130
Replies
Instagram id please
x__bianca_oosthuizen__x
Who is your favorite person to smoke with ;)
There's a couple of them :)
u interersted in making bf
Nope
Inbox to inbox chat
No thank you 🙂
Are you scared of the dark?
Yep 😄
Wie is jou top 5 gunstelling mense?
Miranda, Megan, Danika, Louise en Maritza
Ek like jou nogaks fokol 😎❤️ Danikaax
Love you too 💀❤
Mag ek jou dm?
Yeah, jy kan 💁🏻♀️
Jy is beeldskoon 🤗
Baie dankie 😊
Wat van jy antwoord bietjie jou boodskappe 😑
Ek het nou net, eks jammer 😬
Ehy mensi lank laas geprt maar ek moet se by elke dag wat voor kom raak dit aloe moeiliker om jou net te se jys beutefull en asemroowind en wel jys an amazing persoon en bly wie jy is en wel moet net se di jy daar sal an pad wees vir my en jou voorintoe
Jys n sweetheart, dankie 🙋🏻♀️
Wies Martin
Ek weet nie, sê jy my
Helloooo, jou mooi mens.
Jys n sweetheart 😂❤
Ek het jou dm antw asb
Shame
What's the best Wi-Fi name you've seen?
Nacho wifi
Jys n fokkop
My genade, jou pa het presies dieselfde van jou gesê gestraand 😉
Louise praat kak van jou agter jou rug
Dis nogals hartseer dat jy niks beter het om te doen met jou tyd nie behalwe om kak te vertel 😂
Ek like jou 😚
Ag dankie, ek like myself ook 😌
Gonna ask until you answer
You do you boo
Het jy gehoor wat met Louise gebeur het 🤔
Nee ?
insta id?
x__bianca_oosthuizen__x
Hey follow me on insta _$ex__therapy (professor)😈
No thank you ❌
Lovely pic 😍😘👌 Sk007
Thank you 🌸
Ek gaan letterlik vrek as ons die jaar moet oordoen
Ek twyfel dat dit gaan gebeur
Sien jy uit vir skool ?
Nee 😂
Kan ek jou nomr kry??
Dm my 😊
Wat is jou gunstelling liedjie?
Op die oomblik is dit "Little lion man - Mumford & Sons"
Hallo jou lekker btch kom ons jy weet😉 nee ek joke ek mis jou my bii💔 my twin😗nou weet jy wie ek is ❤❤❤
Ahh chey, ek mis jou ook 🥺❤
Ons moet definitief weer n girls weekend hou as die corona ding verby is 🥰❤
Mahh Biii ❤ ek is sooo baie liefe vir ❤ danqii vir letterlik alles ❤ jhy beteken soo baie vir myy ❤🌏 ek mis jou baiiee ❤❤🌏🌏 louise_x_x
Danny !🥰
Eks baie lief vir jou ook en ek mis jou 😕❤
Ek waardeer jou ❤🌎
What's the difference between a gay guy and a fridge?
The fridge doesn't fart when I take my meat out
😳😳
Oom Cyril is goed, want vir die eerste keer in in n lank tyd kan ek weer sht faced raak die naweek 😌
Geniet dit 😂
Biii👽 i miss you and i love you
Kom kuier vir my asb x😂
Ek mis jou ook 👽
Ek sal definitief, darem bly jy soos by my 😂
Love you too ❤
Jy's kinda cute
Dankie x😊
Wat is rooi en maak jou tande seer
N baksteen 😂
Ekke laaik jou sussie
Same hierso 🙌🏻
Wats Johnny van jou?
Blykbaar my boetie
Ek like jou vriendin 😍
Watse een?
What year do you think you would most fit in?
1950 x
Jys mooi binne en buite, moet nie luister vir die mense wat jou sleg sê nie, hulle het duidelik niks beters om te doen met hulle tyd nie💕
Baie dankie, ek waardeer dit 😊💖
If someone you loved committed a gruesome murder, would you help them cover it up?
Yes 🙌🏻
Do you think death by drowning or death by electrocution would be more painful?
Drowning 😬
What do you want etched onto your tombstone?
"I told you I was sick"
Jy laat my heel voel op alle plekke
Ek waardeer jou ❤
Gistraand was leke gewees ons moet dit weer doen😏
Hou op van my droom, dis weird
Jy is n hoer 🙄
Ek en jou ma hang so baie uit, ek moes dit iewers geleer het x
Love you bets ❤️❤️❤️❤️💖
Lief vir jou ook my Sarel ❤❤
As jy n time machine gehad het, sou jy terug in tyd gaan of sal jy die toekoms wil sien?
Terug in tyd x
Wat is jou gunstelling boek en wie het hom geskryf?
The fifth to die
J.D Barker
What's your biggest pet peeve?
Loud chewing, or people chewing with their mouths open
Wil jy iets ironies hoor
Ek like dit nie om uit te gan nie
Maar ek willi bydie huis wees nie
😂😂😂
Wie is jou favourite mens ?
My sussie 🙂
Ekt al meer die woord Corona gehoor as my eie naam
Same 😂
Tennis en volleyball is letterlik net n game van "nee jy"
Oh my word 😂
Jys langer wanneer jy n handstand doen as wat jy staan
Megan gaan slaap x😂
Hoe is jy so mooi 😱
Eks bly om te sien jy weet wat kwaliteit is x
Ons het almal op n stadium n swanger vrou geskop
Ek dink jy moet gaan slaap x😂
Megan is so mooi though 👅
Sê dit dan vir haar, nie vir my nie 😂
Hkm is jy nog wakker
Want hoekom nie
Money or loyalty?
Money 😌
Ek is so verveeld 🙄
I feel you 🙄
Wats jou favorite alkohol ?
Die drinkbare tipe
If Corona doesn't take you out can I ?
Sê net waar en wanneer 😂
😂 that is lucky! It must have sounded like Niagara falls in there?
😂😂😂
Idk why but whenever I see you my dck gets erect 🙈❤️
Ek het daai effek op mense.
Jys supaa speacial too meee ❤🌍
En jys net so spesiaal vir my ❤
Where would i bee withoutt yuuu ❤❤🌍🌍
I love you x❤
Eks kak bored 😣❤🌍
Selfde hierso 😂❤
Gimmee some lovvee ❤
Ek gee genoeg vir jou danny 😂❤
Immaa dieee of boredom 😣😣😣❤
Sameeee 😂❤
😂😮 were there enough stalls or did people have to line up and wait?
Luckily there were just enough stalls 😂
Jys n bitxhhhh
Jk i love you en ek mis jou ❤❤❤
Eks net so lief vir jou ❤
En ek mis jou ook 😕
😂 was there a crazy rush for the toilets?
You bet 😂
😂 did they stop somewhere?
Yes 😂
😂 were you complaining too?
Maybe 😂
VIEW MORE