profile img

Franco Keyter

francola_keyter

Ask me anything you like anonymously

26 Replies

van wi hou jy

Niemand nie

francola_keyter replied 2194 days ago

wie gaan j mis volgende jaar

Niemand nie

francola_keyter replied 2194 days ago

wie is die mooiste meisie in jo skool

Shani Venter,let wel dit beteken nie ek like haar nie

francola_keyter replied 2194 days ago

watse graad 9 is mooi viju

Ken nie regtig gr9 nie

francola_keyter replied 2254 days ago

i have bmw and you don’t

Oh okay geniet die bmw

francola_keyter replied 2258 days ago

Ek wonder wie sal jou nou nie like nie ?‍♀️?‍♀️?‍♀️
Want jy's lit afff
But stay classy ?
Die mense wat jy uithaal arme hulle?
They hate us cause they ain't us ☝️
Oehhh en amper vergeet ek jou jaw line bly mooi ?? shane_broderick

dankie?♥️and truee,en whiskey neat sal ons wees neh✨?

francola_keyter replied 2258 days ago 1

en se vi haa ek gan nie dm ni eke wil net weet

Ons is niks nie so chillit

francola_keyter replied 2268 days ago

hou jy van shane

As my vriendin ja

francola_keyter replied 2268 days ago

like jou bakkie

Dankie i guess

francola_keyter replied 2268 days ago

Wat dink jy van daai sian btch

Ek skinder nie van ander nie,en jy kan nie ‘n vrou ‘n btch noem nie

francola_keyter replied 2273 days ago

Hoe het jy dit reg gekry om met Shané so close te raak . Sy btch my weg elke keer as ek try met haar praat enige raad ???

met moeite en selfvertroue

francola_keyter replied 2274 days ago

wat is j en anri venter

Sy is net my matriekafskeid metgesel,en natuurlik ‘n goeie vriendin,niks meer nie en sal nooit niks meer wees nie

francola_keyter replied 2275 days ago

ek gaan juw en phillip nog hard poes like jul fkol ni

jul maak asof jul die manne van die skwl is ek mar jul maak net almal seer met jul woorde,jy weet dit ni ma jy maak my ok seer so vok juw en phillip

Kyk jy kan nie dink dis fine om so tepraat nie,jy moet groot word en reg praat,ons loop nie en maak asof die skool ons sin is nie want ons is nou mooi groot en amper klaar,as ons jou seer dan is ek uit my hart uit jammer en ek hoop jy vind vrede

francola_keyter replied 2288 days ago

Jy en Shane

net goeie chommas,ek soek nie iemand nie en ek like nie iemand nie,en sy ook nie

francola_keyter replied 2308 days ago

Ek dink jy moet vir haar gaan
Sal cute wees ?
Want sy sal nooit vir my gani
En ek wil haar happy sien ?

As jy haar wil happy sien,try eerder net vir haar dan,ek is nie nou opsoek na iemand nie,so try jy nou tho,this is your moment?✨

francola_keyter replied 2310 days ago
VIEW MORE