Visit this profile later to see if your question was answered.
boishaai obviously??
as ek weet wie jy is sal ek
in my skool?
fun mens,goeie netbal speler???superrr baie energie?
gr10 ek dink,glad nie nou seker nie,why vra jy?
ummm ek dink hys 15 of 16?
ag dankie☺? jys oulikkk
aiya moenie vir my sulke sht vra nie?
ekskuus.
yess,moerse baie liefde vir haar❤ en mis haar malll baie,sal gou planne moet maak??
absoluut niks met jou uit te waai? en waar hoor jy dit in elk geval?
kom jy dm my?
sjoee jou taal is mooi? aangesien jy so braaf is,kan jy maar n dm stuur?
ek gaan dalk die naweek??
amazing persoon? baieee liefde vir hom❤
quelene? nee hel,nooit?
sys die oulikste mensie wat ek ken,glad nie tewerig nie?❤ jy het duidelik die verkeerde prentjie van haar
ek mis jou ook❤
anytimeee??
slide into my dm's??
hys oulik?? sal vinnig weer planne moet maak
hoekom is jy so gepla oor hom?
hy lyk oulik,sal hom graag wil leer ken??
ek vertrou baie moeilik,so ek sal se net my ma en God
dan is die wolke ons kombersie en aandster ons kersie☄
eumsie,eumels??
ja obviously?
haat is n sterk woord.
weet van hom,ken nie persoonlik
brendan peyper??
cute persoon? kleinmond missions saam hom was lekker?
mis hom baiee?
kuierr kuierr kuierr ?
uhm hulle is nogals cool? ek ken nie vir pieta en janus so goed nie maar het al saam danie en jandre gekuier? hulle is lekker mense?
uitsaa die ginger?❤
ek weet van hom,ken hom nie persoonlik nie?
uitstekende atleet☺was een van my vriendinne x
mis haar ❤
sjoe,nogals baie mensies? moet ek almal opnoem?❤
yepp?☺
nopee,maar my ogie op iemand??
no comment.
jammer maar ek probeer so min as moontlik met hom te doen kry.?
2 dorp vriendinne: petro & tyra,daar is nog baie
2 koshuis: nerene & quelene (en maderi),daar is nog baie ??
uitsaa?daars net een..
blehh?
kan nie kies nie
eishh dis moeilik,in die koshuis of dorp?
ohh yess? en ons ligamente skeur?❤
ek lovies jou ongelooflik baie ?
baie ryk en suksesvol?
netbal en atletiek?
ons is net vriende?
ohh yes,cuddle is my thing?❤
ek besit nie so iets nie,jammer☺
nee nee,dit beïnvloed my atletiek?
uhh dink nie eks die model tipe nie,maar ja ek sal dit seker probeer, why not?
woahh rustig aiya??
dis vir my om te weet?
yasss yasss??
genoeg?
ons het nog nie uitgegaan nie,maar ons was baie close en het gekoppel??
ek het twee,jonger broer en ouer suster?
jaa jaa,ek sal dit nie vir die wereld mis nie?
nopee,figure maar self uit?x
nopee,figure maar self uit?x
size in wat?
nee nee?ek gaan dit nie se nie xx
dis okei,dm my dan gee ek my nommer??
uhmm ek sal die voorletter van altwee se. H en C ??xx
daar is so 1 of 2,as jy rerig wil weet dm my xx
ek weet glad nie hoe hy lyk nie? dm my en stuur n foto?
in my skool?
agg dankie?❤
seker daarvan jys ouliker x
beslis adidas?
Jesus all the way and my mom☄
1.longest ride
2.me before you
3.the fault in our stars
4.edge of seventeen
5.lol
daar is nog baiee meer?
ek het nog nie n date nie,ons outjies is maar lame?
mincke barnard?
waar het jy my gehoor sing? maar dankie xx
nee..maar ek en my suster gaan beslis volgende jaar?
a span?
lovee daai kint❤ ons gaan nog baiee saam kuier?
yipp,was maar flou?
yess ons het,maar hulle het nog steeds great gespeel