profile img

Eloise

ellieBiebZgirl

Ask me or tell me anything u want :)

43 Replies

Are you a emo?

Yah bro. I cut myself and ****. Lol no. Emo is a retarded label am I a tin? No :/ do you label yourself, pick n pay no name much? :/ bye.

ellieBiebZgirl replied 3946 days ago

Hey

Hey :p

ellieBiebZgirl replied 3946 days ago

Be your own kiind of #beautiful no matter what other people say !! God loves you just the way you are!!* :D ... P¤S .. Have a niCe dayy :P .... Liefies RenCh !! *

ThanX mqii. Hehe jy moet ook n leka daggie he (hug)

ellieBiebZgirl replied 3947 days ago

#stay_yourself

ok kwl thanx I wil lol.

ellieBiebZgirl replied 3947 days ago

Ja nee..hierdie jong mense is anti-christelik! Profeseer julle etiese sondes, dra dit op voordat julle in ewigheid brand voor satan se afskuweligheid! Praat die taal van die evangelie! Wees n voorbeeld vir julle mede skoolmaats!

Dankie tannie...tannie het my oe oopgemaak. Dankie tannie!!!!!!!!!!!!!! :'( huil huil

ellieBiebZgirl replied 3948 days ago

Jis mens kry sulke babaQs da buite..Elie kan doen wat sy wil los ha uit en kry n lewe eww :/ bye now love u Elie..en di skuinheilige maiQs moet kaal in n haaitenk gan spring :) ANG13

danQii susaQii. Liefies juw baie baie!!!!*

ellieBiebZgirl replied 3948 days ago

Want as jy regtig bekommerd was en haar wou reghelp so jy dit nie hier kom doen het nie. Gaan bbm haar persoonlik. Jy was daarop uit om haar te verneder en nie te help nie

Ek stem

ellieBiebZgirl replied 3948 days ago

Hoekom kom jy anyway op om Eliie te veroordeel. Kyk na jouself voor jy vir ander kom preek. Glo definitief nie jy is heilig nie, want dan sou jy in die 1st plek nie hier opgekom het nie.

Danki.

ellieBiebZgirl replied 3948 days ago

Ag get a life. Net soos daar vir die Here nie 'n klein sonde en groot sonde is nie so is enige vloekwoord wat jy sê dieslefde. Jy vloek GLAD ni of jy doen. Jy is skeinheilig as jy sê jy doen ni

Danki ....... Ma los dit net asb

ellieBiebZgirl replied 3948 days ago

ai persoon wat gese het 99.9% van die mense vloekjys verkeerd ni almal vloek ni onthu dars I groot verskil om amper die hele alfabet op te noem met juw vloekwoorde en om kak te se as jy juw toon stamp ni almal vloek ni

Hkm raak jul so kwad net omdat ek n vloek woord gese het rrg

ellieBiebZgirl replied 3948 days ago

As j sy naam kry gaan ek sy tane uit haal
Alie

Danki Alie. Mar moeni warie ni. Daai persoon sl ng sy daggie kry !!*

ellieBiebZgirl replied 3948 days ago

Mense het my al n hoer genoem. Ek het my net ni aan hul gesteer ni. Wys hulle jys beter as hulle. Moenie tot op hulle vlak daal ni. Jys beter as dit Ellie. Jys n beautiful mensie

Ek het baie kwad geraak . Ek het ni net gevloek omdat hy my n hoer genoem het ni. .... Ek het so baie kwad geraak wnt hyt my naam sleg gemaak. Tot n famieli lid het hm geglo !!! Dit ws ni leka ve my ni. En ek dink jyt ook al gevloek.

ellieBiebZgirl replied 3948 days ago

Ek sou ook so gevloek het as mense my sleg sê, so hkm is daai een so gepla oor jy vloek. Nuus vir jou maat.....99,9% van alle mense vloek. Ek is seker jy is nie van die 1% wat nie vloek nie.

Ja almal vloek. Ek mag ni eers kak se ni dan se hul patriot het my verander.

ellieBiebZgirl replied 3948 days ago

Hey people who call you bad things are just trying to tell you their personalety gaan ju miss

Alie mwah

Hi Alie. Ek gaan juw ook baie miss. Liefies juw baie. Ek wens net ek het geweet wi is daai persoon. !!!!**

ellieBiebZgirl replied 3948 days ago

Sjoewi. Patriot het ju baie verander :( j vloek baie lelik en wil almal slaan. Sies!!

Ek wil ni almal slaan ni. En wi is jy as ek mg vra. En ek het net so gevloek wnt wt sl jy doen as iemand juw n hoer noem ??

ellieBiebZgirl replied 3948 days ago
VIEW MORE