Visit this profile later to see if your question was answered.
Teveel mense :( (((......)))
Hoe bedoel jy?* ek het die AWEsOMESTE maats ever!!! En hulle isi coolste beste mensies EVER. !! Ek love hulle
Ja hy heti. Dis wat die proebleem was!!! Wnt dit was rerige stupid goed!! en dis nou verby. En ek raak sommer van voor af wee geiriteerd en kwaad...hkm vra j so baie vrae da oor???
Ek het niks teen hom ni*
Ag dit was sulke Stupid sinelose fights wat rerag onnodig was!!
Shoe..nee ek dinki so nie*
Oo...haha oepsie....okay!!*
Haha solank jy net di jaar deur kom isit fine. :p
Haha gee my ma nog n clue :D
Hahaha okay....so jys n dude wat baie slim is en wat oor mure klim...
Gee my dan net n clue asb!!
Japs..X_X. Wie is j..??? Asb se my*
Nee...ekt gese hulle* nee kyk oz het heeltemal teveel gefight...-_- so dis nou sineloos om nog maats te bly as oz so baie baklei!!
Om met sekere mense vriende te raak!! Ma eks darm nie mee met hulle vriende ni so...en ek dinki rerag daars nog nie
JAA.....ma eks oorit!!* :p
Hehehe okay..!* :)
whaaat....?! Wa van praat jy??
Hehe dq Elizna jys ook super oulik neh* hehe ek Sal viri pooodle pasop ;) lvj!!
Aww hehehe.... :$
Hay hay* :) aw haha danki..!!! :p. Gee ma asb n clue..
Genoeg dt ek hele Kas vol nuwe klere kan koop!!!!!!
Hehe dq jys ook n awesome maiQ!! :p. haha toema ekt ooki van jw gehou in gr4 ni!!
Hahaha blonde oomblik....hehe *blushing....* ja nee dai poodle lyk ma modderig :p. Hehe dq :D ummm......Michelle!!!!! ??..*
ELIZNA - dq jys ook super oulik en awesome ;p lvj!! :)
Hehe aw dq!! Jy klink super kwl en baie oulik!!! :) hoop oz word goeie vriendinne ;)
Japs!!! Sys oulik hkm?? :)
Hi daar slaaiblaar :p
Hehe nee ek weeni* ek Keni so baie seuns in garsies ni* :p
Ek weeni...als is nou by my inbox...ma eks nie lus om als wee te reply...x_x