71
Replies
Jy is reaaal nice????
Jy is ook❤
Hoe hanteer jy jou fans?
Ek het my ma en pa baie lief.
Mis ons bean in love dates ❤ #larries
Wie is jy.
Larries, Bloemhof, Rhenis of GHS? ?
Bloemhof always.
My HEROOOOOOOOOOOOOOO?
Sjoe dankie.
Soetwees op die koortoer neh??
ALTYD.
Love you Gertoos?
Dankie.
Jy is sooooo Hoofseun2019
Okayyy. ?
Hoor jys n interskole dirigent?
I wouldn't know.
X is mal oor jou feed. Jy ken my nie maar ekis hou jou feed al dop vir 'n rukkie en ek as meisie wil net vijou sê : jy is rerig aantreklik, en al di meisies op jou instagram posts is baie gelukkig om jou te ken ek hoop nie j dink ekis weird ni
Okayy jy.
jalurs op juw sal altyddd wec
Okayyy. I lovit.
jou vriendskap beteken baie x ❤️ Quelene
Ag dankie jy. ? ek weet.
bacon
en eiers sê hulle. ?
Yis Nole. ❤❤ sien jou maandag neh. ?
Jys 'n legend ❤❤ almal wil soos met jou vriende wees xxxxxxx
Baie dankie jy. ❤❤
Daai andries du toit is a dom poes ?
Geen kommentaar nie. ? ek daal nie tot op sy vlak nie. Hy's anyway nog 'n sot. ?
Jys mal scary?
Ek is mal rustig. ? ek is glad nie.
Ooh jitte Andries du Toit. ? jy's graad8. Gaan bou 'n puzzle of gaan terug kleuterskool toe. Weet jy ooit wie ek is? Seker nie neh want as jy geweet het, sou jy duidelik nie daai gesê het nie. ? strongs aiy. ?
Brah sê jy jy het nie n ego nie, omw, joh, ja jy het nie n ego nie jyt n fokken moerse ego!
Waar het ek 'n ego ? ek het regtig nie een nie. Soos wat het dit anyway te doen met jou of ek een het of nie. ?
Jys mal cool ❤❤
Dankie. ❤
Jy is so fokken fake,word groot asb.
Ag dankie. ??
Het jy en Petro al gesoen
What?
Smaak jy iemand
Ek eet nie mense nie.
Do you like chicken skin with catfish eyes? ?
Huh?
doos alert
En ek like it.
bruhh kan jy nie jou ego bietjie kleiner maak nie asb man
Ek het glad nie 'n ego nie. ?
Jys almal se favourite weet jy dit? Almal likes vajou
Dankie.
Is jy betrokke by 7de laan op die oomblik of gaan jy net audition
Both.
Hou op met alle meisies rondnaai
Mooi
kom kuieeeer. ❤️
Location. ?
Wat gaan an tusen juw en petro?
NIKS. Soos rerig niks.
Vir watter karrakter gaan jy oudissie vir 7delaan?
Ulrich Verster. Iemand uit Charmaine se verlede.
Beste ou in die hele Boland - GERT JORDAAN. ???
Haha.
Mense wat jy mis in jou ou skole?
Eintlik niemand nie om doodeerlik te wees. ?
Aweh brah jys klas?
Dankie?
My inspirasie?
Dankie man. ❤
jy en Lola goeie vriende? en wat hou jy die meeste van ha?
Salute ons is. Die feit dat sy nie worry wat mense van haar dink nie & dat sy haar lewe totaal en al 'n full go gee is iets om na op te kyk. ?
Probeer jy nou brag deur te sê jy ken baie mense en baie connections ?
Nee ? dis maar net 'n feit brah, jy stry nie met feite nie.
Hotste girl op jou instagram?
My geheim. ?
Eks moeg dat j alle vriende het en ek het niks meeri nie fok jou doos
Issi my skuld jy's 'n niks nie. Kom by.
Nikki Bothma?
Ooh donner dis Botha. ?
Sweer jys bobby v jaarsveld se broer
Ek is.
Kan jy net een meisie kies en kla kry?? Jys besig om n fckboi te raak
Ek's kla een.
fave bloemhof girl?
Jani du Plessis & Kristie Burger. Maar daar's eintlik baie. ❤
Hoe het jy die oudisie gekry??
Dit help altyd om die regte contacts te hê ? ek ken baie mense en mal baie connections.
Wanneer Kom Ulrich Verster op?? Op 7de laan
Karakter maak sy eerste verskyning in 2019. ❤
Watse foon het j?
Samsung A iets. ?
Grootste fan vanjou?
Dankie jong. ?
Jy al gedroom oor petro?
Nee. ?
Jys myne❤❤❤❤
Weeni eens wie jy is nie. ❤ so wees eers rustig asseblief.
geluk met di 7delaan oudisie
Dankie jy. ?
Jys so savage, loviitttt
Okay? Dankie.
Gaan jy audition vir n rol in 7de laan???
Yeshh maar twyfel of ek sal inkom. ❤
Mal mooi oë??
Weeni of dit eers blou of groen issi. ? maar dankie.
Dink jy baie van juself????
Naah glad nie. ?
Jy is so flipppppen an? meisies is seker in rye?
Ag ekke wens. ? maar dankie.
Wa kry jy so baie skoene?
Winkels. ?
Jy trek voken legit an
Ag my moeder, dankie man. ?
Wat dink jy van larries se meisies
Hulle's avv. ?
Jy is letterlik so hawt? ons al ontmut eks in ghs
Whaaat. ? dankie?
Hoe kry jy dit reg om so met almal pelle te wees? ? jys letterlik die beste lowkey populerste mens in hugenote
Nogals lowkey. Ag dankie man, moerse baie liefde. ❤
VIEW MORE