profile img

Franje Greyling

fran13180

Ask me anything you like anonymously

125 Replies

What type of people annoy you the most?

Negatiewe mense ??‍♂️

fran13180 replied 2648 days ago

Sê vir my so bietjie wat jy dink van die volgende manne?
Fiela?
Mark?
Pierre?
Reniel?
Dewald?
Marnus?

Fiela: hys baie baie snaaks ? ek like dit?

Mark: hys te voorbeeldig veral in afrikaans ?‍♂️ een van my favourites ?

Vogel: hys alles ??‍♂️ los hande die beste mens wat bestaan ?hyt n baie sagte hart, al lyk dit nie altyd so nie?‍♂️ ek kon regtig nie vir n beter vriend gevra het nie ?‍♂️? en moet hom nooit wakker maak as hy slaap nie??‍♂️?

Niela: one of a kind☺️ een AMAZING mens ?‍♂️

Dewald: hy kan baie hoog spring ? hy lag altyd?

Marnus: marri is n coolcat? Te cool?

fran13180 replied 2649 days ago

Daar is n tipe lig wat uit jou uitstraal, dit maak my verslaaf?

Dagga ook?‍♂️?‍♂️?‍♂️

fran13180 replied 2649 days ago

Ek en jy alleen ini somer

Somer is nie my seisoen nie??‍♂️

fran13180 replied 2649 days ago

Pierre en jy is soos ou getroudes ???

Ek hou nie van oud wees nie, en hy hou nie van troues nie?‍♂️

fran13180 replied 2649 days ago

Waar sien jy jouself oor 10 jaar ??

In die spieël ?

fran13180 replied 2649 days ago

Hoekom ignore jy my altyd?

Jy soek aandag by die verkeerde meisie ??‍♂️

fran13180 replied 2649 days ago

gunsteling graad11 seuns khs

Daars baie?‍♂️

fran13180 replied 2649 days ago

Oulikste meisie in khs?

Thank you ❤️

fran13180 replied 2649 days ago

Hoe was jou vakansie?

AMAZING ? ❤

fran13180 replied 2649 days ago

Ek sien hoe julle kyk vir mekaar by die skool.... Jy is smoorverlief en hy nog meer?

Oohhh myyyy?‍♂️?

fran13180 replied 2650 days ago

Ek dink jy en pierre moet net ophou vir almal se julle is beste vriende en net erken dat julle meer iz????

..... No comment??

fran13180 replied 2650 days ago

Hou jy van iemand op die oomblik? ?

Jong, die liefde is maar n ander ding?‍♂️

fran13180 replied 2650 days ago

Het jy en pierre gesoen die vakansie ??

??‍♂️??‍♂️??‍♂️??‍♂️

fran13180 replied 2650 days ago

Wats jou opinie oor Rome?

Sys nice??
Laat my altyd lag x❤️

fran13180 replied 2650 days ago
VIEW MORE