profile img

Erin

eriindutoit

?

19 Replies

Soos baie baie baie

iluttuanb 😘

eriindutoit replied 1441 days ago

Ek mis jou nogal baie🤭

ek dink ek mis jou meer tbh ❤️

eriindutoit replied 1441 days ago

Hoe is long distance?

Van my persoonlike ondervinding is dit maar moeilik.
Geen couple wil long distance nie.
Maar dit daag mens uit... en eerlikwaar voel ek long distance is wat JY daarvan maak. Doen moeite, wys affection op ander maniere sodat die persoon steeds spesiaal en belangrik voel, en maak tyd om met die persoon te praat.
Dit toets deffs n mens se liefde vir die persoon, maar as jy regtig die persoon lief het, sal jy dit maak werk en nie opgee nie.

Long distance is moontlik, al2 persone moet net hulle kant bring.

En met Luke is die wag worth it 🖤
I'll go through hell for him🤞🏼

eriindutoit replied 1441 days ago

Soet of stout?😏

Hierdie vraag is so disappointing

eriindutoit replied 1441 days ago

Nommer ?

Ek het n ou ;)

eriindutoit replied 1441 days ago

Hi watter skool is jy en ken j vir ethan en dirk ???

La Rochelle Girls' High

Ethan en Dirk wie ??

eriindutoit replied 1442 days ago

Jy en luke 👏👏👏
Jy bring rrig net die beste uit hom en jule is goed vi mekaar
Ek hoop die beste vir jule 2 👏

Miljoene dankies vir die nice boodskap ☺️
Ons is goed vir mekaar❤️Hy maak my suuuuper gelukkig, hy motiveer my elke dag om die beste ek te wees, hy is daar vir my deur ALLES, & hy veroorsaak dat ek my oe vir hom rol🙄, maar maak nie saak hoe hard ek n straight face probeer hou nie, glimlag ek altyd na die tyd. Hys eerlikwaar die beste ❣️Kon nie vir beter vra nie !

eriindutoit replied 1609 days ago

can I have your looks please 😭

Please don't say that :(

Everyone is BEAUTIFUL & PERFECT in their own way 🦋🌠
There is only one YOU, own that !!
Have confidence, don't compare yourself to others, and focus on YOU and YOUR GOALS.

I can promise you that you're gorgeous , even with all your imperfections💛

eriindutoit replied 1609 days ago

Sou jy jou nr stuur as ek sou vra?

Nee
Ek stuur nie my nommer uit nie🤷‍♀️
Plus, eks happilllyyyyyy takenn byyy Luke Kern🥰😍

eriindutoit replied 1609 days ago

Are you truly happy, Erin?

Never been happier😊

Things have been rough these few days, But I'm staying positive!

eriindutoit replied 1609 days ago

hkm daai qooh pfp?😂

Dit beskryf my persoonlikheid perfek 🙊😂

eriindutoit replied 1609 days ago

Oulikste mensii wat bestaan🤗x

Dankie vir die oulike boodskappie 🦋

eriindutoit replied 1609 days ago

Jy is sulke inspirasie Erin 💛

🥺🥺👉👈

eriindutoit replied 1609 days ago

age?

1 8

eriindutoit replied 1609 days ago

ek het nou jou story gesien van jou en luke, en ek wil net se julle is regtig oulik saam!!🥰

Baie dankie !
Gelukkigste meisie onder die son 🌺

eriindutoit replied 1616 days ago
VIEW MORE