157
Replies
wy dnt u tell her
idk ?
scared i guess
beskrf di girl van wi j hu
next time x
have u evr liked someone u hvnt met
yes i have . and thats the person i like now but im just keeping it to myself .
het jy n meisie of is iets met iemand
nee
Ek is soos n groot fan van jou en ek dink jy is super hot??
danqi baie . ek waardeur dit baie . dm my ?
jy lyk en klink soos n nice ou
danqi . waardeur dit baie x
hkm de fok sal ek jaloers wees ek voel nt jmr vi die girls wat jy oortuig dat jy vn hul hu.
iemand moet bqii hulle woordeskat reg kry . mt daai taal gaan jy ni n girl kry ni . en net so tussen ons ek doenie dit ni . en ek het ni eers n meisie ni . so as ek een wou gehad het sou ek een gekry het . so raak jy bqii kalm en mag di Here jou seun ❤??bid vi jou
bruh admit net jy prt met n kakhuis vol meisies, want almal weet j kni by 1 bly ni
??iemand is bqii jaloers hulle kanie een vani girls kry nie
Like jy my??
weeni wie jy is ni
En hoe word jy so vinnig so fris?
word genoem hard werk en oefen
met hoeveel mense prt j op dm ooit, skr n kakhuis fol girl
104 mense altesaam en 32 nog ni geantw . en gaan ook ni antw .
Ekt jou gedm vi jou no my insta account is michellemumik kk ekt n boodskap gestuur
ek is jammer . ek het rrg nie die behoefte om met ander meisies te praat ni ek is jammer . ek prt net met die wat ek kla het andera as dit jammer . lekker dag
Okay ek sal oor insta vi ju nommer dm
ok
So jys nou klaar geboer
nee . ek gaan in vakansies en naweke
? Dis nogal ver van die stad
3 ure
Longest relationship ?
9 months
Hoe gan jy boer as jy in die stad bly
plaas in estantia . so 30km uit ermelo uit . Mpumalanga
Gee my jou nommer dan kan ons chat as jy wil?
dm
Gee my jou nommer dan kan ons chat as jy wil?
dm my dan gee ek dit
Ligbron mis?
nooit in my lewe ni
Keen vir nuwe vriende?
altyd
dm my asb
wat maak jou dadelik verlief op n meisie ?
dat as sy vn ju hou dat sy ni skaam is om dit te se ni viral ni as di ou weet ni . en hoe sy optree
wat is iets waarvoor jy soen in n meisie
n meisie wat moeite doen in n verhouding en meisie wat oop is en oor allea praat
ek ken n meisie wat baie bly is jy kom oosterlig toe sy wil jou graag beter leer ken
dm my
wat is die eerste ding wat jy raaksien van n meisie.
haar persoonlikheid
Hey tjomma hoe het dis proewe gegaan
hay . was net 1ste span oefen kamp maar dit het goed gegaan danqii xx
wies jou meisie ?
het ni nou een nie
sal jy ooit vit n meisie gaan want nie vet is nie maar sy is nie maer nie ?
ja . so lank sy na haar self kyk
Hoekim gaan jy nie kaap toe nie
persoonlik . sorry x
Saam wie was jy da
vriend in skool
Van Rooyen! Jy het engels intressant gemaak!?ps. Gaan jou mis.
aggg baie dankie ek waardeur ..gaan ju mis
My boii
"Ek is bly jy kom weer terug"❤️❤️
my yster . kanie wag om.ju te sien.nie
beskryf jou perfekte meisie ?
haar geloof moet sterk wees
sy moet uniek wees in haar eie manier
haarself wees
goeie selfbeeld he
Was jy by badplaas se bierfees
ja ek was
verkies jy van meisies
ligte hare of donker
lank of kort
maer of bietjie spiere
skaam of outgoing
sele skool of ander skool
slim of dom
maak nie saak ni
korter as ek
solank sy na haarself kyk
maak ni saak ni
enige een
verkieslik slimmer as ek
eks bly jy kom oosterlig toe ???
hoe so ?
