404
Replies
Verduidelik hoe dit geveol het
??
Met wie was jou eerste soen?
aj
What's a big turnoff on the first date?
as iemand laster
Wanneer verjaar jy x
oormore? 3 Januarie xx
As aj jou beste seuns vriend is in lochberhof wies jou tweede beste vriend dan
in lochnerhof ? dean. maar in die algemeen is dit Quinn en Nakkie
Het jy al jou eerste soen gehad?
yas x
Emmmmaaaaa❤ Haven't seen you in forever!!! We need to make plans
- Tessa ??
tessss??❤ we defnitly need to make plans x
Is j in hartenbos?
nee , buffelsbaai❤
Hoekom het julle opgebreek? Of oor wat het julle vasgesit?
persoonlik x
Watter hoërskoo toe gaan jy
bloemhof?
Babycakes ??
missing babycakes❤ to much love x
wie dink jy is jy? hoe kan jy vir Alexis so iets qooh me
wat???hoekom op die liewe aarde sal ek vir een van my beste vriendinne. wat saam met my surf so iets se??kry jou feite reg
What is something that actually offends you?
stereotypes about woman
Jammer van jou en AJ? BTW hy verdien jou nie?❤?
❤❤
Moenie worry oor aj nie hy besef nie watse fout hy gemaak het nie
dankie❤
Is jy en AJ nog vriende
ja x
Hildie?
kla geantwoord. scroll af
Jammer om te hoor van jou en AJ ?? jy sal weer geluk kry gurllll ❤? love you x
dankie x dm my❤
Emma aj verdien jou nie !! Hoe breek hy op met jou ?Aiia
hyt sy besluit geneem?
hkm het julle opgebreuk?
vra hom?
Saskia van Zyl ?
ken nog nie goed nie. ma sys regtig cute❤
wie het mt wie opgebreeek
hyt met my x
hoekom is jy en aj uit?
vra hom x
Is Minelize nogsteeds jou beste vriendin?
een van myne ja?
Wie was jou beste vriendin in graad 1??
minelize❤
mis daai sunsets??
selfde die kant bruhh??? see soon x
Mens/e wie jy die meeste gaan mis in Laerskool ?
my gang❤
dink jy dat jy en aj gaan hou in hoerskool
ja❤❤
wanneer verjaar jy?
3de Januarie???
How much do you have in your bank account ?
weet nie??
so jy vat musiek , drama en duits?
so het ek gese??
emsie 400 qoohs teen vanaand?
ekt letterlik nie eers agter gekom nie??
thx dat jy so cute is
dankie dat jy so dink?
jys oulik x ??
bitter baie dankie??
hoekom 2 keer musiek
musiek is lekker i guess
Hoe bedoel jy dat jy niks vriende het nie??
ek bedoel dat ek n grap gemaak het x??
watter vakke jy gekies uit daai stuff vir bloem?
musiek , drama , duits , musiek
sasha snyman ?
ken nie regtig nie
wies almal op die bloemhof group?
baaaiiieeee mense
Ilse brugman ?
sien uit vir volgende jaar xx sys super cute? liefe ha❤
emma jys sooo goals gurl ??
awwhhh beteken so baie xx
karla brugman ?
love haar so sooo baie❤❤ sien uit vir volgende jaar xx
tarien lambrechts?
nie seker wie dit is nie ?
wies group admin op die bloemhof group?
ek weet nie
Hoekom date jy n player?
hys nie n player nie. hoekom worry jy oor ons verhouding
Met wie praat jy nou????
met niemand. ekt niks vriende nie?
Wie in jou skool wat paul roos toe gaan?
adriaan. phillip. divan. ethan. al waaraan ek nou kan dink?
Is jy op die bloemhof group ?
yea x
Mense wat paul roos toe gaan
so baie mense?
Have you ever been in a situation on a school bus trip where they'd stopped on the roadside for the guys, but refused to stop at a proper bathroom for the girls?
nooo?
Gaan jy JB se concert toe?
JAAAA??
aj in engels of aj in afrikaans ??
afrikaans x
What do you think about the most ?
not what who? AJ❤️❤️
Jys n bees love you lots ?? Emma.Louw
ems❤️❤️
jy en aj susta ???
dankie xx
Hkm is dit so erg om uittevind wat hulle name is?
hoekom is dit so erg om my te dm❤️❤️
Hoekom is jou naam van AJ se bio af?
hoekom moet my. naam daarop wees
Emma se my asb wats ju mamma of pappa se naam asb. Hulle is in my gebede ❤
dm my?
hkm hak jy en aj soms vas
watse gesonde verhouding het nie probleme nie ?
emmaaa ? baie sterkte xx jys rrg amazingg ❤? weet net dat die Here 24/7 by jou is en Hy sal jou nooit alleen los nie x Hy is saam met jou mama ?? baie sterkte gurl ? Bly altyd positief jys alkla x
so baie dankie❤️ al die gebede help? ek probeer dankie xx
kan ek jou net een ding se is moet NOOIT JOU VERTROUE IN DIE HERE VERLOOR NIE ❤ jammer dat ek dit se en ek se nie jy sal of iets nie , maar ek het al baie gesien dat mense wat deur moeilike tye gaan vertroue in die Here verloor xx ❤?
