Visit this profile later to see if your question was answered.
Zelda ❤✨
Gladnie, hy het 'n meisie. ?
vriende, i guess ✨✨
basies soos 'n broer vir my ❤
Hys basies soos 'n broer vir my, en ek het die foto geneem❤
soos apart of saam? ?
dink nie hulle is saam nie??? maar hulle altwee beteken lettelik so baie inmy lewe ❤
100% sy smile ❤
dat mense wat jou aanvaar vir wie jy wérklik is die mense is wat in jou lewe hoort, en jy mie hoef te verander om mense te please nie ❤?
Jesus het my worries bruh ?
my hart op iemand verloor en elke keer as hy dit breek weer terug gaan nie . Eks amper doodseker hy weet wie hy is?
Vraag is who?❤ grappieee
nothing
eks amper seker hy weet wie hy is??
Hubert, Reinardt, Isak, Naudé, Philip, Wj, Daniel Juul, Jannie de Villiers , JJ Wiggens, Ruan Stander, CG, Sebastian, ? ja ek weni, ek dink dis almal?
Verseker my fav bolander of hoe??❤
friends . Vetrou hom met só baie en ek weet as ek hom 12 uur mssg sal sy foon op gesig vibrate en hy sal reply ???
Te veel . Escape nodig vir so rukkie?
Ken baie, maar ek neem aan jy oraat van stander ? gem van 'n mens met 'n goue hart wat verseker daarby pas ? altud daar whenever jy hom nodig het .
Maak té veel mean jokes en praat nó g meer oor visvang stuff wat lame is?
ek weet nie, die grootste cliche is seker skool?
Verlief en verlore❤ . Sal Hom kies bo enige iets, want Hy het my gekies bo lewe en dit gee my chills . soos HEELTEMAL?
Deur om meer soos Jesus te wees ? dis challenging .
Vra my oor presies 7 ure en 38 min?
Bloemhoffff ❤??
Jeremiah 28:11❤
Rasisme, boelie, society se idee van perfek .
Honmestly, hoe baie tyd het jy?
sy hettttt? en van ons matrieks kon nie saam nie toe speel 4 van die 0/16s vir ons ?❤ x
dit was, want ekt opgemors omdat my naam vir my meer beteken het as enige ieys anders ?? maar nou ❤
kom ons gaan vir die 'dis complicated' line ?
faaaakkkkeeeeee?
Be true bro . jyt een lewe hoekom wil jy maak asof jy iemand ander is ?
Dis moeilik om so ienand te beperk tot 3 woorde?
sys BEAUTIFUL ?
sys BEYONDCOMPARE (weet dis 2 woorde,tough) ?
en sys, with nou doubt 'n huge GEM ?
Eerlikwaar op die oomblik is dit ek en God, want ekt vir baie lank gesoek vir 'n verhouding wat honnestly baie dom is moet dit nie doen nie ? ek voel ook regte mense kom op die regte tyd . of even regte gevoelens kom op die regte tyd ❤
Hierdie is diep
Eks jammer ??
gaanie vir jou jok nie, dis nogals great ❤
daannu ? vertrou alles tot dit my in die steek laat, dan tot hulle my vekeerd bewys i guess
JESUS ❤
letterlik so blessed en obsessed
Sonique ?
Reghardt ?
En obviously philip❤
dunno?
well as hulle enige van daai 3 soek moet hulle ma erêns anders gaan soek? allbou personality bro ?
Kos, altyd kos?❤
een van die min mense wat nig maniere het ? letterlik een van grootste gentlemans . Lekkermens?
DM my dan sal ek my nr vir jou gee en dit vir jou vn , want dis 'n baie lang storie en om dit te tik is baie moeite ❤ ?
dalk sê ek jou as jy my mooi genoeg op dm vra ??
nee wat, meeste plekke het badkamers soja . Probably 'n kar . Nie dat dit 'n plek is nie . So ja nee .?
Altyd brah ? lewe islekkuhh
Hamg af wat die situasie is ? en nie alle advise werk by alle mense nie ? mah DM ek luister en probeer anytine help x
want ekt nog nie die een gekry nie ? en eks alles behalwe upset daoor ?
boom klim .
asb ? net nie die naweek nie . want eks wegggg
Vandag terug gekom ? en dit was pretty much ongelooflik . Ek dink nie ek kan beskryf hoe trots ek is nie, ek dink nie ek kan eers probeeeer verduidelik hoe baie ek geleer het nie . En ek weet ek sou dit met niemand anders as my ongelooflike span wou of kon doen nie ❤❤ sien uit na die jaar se journey ????
ek weet nie . daars so paar gaaais wat ek eye maar of dot 'n crush is weet ek nie . ??
eet . kos is duur .
Ben hoop my hond se naam is Ben ?
myne myne myne myne en NET myne ?
jylovedit??? .gaanslaap
as hy goed lyk met een shoot ? as dit weird lyken baie irriterend is . nee ? mahdit plaa my nooit eintlik nie . sy voorkoms is sy probleem ❤
Arne en paul ?
Oook super oulik . En mog 'n babatjie ?❤
Super oulik . babaaatjie kind ❤
Jesus ❤ hokkie ? komkommer en feta ?
daars so baie ?? maar eks seker jy sal nogals weet as jy bo op lysie is ?❤
watse tiaan, ek ken baie ?
Jesus ? . letterlik die beste goodluckcharm evurrrrr
Redelik . Gr10 werk en hokkie hou my net bietjie besig so eks minder op my foon mah by skool yess ?
ek kan 'n boek skryf . maar nogsteeds nie genoeg woorde he om dit te beskryf nie .
Rightnow is dit . sonique en dian ?
ons praat min deesdae , want ons altwee is besig ? so dis 'n moeilike een
Mila, sonique, leiere en annalie ?❤
Straight forward sosin goeie manier of straight forward 'hou liewes jou opinie virjouself voor ek jou gooi met iets' manier??
een van my gr8 baba'tjies??? oulike kind x
feeelings vurrr iemand ? en net wat Jesus vandag of well errrdaaay in my lewe gedoen het wamt dayumn Jys amaaazing ?
ek het 'n groor vermoede wie hierdie kan wees ??
Letterlik alles behalwe ekonomie .
whatever floafs yout boat my love ?. Klein boo*s groot hart ? .
Ek hetnie nou sakke nie??
amper so groot soos die kopklap wat jou ma jou gaan gee as sy uitvind jy vra dit vir meisies ? wees bietjie ordentlik . nie baie gevra nie, is dit?
Ek flash nie aiya , eks beskaafd ?
Jesus is lief vir my ? daaglikse blessings . om re lewe is een ❤❤
daars letterlik so baaie goed?
Was nooit saam nie aiya ? net goeie vriende
ja hy is in my skool ? funste mens oooit . ? My worst enemy en een van my beste vriende op dieselfde tyd ?? baie tyd vir hom x
Sarel . ???
gentleman ? . of lekker surprise drukkies out of no where .
philip teensy hy my kwaad maak wat deesdae gereeld gebeur ???? en Sonique ???