Gaan jy nog Paarl tu?
nee
Watse seuns vriende in ligbron gaan jy die meeste mis
peter
deacon
lemmer
jeonardo
nathan
xavier
mark
alex
watse skool is jy volgende jaar
oosterlig . AGV persoonlike redes . so moenie vra hkm ni ...
WTse skool is jy in
Begin volg jaar in Paarl gimnasium
Sal jy myne wees? Van jou iemand❤️❤️
Nee??
Het jy iemand ? Of ń meisie ?
Ja
Mis jou alklaar!
Jou 10 teen 1 ook???
Ek sal hou daarvan om jou te ontmoet
Dm my. Dan reel ons ✨?
Gaan jy vir sybil mis?
Nee net my vriende
Jy n meisie??
Indien nie, wat dink jy van long distance?? (Soos Pretoria)
Ummh nee ek het nie. En long distance is fine solank mens dit seker mah maak werk en moeite doen, ?
GAAAAAAAN JOU MIS
Gaan jou ook miss. Mah ek weeni wie jy is ni??
Gan jy reg reg of se jy net so vir almal vir bieki aandag
Dm of whatsapp my dan stuur ek vir jou n screenshot van die email wat se ek gaan
Brah se my gou hk het jy my geblok
Se my wie jy is dan se ek jou hkm
Brag altyd?Why tho . Dit raak iriterend
Se my gugu wa brag ek oor enige iets?? Ek nogal geinterreseerd hoor ??
Ek het n groot crush op jou maar ons keni mekaar rrg nie eks in oosterlig tho
Dm my
Jah jou naai ek het nie iets om te se nie maar kom nou trug Ermelo toe ek fokken mis jou my saxy masjien ?❤️❤️❤️
Eyy my masjien❤️❤️❤️??miss jou krappp baie
Jy weet nhe ek like jou eintlik fokkol maar is te fokken lief vi jou jou doos?❤
Umhhh ek weeni wat om te se nie ?❤️
Asof jy ooit gaan weg gaan
Wag en sien poplap
Ek hou van jou my ou Kapenaartjie❤.
Jys die beste?Xx
❤️❤️Se jyyy
Nah brah bly saam ons in ligbron ???
Sal sien
Van watter tipe meisies hou jy??
Ek hou daai informasie vir myself ?
Ek weet jy gaan nie meer kaap toe nie
Ok sien volg jaar dan prt ons weer
Jy sal nie n te bad hoofseun wees nie
?❤️Dankie
As j kaap toe gaan watse skool gaan j in wees
Paarl gimnasium
Jy beteken rrg baie v my ?❤️
Wie jyh?
Eks seker jy weet wie sy is ?
Nee ek weet nie. Anders sou ek rrg ni vra ni?
Kom net bietjie agter hoe baie j v daai een sekere meisie beteken?♀️?♀️
Dm my asb.
gan jy nog kaap toe?
Jy sal sien
Jys so klein bieq oulik
?
Eyy cutie ??
Eyy wie okal jy is❤️?
Eyy cutie ??
Eyy wie okal jy is❤️?
Altwee dra ii hoed ???
John deere hoed en baaidjie
Watse een op jouu dp is jhy ?
Die een met die hoed. why
Jys toe eintlik nie so bad as wat ek gedink het nie?
En nou hoe so...
Spreuke 30:5
Elke belofte van God is betroubaar en hy beskerm di wat by hom skuil. DIS MOOI ❤️❤️
Ek laaaaik jou ??
DM MY ❤️
As ek vanaf jou ego na jou ik toe moes spring sou ek die wereld rekord gebreek het ??
Dankiie jys oulik. Ni geweek eks so slim❤️
bly asb asb asb altyd soo oulik soos jy is?
Ek sal my beste probeer . Dm my××
kan ek jou nommer kry . Jy is HOT verbyyyy????????
yes jy kan . Dm my ?❤?
wat gaan jy doen na skool ?
Boer . of gaan stroop in amerika vir so paar jaar of rugby ❤❤❤❤??
hiiii cuteyyyyy
hayy jy ??
jy is rerig soo mooi ❤
DM my ??
VIEW MORE