0987
letterlik so so bly!🤩
Eindig jy nie n verhouding as die een gecheat het nie ? Dis seker nie lekker om te weet dat jy nie goed genoeg is vir hom nie
hou jy nie jou mond as jy niks goed het omte sê nie?
-of is dit jou stokperdjie om mense af te breek om jouself beter te laat voel 📌
People is weak AF. 💕 Hulle het niks om te verloor nie en dis hoekom hulle raas soos lee blikke💕
kon dit nie beter stel nie🥰
Jy is werd meer as wat hulle dink en die beste eate maaitjie ooit. 💕 ek ken nie van n beter mens as jy nie. 💕 ily💕 - M
jys letterlik my beste-este maaitjie, kon nie vra vir beter nie📌
-lief jou tonne baie💕
Hou jy van open relationships ? Ek neem so aan aangesien jy in een is 👁👄👁
jy't nie nodig om jou slegte experience in verhoudings op myne te blameer nie🤪
-jaloesie is lelik, kry n ander stokperdjie x
Ek mis jou
jy's op die verkeerde plek
nuus het vinnig versprei, jy en Haynes nou uit?
nee, nog gelukkig saam dankie x
once a cheater, always a cheater
once a hater, always a hater🤞🏻
Jys niks werd, nie goed genoeg vir Haynes nie en maak hom ongelukkig, wees eerlik met jouself!
hating me won't make your life better📌
jou boyfriend chat lekker😏🤫
hy doen neh🤞🏻
Jo naai 😂😂howz the exam
ey ey ey😂
nee gaan sover goed dankie
Wie is jou gunsteling couples in merensky❤️
(in geen spesifieke orde nie!)
-Raudeen & Pieter
-Verliza & Ruan
-Sybil & Rohan
ek moet mos alleen kuier🙄😂
nooooiiii my dan kuier ons😂🤙🏻
Wat het tsn j en Marisa gebeur?
nobody knows🤞🏻
Jy is pragtig ❤️ Sonjaa.
dankie girl❤️🥂
dit was nie net die vuur wat warm was by daai kuier nie😅
nee goed dan
het hy jou vertel wat als by die kuier gebeur het? dinge was maaaarrr lkkkkrr roffff
ek vertrou hom, hyt als vertel
Johan kuier lekker😏
oraait dan
Omfgoodness
Die mense moet tog net vir jou en Johan uitlos, ek is jammer dat die met jou gebeur, maar rerig, dit is nie hulle besigheid nie, ek hoop dit gaan goed met julle en moenie dat daai mense in jou kop kom nie ❤️
dankie, die beteken baieeee!❤️
Jy sing flippen mooi, word n sanger
aww dankie🥰
Jissie mense het regtig 'n probleem dat jy en Haynes nog saam is?? Soos wtf, kan hulle net nie bly vir jou part wees nie? Mense moet regtig hulle neuse uit jou verhouding hou!!
🤍🤍
baie dankie vir die x
Dankie dat jy my altyd relationship advice gee girl💛 - jy gee die beste raad
altyd hier x
Wie mis jy die meeste tussen jou maatjies en Johan?
ek gaan nie kies nie
Altwee ewe veel x
Omf ek haar mense🙄🙄🙄 ignore al die kak wat hulle jou vertel fok🙄 jy en H is 'n awesome couple julle was al deur baie kak en staan nogsteeds by mekaar !!! Mense is net jaloers op julle amazing verhouding❤️ Fok hullle❤️
Mis jou baie❤️
baieeee dankie, soos die beteken so baie vir my❤️
dankie vir alles! mis jou loads girl❤️❤️
Sal jy saam my gaan uiteet?
Ek weet dan nie eers wie jy is nie?😂
My skat, ek wens ek Kan net sit en die waarheid vir jou vertel.
Dm my dan asb
Wat mis jy die meeste om te doen vandat die lockdown begin het?
Ek mis dit om saam my kerel en vriende te wees
Jys baie mooi🙈
Baie dankie x
Hoekom is jou so frieken oulik? Soos ek kannie eers nie, jys die beste mens op die aarde❤️
Baiiieee dankie, die maak my dag😊
Wat dink jy van Sonja ?
wie😂🤷🏻♀️
Jy staan in Haynes se pad van gelukkig wees
as jy n probleem het met my, praat oor whatsapp of iets met my?