baie dankie? ek sal nie my vertroue in die Here verloor nie xx
Hy is daar vir jou & jou mama ❤? sterkte gurl xx
dankie??
hierdie is net iets wat ek se ek jugde glad nie ❤
bly net altyd getrou in die Here , want Hy sal julle op die regte pad lei x en ek het al baie gehoor van mense as iemand waarvoor hulle lief het siek word , ophou in die Here glo x Hys altyd daar viju?
ek sal nooit ophou in die Here glo nie , want ek weet Hyt n plan vir my ek my Ma. so jy hoefir daaroor te stress ni?ma dankie❤️❤️
love yew ❤ al ken ek jou nie ? x maar strongs gurll ons weet jy gaan strek wees ?
baie dankie?
Wats jou mamma se naam?
dm my❤️
Ek wil weet? jy jou ma en wie nog?
my pa en broer xx
Emma hoeveel mense in julle gesin?
why ?
Hay wou net sê Jy is regtig n sterk meisie en Ek weet als Sal goed gaan met Jou mamma! Wees net positief(Jy is alklaar) en hou aan bid en glo in ons almagtige vader! Ek bid ook ❤️❤️❤️
ek probeer my bes❤️❤️ so so baie dankie.
emma baie sterkte ?? hou aan sterk bly pop ♀? bid vir jou en jou mamma ❤? baie baie sterkte en die Here is by jou en jou mamma ✨ Hy sal jou nooit alleen los nie ? bitter baie sterkte en hoop jou mamma word gou gesond ?
awwwh❤️❤️sulke boodskappe beteken die wereld vir my. sal jy asb my dm sodat ek persoonlik vir jou dankie kan se vir jou omgee?
Asb ek wil jou nie dm nie ? jy kan dit antwoord en later weer delete sal ju laatwet sodra ek dit gesien het dan kan jy dit weer delete ❤ en dit sal vinnig wees want ek 24/7 op qooh me
eks rerig jammer??❤️ jy moet maar dm. sal nie judge nie xx
Heyy ek ken jou nie so goed nie mah ekt jou laaste post gesien en die comments lyk soos iets is fout met jou ma. Sal jy asb. se dat ek vir hah kan bid. Asb. se my wats fout dat ek vir hah en julle kan bid. En wat is hah naam? ❤
wil rerig nie op qooh me se nie. as jy baie geaag wil weet. dm my asb❤️❤️ jou gebed word so baie waardeer rerig?
Mense wat Jy ken wat gim toe gn volg Jaar?
so paar?
baie baie sterkte met jou mamma ❤ bid vir haar ❤♀ hou aan so sterk wees soos wat jy is ?
so baie baie dankie❤️❤️dm my xx
OMW ek het altyd gedog jy is hierdie mooi meisie vir wie alles bet maklik kom,mens sal nie se jou mamma is siek as jy na jou kyk nie hou aan so sterk wees. Jou geluk skyn deur en jy is n wonderlike skepping van God,en ek sal vir jou ma bid
❤️❤️❤️beteken so baie xx jy is amazing? baie baie baie dankie , jo , kannie vir jou beskryf hoeveel die vir my beteken nie?
Whats wrong with your mom ?
dm me xx
Wie is dit op ju laaste post?
my mamma❤️
Ek dog jys vriendlik
ek dog jy judge nie mense nie
Buffels??
Wag vi ju?
okehhh...??
What's pissing you off right now ?
the fact that there isn't a cure for cancer
Waarnatoe gaan julle die vakansie??
buffels?
Hey jy lyk oulik wens ek kon jou ken
jy kan my ken? dm my net xx?
As jy so 7 moet kies?
kan letterlik nie net 7 kies nie??
Mense wat jy beter wil leer ken volgende jaar?
wayyyyyyy te veel mense❤️
Tot wanneer is jy in die strand
27ste??
Wat gaan aan met Dean hoor hy het jou so seer gemaak?
persoonlik xx
Cobus Basson?
ken nie rerig nie
What are you good at ?
sport is more my thing x
5 seuns vriende in lochnerhof
AJ
Adriaan
Luhan
Keagan
Dehan
Gunstelling liedtjie
als twenty one pilots??
Is jy die hele vakansie in die strand
nope
If you could reach into any movie and pull something out, what would you take?
the unrealistic perfect ending❤️
Hoe dm jy n persoon
gaan op persoon se account. daars sulke drie kolletjies daar bo druk daarop. dan gee dit jou die opsie om n message te stuur x
nadia habets?
het ha letterlik nog net gesien xx
Biggest Flaws About yourself?
min mense weet dit , baie skaam om voor n groep mense iets te se of iets te doen. verhoog is nog erger. so ja wil actually dit overcome so sien dit as n flaw aangesien ek dit haat van myself
daai foto van jou en aj is letterlik goals ❤?
awww , bitter baie dankie?
VIEW MORE