profile img

Enmari

enmari.

Ask me anything you like anonymously

66 Replies

Instagram?

e.nmari

enmari. replied 2140 days ago

Hoe oorkom mens teleurstellings?

Ek dink nie dit is net iets om oor te kom nie? Tel jouself maar net op en kyk voorentoe ??.

Hoop vir die beste maar verwag die ergste ❤️.

enmari. replied 2157 days ago

Wnr verjaar jy?

1 Maart - Vrydaggggggg!!! ?❤️

enmari. replied 2162 days ago

Nr. 1 in phs??

Defnitief nie jy nie ❤️.

Jks, daar is meer as net een ?.
My heel heel heel gunstelinge is: Tanya, Gabby, Marjolize & Lily ?.

enmari. replied 2171 days ago

Ek's eintelik lief vir jou, wil jou nooit ooit seer maak nie. Jammer as ek doen❤ dis nie my bedoelings nie x

Ek weet nie wie die is nie maar ek het so ‘n idee ?.
Ek is liefe jou ook ❤️.

enmari. replied 2184 days ago

Wat is jou gunsteling bybelvers? ❤️

“Want God het ons nie ‘n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing”

2 Thimótheüs 1:7 ?

enmari. replied 2218 days ago

Van jou vriende het al baie lelike dinge aan jou gedoen, hoe vergewe jy hulle?

Die Bybel sê jy moet 70x7 keer vergewe ??

enmari. replied 2218 days ago

Hoe is jy so n goeie persoon?

Niemand is net ‘n goeie of net ‘n slegte persoon nie. Almal maak foute dit is 100% menslik ❤️.

enmari. replied 2218 days ago

Is jy spyt oor goed wat jy gedoen het al?

Spyt oor goed wat ek gedoen het ja, maar nie spyt oor dinge wat gebeur nie ☀️.

enmari. replied 2218 days ago

Hey!
Hoe was Moz? ❤️

Hallo hallo! ❤️
Dit was super lekker, dankie! ??

enmari. replied 2219 days ago

Ek mis jou ongelooflik baie x ons benodig asap 'n kuier❤

Ek mis jou seker ook? ?
Ek is altyd in vir ‘n kuier ??

enmari. replied 2224 days ago

Waarvan hou j ni in n ou ni?

As hy laster ✋?.

enmari. replied 2237 days ago

Clarisa is besig om juw naam gud sleg te maak hi by phs en sy is nogi eers hierso ni. Sy het klaar n slegte naam omdat sy strooi oor jou vertel wat ni waar isi want jy sal nooit so ietsie doeni.

Oh okay ?.

Gee haar ‘n kans, sy is ‘n nice mens ❤️.

enmari. replied 2237 days ago

Die lewe sonder jou is soos n gebroke potlood puntloos

❤️❤️❤️

enmari. replied 2237 days ago

Quess who?? That person lovees you!!?❤️

Oraait ?

enmari. replied 2237 days ago
VIEW MORE