profile img

Franco

franco_crous

Ask me anything you like anonymously

65 Replies

ek weet nie. seker jou laaste meisie

Nee wat ek glo nie

franco_crous replied 1842 days ago

mis jy jou ex ?

Hang af wie..

franco_crous replied 1848 days ago

Do you have any hobbies?

Yeah a few but gym is my #1 hobby but dont have time these days to get into the gym?

franco_crous replied 2232 days ago

Hoe oud is jy?

18.. word desember 19

franco_crous replied 2257 days ago

Handsome
#vanjousugarmammie

Jys manet 3maande ouer??

franco_crous replied 2257 days ago

Is jy danie en ruben nog pelle?

Yess ons sien mekaar manet min omdat ons nou ver uitmekaar uit is.. maar ons nogsteeds goeie pelle?

franco_crous replied 2262 days ago

Hoekom het jy jou baard glad geskeer?

Weet nie.. lyk vir my beter..

franco_crous replied 2262 days ago

Dit lyk asof j al kla weer oor pauline is?

Ek is ja.. en wat maak dit saak? Die lewe gaan aan en ek gaan nie dat iets in my verlede my trug hou om weer gelukkig te wees nie..

franco_crous replied 2326 days ago

My poes brand vir jou met die selfde intensieteid as as 'n duisend sonne.

Goeie moer oky?goeies!?

franco_crous replied 2341 days ago

Wat is jou grootste geheim?

Dit sal mos nie n geheim wees as ek jou vertel nie??..

franco_crous replied 2351 days ago

Franco moenie jou steur aan kinderagtige mense nie. Jy was goed vir Pauline en ek weet jyt jou alles vir haar gegee. Jys n goeie mens en jy verdien baie beter❤

Dankie waardeur dit..

franco_crous replied 2361 days ago

Hoe oud is jy?

18.. word desember 19

franco_crous replied 2371 days ago

Waneer begin jy weer gym? Moet sê jy het nogals goed gelyk verlede jaar toe jy so ernstig gegym het?

Haha dankie.. ek gaan volgende maand weer begin gym waneer ek trug is in odn

franco_crous replied 2371 days ago

Hoe voel jy nou , nou dat jy niemand het om te besit nie?. Bly pauline is uit jou kloue uit. Jyt haar soos n besitting hanteer. Haar arme vriendine. Nou moet sy jammer se oor jy goed opgeneuk het. En haar vriendine van haar af verstoot het.

Actually neh ek voel baie beter..en ekt haa nooit van haar vriendine geweerhou nie..syt gekies om by my te wees..as sy nie gelukkig by my was nie kon sy my al iewers vroer in ons 10 maande verhouding gelos het.. en om eerlik te wees wie ookal of wat ookal jy van haar is ek gee nie om nie.. dis verby tussen my en haar.. ek het aanbeweeg so moet almal wat in elk geval niks met ons besigheid uit te wai het nie..so julle kannou maar aangan met julle happy vriendskap?want eks baie happy dankie vir die omgee.. my vriende het deur alles by my bly staan,want dis wat ware vriende doen.. jy kan dit gerus probeer??..

franco_crous replied 2371 days ago 3

Is jy en mj nogsteeds so goeie pelle

Jap ons is..!

franco_crous replied 2381 days ago
VIEW MORE