-hou op jou naam wegsteek
Jou ou mis my meer as wat hy jou doen🤫
as jy dit aanhou vir jouself se dan sal jy dit seker begin glo😂
Wat sal jy se moet n mens doen in n verhouding wat ni meer dieselfde is ni ??
Okey, praat met die persoon oor hoe jy voel oor als x
Se vir hom/haar jy voel dinge verander te vinnig en praat oor als wat jou pla
As jy persoonlik wil praat kan jy my enige tyd dm x
-enige tyd x
Op n skaal van 1-10, hoe lief is jy vir Johan?
oneindig lief vir hom😌
As jy moes kies tussen n ou wat mooi is of ryk is, wat sou jy kies?
hy moet lojaal wees x
Wat is die belangrikste goed vir jou in n verhouding
-vertrou en kommunikasie
Jy was seker al nooit op verneuk nie, so hoe sal jy weet hoe dit voel?
ek was al op verneuk.
Ek voel eks nie meer genoeg vir my boyfriend nie, want hy praat heeltyd met ander meisies en het al verneuk? Enige raad?
Jy is genoeg. Kom ons begin daar.
Moenie laat ENIGE IEMAND jou minderwaardig laat voel en jou laat voel jys nie genoeg nie.
Dm my as jy persoonlik wil praat x
Gaan follow my
ek weet dan nie eers wie jy is nie?
Gaan jy en Johan mekaar kan sien die lockdown?
Ongelukkig nie.
Jys niks werd nie en nie goed genoeg vir hom nie👌🏻
Maar ek sal hom dm en hom van jou maak vergeet😉🤫
😂😂😂
Gee 'jaloers wees' nie n slegte smaak in jou mond af nie?
Jys nie goed genoeg vir hom nie😉
ek dink terwyl dit lockdown is moet jou mamma jou eerder bietjie maniere leer en selfwaarde😌
Almal se jys n btch en misluk, maar soos jy lyk regtig nie soos daai tipe persoon nie?
Baie mense se goed, maar ek voel jy moet my eers persoonlik leer ken.
Compete jy met gr 10 girls vir jou ou se aandag?😬
ek kompiteer nie met ander vir aandag nie😉
Kom jy en jou kerel se vriende oor die weg?
Ja, ekt nie n probleem met hulle nie💁🏻♀️ hulle is altyd vriendelik met my
Hou jy van enige gr10 meisies?😁
Net so paar.
Het jy oorbelletjies gekry?
Yess
Sushi🍣 of pizza🍕
hoekom nie altwee nie?😍
Het jy n oefen program? En soos oefen jy elke dag?
Jah ek het en ek oefen elke dag🧘🏻♀️
Is jy nog kwaad vir my😐
ek weet dan nie eers wie jy is nie?
Hoe is die lockdown vir jou💁🏻♂️
wayyyyy te lank🙄
Sal jy se jys spuit oor enige iets wat al in jou lewe gebeur het?
Enige raad🥺
almal maak foute, en jah jy gaan spyt wees oor goed wat gebeur het...maar beweeg net vorentoe en maak die beste van jou lewe
Jy gaan mos nie elke dag in die verlede wil leef nie
Dink jy jou en Johan se verhouding gaan nog na skool hou?👫
niemand weet wat die toekoms vir ons inhou nie, maar ek hoop vir die beste so x
Wat kies jy tussen n ou moet aantreklik of ryk wees? 💍
lojaal wees😉
het jy al verneuk?
Nee
En ek is ook nie van plan om dit te doen nie x
Jys lekker stupid om met hom uit te gaan hoor😂
Jy maak verskonings vir sy foute, hy maak jou seer dame! Besef net hy soek jou nie en jys net n stukkie vir sy plesier
dis lekker dom van jou om jou naam weg te steek😂
plaas daarvan dat jy so agter af is, dm of whatsapp my en dan se jy my wat alles fout is in my verhouding.
en wys vir my 1 persoon wat perfek is en nie foute al ooit in hul lewe gemaak het nie? almal maak foute... dis maar net hoe jy jouself moet bewys dat dit nie weer gaan gebeur nie💁🏻♀️
Ek voel bitter jammer vir jou dat jy jou jaloesie so op mens se qooh.me uithaal
As jy regtig omgegee het oor hoe ek voel en of ek seer het, dan sou jy nie so agter af wees en my of Haynes uithaal oor wat fout is in ons verhouding nie.
