Visit this profile later to see if your question was answered.
Haat is ñ sterk woord. Nee ?
Hangaf ?
Definitief Ingetereźe ?
Amyieeee babe ❤❤
Nothing. Seker jys ook een van my goeie pelle. Xx
Die cuteste persoon ooit wat my dag letterlik elke dag maak. Persoon wat ek met my hele hart vertrou en altyd omgee. Vat so erg gat met mekaar. Sy selfies is net ?
Baie goeie vrin jy hoor xx
Gaan kry ñ lewe iewers anders. Ingeterèźe ?
Goeie pelle meisies:
- Tjoekie
- Alexa
- Ingerese
- Jani
- Mieke D
- Jeanne-Marie
- Jonelle
Goeie seuns pelle (ken nie mense nie ?)
- Willem G
- Jörgen
- Kehan Slegter
- Bennas ?
- Niel V
- Malan ?
Hy is een van my goeie pelle
Alexa Genis, Mieke Deyzel, Ingetereźe Keuzenkamp, Jani Truter. ❤
Ek het actually goed om in my lewe te doen. Is nie elke dag van my lewe op qooh me nie. ??
Goed so
Goed so
Ek verstaan net afrikaans
Ek verstaan nie jou taal nie
Gaan vra die houtkapper
Ja. Definitief met daai siel.
Definitief Katinks ??
Seker ñ rede hkm dit nie uitgewerk het nie. Maar thanks man. ?
Jesus ???
Jy kan nie jou gevoelens beheer nie ?Wil ook nie net ñ ou hê om ñ ou te hê nie.
Het nie tyd vir iemand nie ?
Absolute niks ?
Agh dis soo cute man. Dankie dat jy so dink man. ?
Ken nie baie mense nie.
Ag cutie. X
Goosen goosen goosen. Geliefde. Jys ñ babe hoor. ❤??
Altwee is maar aanvaarbaar ?
Awhhhh vrin dit beteken baie. ??
Ek weet nog glad nie. Wil dalk na die een dans alleen gaan. X
Hmmm eerstens ek post nie eers baie bikini fotos nie, en moet asb nie vir ander mense die skuld gee nie. Dis nie mooi nie hoor. Dankie.
Ek het nie net 3 nie maar die ouens wat vir my die spesiaalste is en wat ek die liefste voor is:
1. Jesus / God
2. Pa
3. Broer
4. Goosen
5. Willem
6. Malan
7. Jörgen
8. George
Ek vertrou hom
Of nie. Jys weird berah. ?
Oulik ?X
Awhhh dis cute ?X
Kindoff jah. Hys baie oulik. X
Joh baie dankie. Dit beteken so baie vir my. ?
Ag dis oulik hoor Ingerese ??
Geliefde ❤️
Ek mis jou ❤️
awhhh dis soooo cute. beteken so baie vir my. x?
eerstens jou taal is onvanpas ?
en hys definitief baie mooier as jy en sy persoonlikheid is djas.
hou op mense judge.
hy is die mooiste ou ooit met die mooiste hart berah.
niemand kort jou opinie nie.
was n lekker dag saam n *pel*
ek dra nie eintlik make up nie, maar @ingerese.k is baie goed met dit. Sy doen partykeer myne ?
oulik ou. het baie erg baklei. maar mens vergeet en vergewe x hys baie snaaks en nice
nee,
nie in volgorde nie
willem
malan
jorgen
christiaan (nie nog nie so goed nie)
ruan
1. ken hom nog nie solank nie
2. Is baie slim
3. Help mens in tye van nood
4. Hou baie van bikes
5. Bynaam is goosie
6. Hy het baie meisies
7. Baie snaaks
8. luister graag
9. My berah
10. definitief n keeper van n pel
?
omw ek mis hulle verskriklik baie ?ek hoop ek sien hulle *almal* weer volgende jaar. Hulle almal is ons tipe mense xx
baie dankie. beteken regtig baie xx
asb se my wie jy is ?
nee. ons is net pelle. almal dink omdat ek en hy so close is dat ek en hy iets aanhet. ons is net baie close pelle. en hy is net n pel. ek en hy sal nie uitgaan nie, want ons het net n broer en suster verhouding. soja. wou maar net dit se. x
asb ?
?okay x wil graag nogsteeds weet wie dit is asb
?awhh beteken regtig baie vir my xx
asb se my wie die is ? x
sien ek jou elke dag ? asb se my wie die is ? is dit dieselfde persoon ? x
my dag gemaak ? asb se my wie die is x
alle meisies dink dit is oulik. maar hulle sal dit nooit vir jou se nie. ?
nope. natuurlike kleur hare. x
my boetie. dis al. ons net baie goeie pelle.
yesh. an older brother. x
ek weti ?
geliefde. ek het so n idee ek weet wiedit is. so baie opcatch ❤
jap "nel" my tweede naam ??
jys af. jy mag my nie in een sien nie.
Alexa Genis - tennis
Ingereze Keuzenkamp - NW & Wisk
Familie
Jani Truter - Wiskunde
Mieke Deyzel - Rek
En dan doen hulle nog uitstekend goed ook
lanklaas van hom gehoor.
beteken baie x
ja duidelik
kry jou feite reg.
lang storie x
ja, maar dis verby.
yesh
kry vir jou n kompas - mieke d
altwee ??
ek gaan nie agter die looks aan nie. en ook nie agter geld aan nie. aardse goed gaan jou nerens in die lewe bring nie, veral nie die dag as jy doodgaan nie. soos ek wat baie lief is vir n ou, se liefde wat ek vir hom het, het niks met sy looks en geld te doen nie. hy is n groot christen, gentleman en hanteer elke meisie met respek. alhoewel die looks en geld n bonus is. so definitief enige (my) ou, wat die perfect package is.
dankie as jy so dink x
hulle al drie baie spesiaal en baie goeie pelle, maar jugi is my superhero ❤?x
awhhh baie dankie ❤ asb se my wie dit is ?
klomp mense, maar sekeres wat baie spesiaal is vir my ??
joh dit beteken verskriklik baie vir my. niemand is perfek nie maar dankie. mag daar nog tonne goeie goed in jou lewe gebeur. xx
thanks man ? x beteken baie x
net goeie pelle ☝
??neh
altwee is net pelle ☝?
altwee is net pelle. x