22
Replies
Frikko gooi my n dop
๐Wannneer
Mis jy my๐
Nee ek is fine, jk, wies jy?
Ooo you touch my talala
My ding ding dong
Ek mis om met jou te praat๐คญ๐คญ
Niks keer jou om met my te praat nie
Hello frikkie
Hello daar vreemdeling
Frikkels jys amazing en ek mis jou so
๐ค
Die seerste wat jy al n persoon gemaak het?ek dink ek weet want jyt my seergemaak๐
Wie is jy? Ek is jammer๐ค๐ฅบEk probeer almal om my gelukig maak.
Ek mis jou :)
Ek dink ek weet wie jy is ๐คek mis jou ook
Ayy jamer ek het n hele bak popcorn op jou uitgegooi ๐๐โฅ๏ธ
๐Jyt my ge interrupt ๐
Ek like jou neefi
Uhmm ๐
okay....
Mis jy my??๐
Miskien ๐
Hkm groet jy my nie meer by die skool nie??๐
Hoe moet ek weet..
Uhm hiii we talk min๐
Jy bedoel jy praat min met my
Hi daar slaaiblaar โ
Sies, slaai๐คข๐คฎ
Jys rerig oulik ๐จ
Aww dankie
Dude dankie vir die pel wat jy is ! Jy n amazing ! The great Frikedelda is my insperasie ๐๐
๐Ek is rerig n magic man
Kan ek jou raps๐๐
Sorry๐ฌ๐
Aggenee jy alweer ek wil nie lelik wees nie maar go away ๐ฆ๐ฆ
Oky....๐
Kan ek van jou meatballs kry
Nee jy mag nie van my frikadelle kry nie
FH ek weet eks jou bff๐๐
Jip ๐
VIEW MORE