Lekker daggie vir jou😉
Ek dink jy moet hom maar los
Ek dink dit wat in my verhouding aangaan het niks met enige iemand te doen nie
En ek is baie baie gelukkig nog saam hom, baie dankie.
gaan hy weer cheat?
Nee, Hyt belowe
En ek weet hy sal nie weer nie
Is jy nog lief vir Haynes?
ongelooflik baie.
Hoekom comment hy nie meer oulike goed op jou fotos nie?
Hy is dalk besig?🤷🏻♀️
Gaan jy jou ou mis die lockdown?
Ek mis hom al klaar🥺
Dink jy hy sal weer verneuk? En hy maak seker net weer lee beloftes girl x
hyt belowe hy gaan nie.
Wanneer post jy weer van jou en jou ou?
Amper weer x
is jy nog lief vir Haynes? Even na alles wat hy aan jou doen?
ek is -en sal altyd nog lief wees vir Haynes, maak nie saak wat met ons gebeur nie.
Ek het gehoor hyt met dezzi gepraat en toe kry hy feelings? Soos terwyl julle 2 saam is?
En jy is nog by hom? Hoe breek jy jouself so vir iemand wat jou so min respekteer?
dit het niks met enigeee iemand te doen nie, en hoe weet jy so baie van my lewe?
gaan vra hom of dezzi.
Dezzi?
ons het nie issues nie x
Gaan jy aanhou jammer se vir dit wat hy doen???
okeh.
Hy gaan jou net weer seermaak, en jy gaan hom vir elke keer wat hy dieselfde doen, net weer vergewe
en dis my eie stupidgeid
Hy le aan by haar, en sy by hom😉
...
Jy weet hy gaan na Dezzi toe die vakansie neh?
wat?
Hy en dezzi praat al te lekker, jy sou nooit uitvind nie😉
askies.
Hy maak jou seer! Besef dit, julle verhouding is in sy fck-you in girl😬
my verhouding het niks met jou te doen nie.
Mind jy sy body hair?
Nee, eks lief vir hom nes hy is x
Lieffffff vir jouuuuuuuu ❤️ Jy is soooooo mmmoooiiiiiiiii ek kan nie eers nie 😍😍😍 from Ragel😘
Aww thanks Ragelllll❤️ love and appreciation you so so much!❤️
Sjoe maar hy like die gr10 girls😏
Okey.
Jou ou lief jou nie meer nie
dis sy besluit, nie joune nie😉
Suig my 😏❤️
Uhmm askies?🙊
Ek het n kêrel baie dankie.
Thanks ek het daai speech gekort
plesier x
Weet jy wat is sad as jy 24/7 met iemand praat en dan eendag soek hulle jou nie eers in hulle lewe nie
🙊
geen persoon is veronderstel om daar deur te gaan nie.
maar jy bepaal jou eie gelukkigheid, en ek kan dink dis glad nie n lekker gevoel nie, maar sulke goed gebeur
maar jy kan nie konstant in die verlede leef nie, mens moet tot n besef kom en aan beweeg
jy het okay gedoen voor jy hulle ontmoet het, en jy gaan okay wees na hulle weg is
-alles gaan uitwerk soos dit moet, bly net posotief en sterk💛
so eers moes jy warry oor n matriek girl, en nou sommer af na gr10 girls toe?😬
.
The gr10 girls are lekke los neh?
I'm rather not gonna say anything😉
vry jou boyfriend lekker? Of moet ek eerder n gr10 vra?😂
bly jy eerder uit my verhouding uit😊
So eers Sonja en dan is hy n juiceboxie? Weet jy van dit als?
hy juice nie
Jissie maar die girls like jou boyfriend se piel?
askies?
So jy en Sonja compete ewe hard vir Johan se attention?😂
ek kompiteer nie vir aandag nie😉
Ek sien jy en sonja is nie meer so close nie? Is dit omdat hy haar ook wil vry?
askies?
VIEW MORE