61
Replies
Did you ever wonder why unnecessary stuff happen and just question it why you did it?🤣🤣🤣🤣
a lot, more like stupid stuff i did and why i did it😂😂😂
Jy moet vir vettie se ander vettie se hello😂
aai😂
Ek gan alles weg gee as ek die se maar hello ceo van alles 😂😂😂
omw 😂😂
Weet wie ek is en as jy nie weet nie moet jy raai 🤔😂
redelik maklik Gerhard
Wens jy kon my pyn voel? Hoopelik sal jy darem n bietjie vi my omgee
hkm moet ek nou jou pyn voel, wat ek verkeerd gedoen? ekt altyd simpatie vir almal
My EbolaQii
Jy is n amazing meisie
Jyt rerig n goeie hart en n great persoonlikheid
Jys baie snaaks en nogals bossy
Ek waardeer jou vriendskap ongelooflik baie en al ons chats
Dankie baie jy is rerig uniek en kosbaar❤❤
baie baie dankie, jmr dat ek bietjie bossy is maar ek het my redes😂 dankie baie❤
Jy is my hart se punt,ek is so lief vir jou,ek hoop om eendag jou myne te maak❤️-D
🙈🙈❤
My Ebolatjie
Jy is net verveeld omdat ek gaan slaap het nie waar nie😂❤
nee ek soek net vir eens goeie geselskap🤭🤭😂❤
Ek wag nog steets
vir wat noggals😂
Jy het n baie thicc A$$ gekry deur die vakansie en el dink dit lyk hot 💖wens ek kon dit klap en net so vashou 😉
dankie maar nee dankie🤞🏼
ek hou van jou e dink jy is rrg oulik en hoop jy sal my n kaans gee
🙈🙈🙈🙈
Jy lyk soos n lesbian
ag dankie , maar glo my eks die mees "straightste" girl wie jy sal ontmoet😁😉
Iemands nogal mooi❤🥶
dankieee😂
You are beautiful beyond ❤️😏
thank you❤
Jy kort n geoie vinger!
jys snaaks...nee dankie😁
Sjoe maar jy is mooi huh😏❤️
dankie💁🏼♀️😂 dm asb
Wat soek jy in n ou❤️
eerlikheid,vertroue en hy moet comitted wees , sin vir humor en ja❤
Is jy kwd vir my want dit voel so DEVENTER
belowe ek is nie my Yster❤
Jys stunning hoor☉😍😙❤
Dankie baie❤
Eks smoor verlief op jou😞❤️
🙈🙈🙈
"Met jou klere aan"~leah
🙈
DARLING!!!! ❤️😁
Daarrlliinngg!!❤
Eks smoor verlief op jou😞❤️
dankie🙈 ewn rrg wat om te se nie🙈
Jy lyk rerig na n nice girl sal beter wil leer ken👌❤ Corben_Melville
heyo, yes deffies, moet plan maak😌❤️
Jy is stuning en vlipoen hot en love you persoonlikheid🔥🔥❤️❤️❤️❤️❤️
aww dankie❤️❤️
Sal jy met my jou chokie deel🐨❤️🙈~K
Met liefde x🤗😽❤️
Vwhj?
umm dis vir my om te weet en vir jou om uit te vind🤭 ek joke nee ek dnk niemand 💁🏼♀️
PE wag vir ons girla😏❤️
Eeeyy Demics ek mis jou verskriklik❤️❤️oh en ja ek spaar nou vir vliegtuigkaarjies jy weet😏😂❤️
Ek en jy het ons "crush" gedeel!!! 😂😉❤️😊
ek hoop eerlik waar hierdie is Demi, want dan stem ek😂😂😂❤️
Hi, do you have an Instagram account? look my instagram photos http(del)://instagram,com@013417663404/7041127 melissa0z195
yes I do have IG, I'll check it out😉
Waar het jy jou denim skirt gekoop in daai koek foto
❤️
kan nie presies onthou nie, maar ek dnk dit was by Woolworths❤️
Have you ever been in a situation on a bus trip where a girl asked for a bathroom stop and the driver/teacher said no?
Nope, not that I can think of 🤔
Hoe lank is jy en Cois al saam of 'ietsie'😏
ons was nie vir lank nie🙈
Is jy en Cois ooit nog saam julle het cute gelyk
ons wou iets probeer, dinge het net nie reg uitgewerk vir ons twee nie🙈
Hoe Ken jy so baie van die Malan mensies
ek ken baie van hulle, was by ń kuier gewees en toe ontmoet ek meestal van hulle
beste vriendinne❤️
wie okal die iss, yes yes😂❤️
the more the better ❤️
Jy ken my as jou netbalbuddy ❤️ jy is een amazing mens en moet nooit verander nie ❤️👌
eey netbalbuddy❤️ mis jou verskriklik baie saam my op die baan❤️ never change ilysm❤️
Jys altyd besig so ek kan jou ni groet ni😂😬
Sê my wie jy is dan kan ons plan maak slimmes😂😂🤞🏼
Have you ever been in a situation where you and a friend drank heaps of water/soda, then ended up someplace without bathrooms? qoohqoop
Not that I can remember of, but we have probably gone to a restaurant, drank a few cooldrinks and as we get in the car and we're on the road we want to go to the bathroom 😂
Jy Kort hulp🤣, jokes
ek weet😥 dankie vir die reminder tho😂😂
Wies jou closte vriende en vriendinne
Vriendinne: Dioné, C-ané, Kara
Vriende:Jadon, Jan
Yass Girla😌
Looking awesome😎
Ps Daai ou☝🏼
Hey "Daai ou" 😂😂 jmr ek weet nie wie jy is nie😂 maar dankie🤞🏼
Haha jou kinders gaan bakore he😂
Flip off Jan🙄😂 ek neem aan dis jy🙄😂
Is jy en keegan saam ?????
ons is iets🙈
Gaan jy en keegan uit ??????
nee ons is iets🙈
Hoe voel jy oor koedoes met geel blomme?
wel ń koedoe is my gunsteling bok, wbj met die blomme tho🤔 maar ja klink goed😂👌🏼
Who is your best friend ?
Girls: Kara, Dioné, C-ané
Boys: Jan, Jadon
Who is your "lover"?
iemand🙈🙈
Van wie hou jy??
Iemand🙈🙈
Fav bybelvers?
ek het nie eintelik ń spesifieke een nie, maar my main op die oomblik is Phil 4:13🙏🏼❤️
Why are you so beautiful?
aw thank you🙈🙈
brandon
wtr een, ek ken baie😂
What turns you off in a person?
If they are two faced, and just mean...
Who was the last person to call you?
My dad 😂
VIEW MORE