Visit this profile later to see if your question was answered.
ahh waar begin ek
ons het nogals gedrift die laaste ruk maar sy is pragtig, super oulik en haar kuns is amazing!
ek mis ons 1am just dance sessions, randomly forts bou, teveel lag en al ons missions saam
ek mis haar geselskap nogal (en al ons grappies) hoop dat ons maybe weer closer sal raak 🥺
heyy hunnn
I love you toooo
also
ahh *gasp
amper 3 weke
lang storie kort:
Zander, hy’s regtig nogals oulik, en ons gaan al uit vir n rukkie 🙈☺️
message my 😂
dankie ♥️
ek ken nie so baie nie maar meestal die in die koor ??
sy is baie oulik en glimlag amper altyd ? ons moet meer praat tho ✨
In Linden?
Meisies: Kira, Esha en Keelin ♥️
Seuns: daars nie regtig seuns waarmee ek goeie vriende was nie maar seker Danyall en Esa
Dankiiee✨ Seker jys ook ?
Not really sure?
Baie lekker ??
41%