190
Replies
Neem aan jys nie meer single?😂
Vertel🤔
Jy het mooi oë.
Dankie😊
Dm?
A blonde is a gentlemans eyes, but a brunette is his spice
Heyyyy😏🔥
Gaan jy en chrizaan saam visfees toe?😊
Wind het nog nie begin waai nie💨
Chrizaan gaan seker ook saam jou visfees toe, juis omdat jul so goeie vriende is? 😂
🙈😂🔥
As jy gedink het Geena was erg, gaan dan met Chrizaan uit. 😂 Dan sal jy sien wat erg is.
Julle verstaan ook nie lekker van die punt Vriende nie😑🤦♂️
Kak snaaks😂
Jy is beslis nie single nie 😂
Hoekom sê jy jy is?
Nou met wie is ek saam? 🤦♂️😂
Is jy en Geena finaal?
Ja
Soek jy iets by Chrizaan?
Net vriende
Jy maak n groot fout 😂
Daai fout kan nou joune wees😉🤗
Hoekom het jy jou insta naam verander
Dm?
Is jy en Chrizaan nou iets?
Nee net vriende
Hoe oud is jy
Oud genoeg🙈😂
Jy en Geena nog saam?
Nee
Is jy en Geena nog saam?
Ja❤️
Hoe lank gaan jy en Geena al uit?
1jaar❤️
Jou gear changes is on point?
Wil jy by my ook n paar ratte kom verander?
?
Why did you take her back bro?
DM??
Die meisies hou jou lekker besig in die koshuis, nhe. ?
Haha?vertel my meer..waar is die koshuis?
Hoekom het jy dan n Duitse passpoort??♀️
?
You can only push someone away so far before they get the hint and then walk away.
Nou vertel my meer..?
Is jy en Geena weer saam?
Ja❤️
Julle twee lyk amazing❤️
Moenie dat iemmand of iets julle breek nie?
Julle is Couple Goals?
Heyy?Baie dankie
Alles en meer ❤.
Jy is my Alles❤️
Moet nie meer baklei vir Geena nie. Sy verdien jou nie. Jy doen alles vir vergifnis en sy warrie net oor ander ouens se aandag. Sy het klaar aanbeweeg.
DM my..
Hoekom is jy so stil by die skool??
Jy het elke dag met almal gepraat en nou
Dit maak seer om iemmand anders te breek...en ek probeer dit regmaak?❤️
Sal jy op Geena opgee?
Julle is amazing bymekaar?julle sal iets uitwerk om dit sterk temaak
Ek praat nie baie met een van julle nie maar ek weet julle is baie lief vir mekaar maak nie saak wat nie
Mense kan dit sien
Nee❤️
Dankie..ja ons sal n plan maak
Wat het gebeur tussen jou en geena?
Het jy opgemors?
Dis sad?
Bitjie opgefok ja?
As jy enige plek in die wêreld kon wees, waar sou jy nou wou wees?
Tyd trug draai n maand?
Jy laat mense glimlag.✨
Dankie
Jy en Geena ?
Julle is vreeslik oulik saam. ?
Dankie ?
Jy weet Geena het op jou gecheat met William, December wat nou verby is !?
Ek weet...Mense maak voute jy..
What is your favourite day of the week?
Friday?
Wie is jou beste vriendin?
Julia?
Gan j nog bike ry
Desember ja
Bra hkm ry j ni meer bike ni j is dan soo goed
Mense verander??
Het jy en Jomay ooit its aan gehad ?
Nee?
Antwoerd jy all jou qoohs wat jy kry?
Nee...
Single seater of jou volla?
Altyd my volla??maar hys nou verkoop?
Quads of single seaters?
Single seater?
Desember planne??
Kaap toe en dan seker langstrand en so..?
Wanneer kom jy weer Whk toe?
Weet nie....waneer ek iets daar wil doen
Quote you live by?
Ons kan als,ons hoef niks?
Jy en Geena is goals.?
Dankie?
Ich liebe dich.❤️
Liebe dich auch❤
Jy is soveel meer werd as wat jy besef.?
Dankie jy
Jomay Lucas?
Vrienden ja? maar verder kan ek jou nie amtword nie as jy net 'n naam en 'n vraag teken gee nie..??
Ek kan jou netsowel vol botter smeer, want dit is wat 'n mens doen met 'n witbroodjie.? Jy is my gunsteling! Dankbaar vir jou.?❤️ GeenaLee
Jy??eks lief vir jou❤
Wat is die eerste ding wat jy raaksien in 'n meisie?
Hang af?
Glo jy dat Ginx nie op jou verneuk het die aand van ons matriekafskeid nie?
Dm my....
Hoelank is jy en Geena nou saam??
Amper 2 maande❤
New top 10 list of your favourite girls?
Geena❤
Is jy gelukkig saam daai Windhoek meisie wat jy nou het? ?
Jy weet dit...?❤
Jy sal altyd myne wees.......ek hoop net jy besef erens wat ons kon wees ?
(Altyd myne wees) het darm vinnig verander?
Smh bly om te sien hoe min j omgee.???
Rolét???
What do you never trust?
People??
Ken jy enige mense van keetmanshoop? En wie???
Genoeg ja..
Wie ken jy van Otji?
Gesine?
Lindie?
Christian?
Anne❤
En nog..
Wie moet ek nog ken??
What is the biggest way people waste money?
Fidget Spinners?
Ken jy enige iemand van Otjiwarongo?
#trickquestion
Ja
Grethe Van Wyk??
Vriende❤
Vodka en redbull binne kort ? ?
Die naweek?? #23 #123 #140 #79
???????
Kani so eerg wees nie
Hoe DM ek jou nadat ek jou geqooh het? Like "Hey ekt jou geqooh." Lets be friends????
Want jy kan seker?
Hoekom kan ek nie oor jou kom nie?
Hoekom mis ek jou nogsteeds?
Dit sal net jy weet
Francooooo??????
Jys flippen oulik verby??
Wens ek ht di geleentheid om jou as n vriend te hê...?
Dankie ?
Nou wat stop jou??
Die veit dat jy soos "Oulik Jy" daai JY maak n meisie se hart vinnig klop vir jou seuna.?
Dit lyk my so jy??
Jy maak nogsteeds my hart vinnig klop ???
Oulik jy
Jy hou mos van meisies gebruik?
Allright?
The secret to a good friendship is... ?
Don't fck with each other's girls ?
Hoe kan ek jou hart wen ?❤??
Vir my nog n bike koop?
Hoe leer ek jou ken sonder dat j dink eks weird??
Want ek wil vriende met jou wees???
Dm my net
Jys soooo mooi.???
Dankie jy,jy seker ook?
Jy rook teveel dagga ??
As jy so sé?
Teminste het ek n goeie dealer??..jou Ma?
As ek net goed genoeg was vir jou.?
Weti wie jy isi maar hou op sad wees en praat met my
Fahr bietjie Keetmans Rally mit for a change??
Julia?❤
Wats tussen jou en Rolet?
Nee ek weti?
What's the best luck you have ever had in your life?
God gave me a Dad ❤that some people wish to have.
Jesus het jou lief _ ??
❤
VIEW MORE