profile img

Eugene

eugeneconradie

Ask me anything

103 Replies

ons praat glad nie meer nie weet nie wat gebeur het nie ma jammer as ek iets verkeerd gedoen het hoop alles gan nog goed met jou alles vir die beste 🤘🙏

Ek is jammer dat ons nie meer praat nie🙈 Seker daarvan jy het niks verkeerd gedoen nie tho🙋🏼‍♂️ Net gladnie goed met messages reply nie🤦🏼‍♂️ Gaan amazing met my dankie😊 Hoop dit gaan goed in jou kant ook😁

eugeneconradie replied 1573 days ago

Is jy en Hein saam?

Hy is my boyfriend yes❤️

eugeneconradie replied 1573 days ago

Is jy Sake uit?

Jip

eugeneconradie replied 1588 days ago

As ek jou vra om saam my na my matriekafskeid toe te kom sal jy dit tenminste oorweeg?

Seker daarvan ek sal dit oorweeg yes✌🏼 Matriekafskeide het amazing kos😍😂

eugeneconradie replied 1706 days ago

Sal jy ooit 'n tattoo kry?🌈

Ek sal jah, is vanplan om een op my bors binnekort te kry🙋🏼‍♂️💥

eugeneconradie replied 1706 days ago

Jy en Roberre nog vriende

Yes ons is👏🏼🌟

eugeneconradie replied 1706 days ago

Waar is die mees lgbtq+ friendly plek in SA?

Geen idee nie🤔 Dink as jy saam die regte mense uithang kan jy enige plek lgbtq+ friendly maak🙏🏼

eugeneconradie replied 1706 days ago

Ekt altyd gewonder hoe jy en erin so kuier en goed en julle doen niks nie ekt altyd gedink julle moet fckbuddies of iets wees maar nou maak alles sin dat jy gay is.

Want sy is mos gladnie ook my niggie nie🤔🤦🏼‍♂️

eugeneconradie replied 1733 days ago

Ek sou nooit eens geweet het dat jy gay is nie wow nuus vir my

Well now you know👏🏼😂

eugeneconradie replied 1733 days ago

Antwoord jybal jw dm's ?

Nope??‍♂️ Gladnie eers naby nie??‍♂️

eugeneconradie replied 2086 days ago

Is j eng of afr

Afrikaans??

eugeneconradie replied 2086 days ago

Wanneer het jy geweet jy's gay?

Seker van graad 7 af geweet maar dit eers so graad 10 completely aanvaar?

eugeneconradie replied 2086 days ago

Waar bly jy?

Wellington?

eugeneconradie replied 2086 days ago

Do you have a boyfriend

Yes I do??‍♂️

eugeneconradie replied 2086 days ago

Watse werk doen jy?

Chemical Analyst? Werk in 'n lab

eugeneconradie replied 2200 days ago
VIEW MORE