Visit this profile later to see if your question was answered.
❤️❤️
Dis n moeilike ene want almal is ma cool op hulle eie manier✨
Ek het n pa dankie????
Ek het gedoen??
None
Use your smile to change the world, don't let the world change your smile..?
"Sweet vanilla and a sultry sky
the smell of smoke
filling my lungs..
At midnight
I fall in love..
At midnight
I am adventurous
At midnight
I'm fearless..?
Was wat seer????
Whoever is trying to bring you down, is already below you..??
Don't trust everything you see.. even salt looks like sugar..??
Wat??
Hoe werk wat????
Nie een nie?
Awe bra
As ek manet geweet het wie jy was??
Ek weet nie rerig nie??
Net as ons aan-aan speel✨
Ek dink nie ek kan in stukkies op gedeel word nie??♀️
Jou arme mind??
Ek dink nie een van hulle 2 wil gesoen of dood gemaak word deur my nie??
Wie is die?????
Ah! Daais vrek cute!?
Jy droom seker daaroor?
Net as jy flexible is?
Hoe lyk mense wat yoga doen???
Ek weet rerig nie wie jy is nie?
As ek manet geweet het wie jy was? Dm my asb want ek mis jou probably ook???
Ek hou my eie party??
Hoerskool??♀️
Ek dink meeste mense like iemand??
Nee ek het nie? En jah ek sou vir hom lief gewees het❤️
Glo met my hele hart aan hom❤️
Hy weet wie hy was???
Jah ek nogals lus om aan-aan te speel??
Dis bietjie weird as iemand vir jou net randomly qooh en se jyt mooi tone?
Dis bietjie weird?? ma dankie??♀️
Ek dink nie my tone pro lekker nie??
Nee?
Uhm okayy????♀️
Ek vat net n random bra en hoop ma dit pas??
Ek wil vir nou net vriende wees met almal???? Maybe later?
Uhm no?
Kort net vervoer en bly plek en eks daarso???
Ek weet nie rerig vir wat nie ma dis n groot plesier????
Baie dankie❤️ Dit beteken rerig baie vir my??♀️
Blou?
Kuns?
Pizza?
Hy weet wie hy is??♂️
Ek vat net n random bra en hoop ma dit pas?
Nie so nice soos joune nie??
Asb moenie skaam wees nie? Jy kan net soos randomly met my begin praat as jy wil? Ek loveit om met mense te praat..
Dit gaan baie goed met hom?? hys net vrek vol energie⚡️
The longest ride??
Ek kom sommer nou???
❤️❤️❤️
Sy wil weer begin post ma ek is nie seker wanneer nie??
Ah! Dankie? Ek sal anytime jou vriendin wees??
Sorry tjopper ma jy kan nie???
Nee man dis chilled????
As hy een meisie spesiaal laat voel ma agter haar rug is hy besig om met ander meisies te flirt?
1) hy moet baie eerlik wees met my
2) ek moet hom kan vertrou met ander meisies
3) hy moet goed oor die weg kom met my vriende
4) my aanvaar soos ek is en my nie probeer verander nie
5) hy moet chilled wees om soos heavy baie fotos met my te neem
6) hy moet chilled wees om saam met my net voor die tv te le en movies te kyk
7) hy moet maniere he
8) baie aandag vir my gee
9) as daar n liedjie speel wat ons ken net randomly saam met my dit te begin sing
10) nie cheat nie.
Wie is jy??? asb se??
As jy vat aan my bene sal sy voel dis nie sooo glad nie?
Dankie man?
Vra my maybe in persoon of oor n private massage? Dis bietjie weird om dit hierop te se?
Dit is ne?
Ek ken net doggy paddle? Dis wat ek doen as ek swem???
Kom ons vat gou n vinnige *braaitjie
Jy kan probeer?? Ma jy gaan probably gebliksem word
Jy gaan dan nie meer n gesig he nie???
Jy het n groot verbeelding?
Dankie man???
Heyto?? Dis my middel naam daai? #ek_is_altyd_die_een_wat_3dewheeling_doen
???
Jy gaan ma vir haar self moet vra??
Ek dink sy "vibe" met iemand op die oomblik? I don't know
Japh????
Daar gaan niks tussen ons aan nie? Die soen op die wang was n dare as jy dit gesien het?
Sy gee nie rerig om oor inst nie?? Al hukm sy dit nog het is om funny videos op dit te kyk?
Wat wil jy weet van hom?
Lekker snotkop daarso..?☝?
As ek die regte Wian het is sy van Landsberg..? Dis n huge plesier..?
Heyy..⭐️ Yess ek vat kuns.. uhm daar is 2 Wian's in my kuns klas soo as jy hoe meer kan verduidelik sal ek sy van vir jou kan se..?? Baie dankie..❤️
Heyy.. weirdo..??
Love you tooo..?❤️
Nope.. ma ek wil vrek erg..?
Ek weet nie wie M is nie.. ma jah ek het close geraak met n paar mense deesdae..?
Ons hele klas is weird..?
Okayy..?? Sien jou maybe daar..
Jah.. en dit raak nou net af gesaag..?
Jah nogals..✨