Visit this profile later to see if your question was answered.
ohhh yes pΓ»hh-leeez π€ͺπΈx
mis jou π
ek het 'n rugbesering opgedoen & ek mag eintlik nie atletiek doen nie ,
so ek beperk myself maar .
why does it bother ya ?
nee
nee
& nee .
none π€·πΌββοΈπ
ek doennn π
baie dankie! π
that's why you call it a rumour ,
'cause it aint true .
ek is bitterlik lief vir haar ,
& haar vriendskap beteken alles vir my !
stop spreading rumors ,
& hou op om dit te glo π .
ons is vriende , so ja .
hy's nice .
next question .
β’ hardloop
β’ kruip weg
β’ maak toe jou oΓ« π
ek het 'n groot atletiek byeenkoms by MHS ,
hoekom hoekom ? π
as 'n vriend ja ,
maar niks meer as dit nie .
hy & Robin is bitter cute saam .
ek's nie blind nie ,
ek kan almal sien π
ek het absoluut geen idee π
dm my as jy graag wil weet π
nou moet ek eers mooi dink ,
like maybe 35m π€·πΌββοΈ
geen idee wie jy is nie π₯Ίx
dm my asb β₯οΈ
Stalin i guess ? π
β’ rek
β’ ekonomie
β’ besigheids π
sjoe π€π
ek weet nie wie jy is nie tho,
dm?
dankie, dankie, dankie. π
dm?
Beukes,
sy is iets uit die Hemel.
ongelooflik lief vir haar.
sy staan my altyd by,
& is daar vir my whenever ek 'n skouer nodig het om op te leun.
dankbaar,
is 'n understatement. π₯°
sjoe sjoe,
om eerlik te wees is ek self nie seker nie.
'n kaartjie maan toe sal die trick doen. ππ
this meant the world !
not sure who you are ,
but pretty sure you're amazing aswell ! β₯οΈπ
feels good to be back x
glimlag is nie meer opgeplak nie ,
maar vanuit my hart .
2020 ,
ons kom vir jou . ππ
wow ,
maar hierdie sopas my dag .
dm my asb ?
ek is seker jy is net so amazing ,
& weet net ,
ek sal altyd hier wees vir jou ,
maak nie saak wie jy is nie . β₯οΈ
ek mis jou even meer ,
kom terug ! π₯Ίβ₯οΈ
ilysfm π
nee ,
but keep dreaming π
sjoe , dankie π€
dankie . ππ€
hello ? x
want ek like nice mense πβ₯οΈ
ek like jou ook xβ₯οΈ
sterk op pad xπ
making good friends is al wat ek te sΓͺ het xπ
die ding is net, mens weet nooit. volg net jou hart. hy sal vir jou kan sΓͺ, nie ek nie. π
maar dan kan ek niks doen nieπ€·πΌββοΈ
self-love & ,
om vrede te maak met jou verlede .
weet dat God altyd daar is ,
& dat alles gebeur vir 'n rede .
een ding wat ek geleer het ,
is dat dinge nie altyd uitwerk soos wat jy wil hΓͺ dit moet nie ,
maar die Here ken jou ,
& HY ,
weet wat die beste is vir jou . β₯οΈβ₯οΈβ₯οΈ
dink jy weet π
maar , ft_nique
dm my net ,
belowe jy sal nie x
ek's baie chilled ππ·
don't mistake me for a mirror , hun πx
wat ? π€·πΌββοΈπ
smelt my hart π₯Ίx
liefde vir jou is onbeskryflik , Kara .
& ja ,
plaasnaweek is ernstiglik nodig ,
dat ons daai melkmans-kind bene van jou in die son kan kry πβ₯οΈx
al gaan ons in mekaar so rooms boer volgende jaar ,
moet jy net weet ,
ily 2 the moon ,
& never back ! πβ₯οΈ
ken hom nie regtig nie , maar van wat ek gehoor het is ek nie so seker nie .
weet nie wie jy is nie .
sorry . βοΈ
jy sal nie ons vriendskap opneek nie .
dm my net . π
baie dankie π
hierdie het my dag gemaak xβ₯οΈ
soveel duisende dankies !
ek is seker jy is net so pragtig , dm my asb ? π