Visit this profile later to see if your question was answered.
Jy kan regtig maar probeer maar ek glo nie dat jy enigsins gaan reg kom nie🤣🤣
Ek belowe eks net so bevooreg vir iemand soos hy in my lewe🥰
Ek is deffies die lucky een..Hy is letterlik die heel beste🥰Spuit kom te laat😉
Hi,ek waardeer💕
Yep ek het
Awww dankie ek waardeer so baie x😊
Oky???
Uumm dm hom en vra hom🤷♀️🤷♀️
Haha ja alles is okyy dankie🤣🤣kan ni rrg ondou ni🤣🤣
Aww dankieee😊
Friendssss🤣
Sorryyy
Hahaha nee🤣🤣ek en hy net baie goeie vriende😊
Verkieslik mense🤣
Hehe thats my brother🤣super lief vir daai siel 🤣🤣dm my asb😊😊
Dankie ek waardeer😊
Hulle is vrek cute😱Haar lank trug so happy gesien en sy verdien die wêreld se geluk en asook hy eks bly vir hulle🙂Dit pla my glad nie🤣
Dankie dis darm ni so erg ni maar dankie tho❤
kyk ek sal nie happy wees nie maar dit bly seker sy keuse
haaai dis nie nice nie asb steel my saam😆
watse hardjie?🤣🤣grappie ek hoop ook so
waardeer dit dankie😄
Eks bly ek kan jou maak smile
Ahh baie dankie
Ek is jammer life goes on mens verstaan nie altyd hkm die goed gebeur nie maar alles gebeur met n rede🙂
Aww ek waardeer dit baie dankie dm?❤❤
Sorry😬dm
Ek is jammer dm
ek is jammer friends??🤗
Awww baie dqii ek waardeer dit baie🥰
Dis ni altyd maklik ni om gelukkig in die werklikheid te wees en gelukkig op n foto of n video kan 2 verskillende dinge wees maar yeah dis ni altyd so maklik ni😁
So spesiale mensie🙈😊
Almal is mooi op hulle eie manier🙈maar dankie ek is seker jy is ook mooi🙈
Ja daar is🙈🙈
Aww baie dankie ek waardeer dit mal baie ja sys die beste❤
Why sê jy dit anoniem?🤣
Dankie anoniem
Sys is n great vriendin sys beeldskoon die mooiste hartjie loveee haar super baie❤❤
dankie so baie dm please
ja ek is baie stay tuned🤣🤣🤣🤣
Nee ek sal nie eerstens hy het n meisie en geen mens verdien daai tipe van seer nie en 2dens ek en hy is soos vreemdelinge ons weet van mekaar en dis ook al🤣
As jy graag wil weet dm my hkm al die vrae?🤣🤣🤣
Iemand baie oulik😍
Redelik baie mense al😄
Wanneer daar so iets is?
Dankie x
Dit gaan nie vir my oor die uiterlike nie dit gaan oor die innerlike die respek en lojaliteit as ook eerlikheid en as hy my maak smile hoekom nie?
Bedoelend?
As dit ni laasjaar was vir eng en rtt ni was dit ni so ni sys amazing😱❤
Hahaha ek is nie rrg een vir lives ni maar dankie😂😂😂😂
I got it from my daddy😂😂🎶
Liefde is nogals iets special🙈
Ja wat lockdown het my glad nie goed gedoen nie😂😂dm dan maak ons n plan😂😂
Hehe baie dankie working on it😂
Nee ek het nie😂
Ja whateverr ek weet wie jy is oky dit was my eerste keer en toe ek jou sien toe stress ek meer oky dont juge moet sê my arme ma😂😂😂😂😂
Ander een?
Nee nee nee glad nie daai is my hartjie😂😂🐶
Aww baie dankie🙈❤
Ja ek glo 100% aan die Here en dis eintelik sad dat jy ni doen ni ek sal vir jou bid☺
Ja ek sal ek glo as die vertroue goed is hoekom nie en as die Here dit so wil hê sal dit so gebeur?
Ja ek is nie gepla oor die uiterlike nie dit gaan oor die persoonlikheid en die respek en eerlikheid en al daai dinge😂🤷♀️
Dit hoef ni altyd n ou te wees wat die oorsaak is nie😂😂
●Besigheids
●Rtt
●Gasvryheids
Daar is n rede vir alles ek dink ek weet wie die is ek is lankal nie meer kwaad nie net nogals oor die feit dat vertroue en lojaliteit niks ooit beteken het nie😂
En jy vir my☺❤
Uum ek en Leandri is baie close as dit is wat jy bedoel🤷♀️
Ja hy het🤷♀️
Ja hy is baie besig hy werk daar naby die see is nie seker wats die plek se naam nie maar hy is nou daai kant
Ek sal 18 of 19 want hulle is gewoonlik al oor die van met meisies rond speel hulle is meer volwasse dis maar al🙈🤷♀️
Meisies verskil maar,maar ek as persoon dink dat dit jou eie keuse is en ek sien ook nie dat so iets jou n slegte mens maak nie en dat tog jou keuse bly maar ek as persoon het nie n probleem daarmee nie want dit bepaal nie woe jy rrg is nie🤷♀️
Ek dink eerlik waar dat dit glad nie reg is nie wat jy speel dan met iemand se gevoelings en niemand verdien daai seer nie🙈
As jy die regte mense in jou lewe het wat jou opbou en jy n positiewe houding het verander dit nogals baie ekt mense wat my "geuse and abuse" het uit my lewe geskuif en is nie een oomblik spyt daaroor nie☺❤maar dankie tho
Sure😂
Oky😂😂hoe moet ek jou raak sien as ek nie eers weet wie jy is nie😂🤷♀️
Awww baie dankie ek waardeer💕
Daai is iets wat niemand sal verstaan nie tho dm as jy rrg wil weet😂😂
Leandri my main❤
My heel beste vriend is my boetieee😂
Sal nie sê liefde nie maar daar is dalk iemand😂
Ahhhhh jy maaak my happyyyyyyyyy verby ek belowe☺☺☺❤
Since al n rukkie😂😂😂
Awwww die is so oulik ek waardeer dit so baie en ek is die dankbare een in die situasie❤❤jy maak my bloos☺☺
Awww baie baie dankie ek dink ek weet wie die is en ek is seker as ons 2 saam is dan is dit fun☺❤