45
Replies
Do guys like it when they're gf say they look pretty or compliments like those
Yeah
Hou jy van iemand?😏😂
Van n baie baie mooi meisie met baie groot hart 😇
Crush?
Het nie so iets nie😂
Wies die beste krieketer wie jy ken"skimp skimp"😂😏
Seker jy ?
Eeeuw 😂 ekk kort n lelike foto van jou 👌
Jy gaan sukkel jyt nog net n maand en 9 dae oor 😂
Jy is rrg vrek mooi vir my !🙈
Baie dankie jys nice x 😁
Mooiste engelse meisie jy ken??
Daar is net een wat ek dink is mooi maar ek gaan nou net vir moeilikheid soek as ek se wie dit is 😶
Sal jy my valentyn wees?
Dm my en ek se ja ?
Hou jy van iemand op die oomblik?
Nie rerig nie
Het jy n meisie want ek dink jys cute
Ek het nie n meisie nie ?
Low life ???
Ek is lief vir jou ook?
Jy en annika sal goed saam pas ?
Oor 10 jaar , dan is dit mos 27??
Player van vormaat hoor ??
Jeeee okay , ek weet nie wat ek aan jou gedoen het nie? ??
Hou jy van iemand op die oomblik
Ek het nie rerig my oog op iemand spesifieks nie .
Ek dink jys super cool?❤
Dankie baie , ek waardeer dit x?
Is anika jou meisie? Want sy coment op al jou posts en tag jou in als?
Kyk dis nou al n lang storie.. En ek sal jou graag wil vertel as jy my DM??
Jys shap
Ons moet biki gan visvang edrick
Okay dis reg justin.. ?
Laat weet my net?
You have to spend one week in a locked house and you may only pick 2 people to stay with you. Who do you pick?
Justin
Aj
Wie is jou 5 beste vriende/vriendinne?
Annika
Aj
Justin
Adriaan
Lappies
Jys vir my die anste mens ooit?
Waardeer dit..? Dankii
Main. ?
Dankie vir alles. Jys die beste mens!
My lewe sal s*ck sonder jou?
Dankie dat jy my anderhelfte van 1 hele idiot is. ?
I love you hay ❤
As jy nie weet wie die is nie is smarties sleg en groen lelik ?
Ek waardeer mense soos jy..?
Dankii jyt my dag gemaak..❤
Jah ek weet wie die is..?
Wies die mooiste meisie wat jy ken ?
Dm my dan se ek jou .. dalk isit jy..?
Wat soek jy in n girl
Ek gaan eerlik wees..
Looks en persoonlikheid...
Jys so hot maar ons sal nooit kan date nie??❤❤
"Nooit" is n sterk woord..
Hkm se jy so.? ❤
What did your last relationship teach you?
Nice guys get taken for granted. ..
What's something you fell in love with instantly?
Camping
Joh... Jyt baie verander vanaf laerskool
Jah-nee kyk , dankie tog...?
What's something that took you way too long to realize?
The nice guy gets taken for granted...
THINGS U LOVE
Nice people...sports...movies...dancing...sisters...
What do you wish had never happened to you?
Acne
Jy het lekker Boude hoor ek kyk elke dag Vir jou A$$
Jy sal nie weet hoe gereeld ek dit hoor nie..
hoekom like jy my goed?
Ek like almal se goed...??
dis qooh me so dit beteken dis n anonymous nie guess me nie ..
so moeni raai wie iets vi jou geqooh het nie?
Sorry..?
What does everyone seem to enjoy except you?
Tropika
okay so jyt n vriendin wat eintlik maar altyd daar is vir jou en ek dink jy sê hopeloos te min dankie , nou daai eerste naam wat opkom , ja sy , aan wie dink jy ?
Tegan..?
So jys moooiiii
Dankii..?
Okay cool so ek dink ons moet weer biki saam kuier
ons kani kuier as ek nie weet wie jy is nie..
DM my..?
Jy is en sal altyd baie spesiaal virr my wees
eks amper dood seker jy is ook vir my..
DM my..?
Ek mis ons vriendskap
dan moet ons iets doen om dit te red..
DM my..?
As jy ooit gewonder het , ek was rerig lief vir jou ☝?
ek dink ek weet wie...
DM my..?
Eric , ek mis jou . ☝♥
?
seker ek doen ook..?
A musician you hate ?
lady gaga
What bad habits do you want to break?
staying up too late
Who would you take a bullet for ?
someone that wouldn't take one for me..
VIEW MORE