Visit this profile later to see if your question was answered.
Ek gaan nie meer nie๐
Aww baie dankie.
Eks ook baie bly vir dit ๐ฑ๐ฅฐ
Nog nie. Maar ons vat dit dag vir dag๐
Nog gladnie seker nie ๐ป
Nee ek swot nie ๐ฅฐ
By my tannie vir nou ...๐ค
Dis moeilik om hulle baie te sien. Maar ek prt nog op n gereelde basis met hulle almal ๐๐
Nee ๐๐
Dis terug ๐๐
Zander Jansen van Vuuren๐๐
Dink net Joane๐น
Baie dankie๐ฑ๐ฅฐ
Wat sal jy dink?๐ฑ๐
Keep the guessing going ๐ค๐ฅฐ
Maar dankie๐ฑ
As jy nie weet nie is ek en Zander beste vriende so hy weet alles van my !! Maar asb gaan vertel hom ๐
Dm my en ek vertel jou alles ๐
Wat van ons ?๐ฑ๐ฅฐโค
Dont know who you are.. but sure i love you toโค๐ค
Was gevat ... but got it back.. new number tho๐ค
Ons het bietjie vir vriende gaan kuier ๐ฑ
Ek gaan nie meer nie ๐ฅ
Nog nie heeltemal n idee nie
Gaan nie meer Aus toe nie. So nog nie seker nie ๐
Nog nie presies seker nie
My kop is all over the place ๐
Ek het nie n foon nie๐คฅ
Baie dankie โค ek waardeer.
Ons kyk ma waantoe die toekoms ons vat
Eks seker jy weet ๐๐ฅฐ
Daar is niks om te ship nie
#BestFriendAllTheWay๐๐
Ja ek gaan steeds gaan xx
Dis my droom en sal laat niks dit stop nie๐๐
Nee ek sal nie ๐ค
Moet my Qooh me heeltyd oor hom gaan. Hy het dit ook.
Go ask him๐โค
Jy kan met liefde by MAURICE wees ๐ค
We will see๐
Wanneer ek rivier toe genooi word๐ฑ๐ฅฐ
Want die Kissing Booth was eintlik net n grappie gewees๐ค๐
Nee ek klink nie soos die girl vir jou nie๐ค
Ain't my thing๐๐คจ
Baie dankie๐ฅฐ
Nee ek sal nie๐ค
Umm jy kan maar ontslae raak van daai "wil"๐ค
Stuur my n DM ๐๐ค
Well meskien moet jy op die boot wees en kyk ๐๐
Awww โคโค die beste qooh wat ek kon ontvang!
Geen idee nie
Maar sy rock dit ๐ค๐ป
Ja dit gaan verseker ๐ค๐
Nee ek sal nie. ๐ค
Don't know who you are. So I cannot answer thatโ๏ธ
Dis nie dat ek nie wil nie. Dis net nie nou in my planne vir my toekoms nie
Maar as ek iets sal gaan studeer dan sal ek fashion design of so ietsโค๐ค
Ek dink net Joane. Eks nie seker nieโค
Almal gaan potch toe ๐ป๐
Luister. Ek waardeer dat jy vir my uitkyk en alles. Maar dink nie dis nodig om hom sleg te se nie๐ค as jy dit nie beter kan se nie asb moet eerder nie.
Ek sal self besluit of hy goed is vir my of nie ๐
Sal vir hom sรช hy moet๐ค
Qooh hom. En hoor maar wat aangaan ๐ค
Nee niks nie ๐ฑ. Maar net moeilik met eksamen !*
Ek waardeer die waarskuwing๐ค๐ถ
Maar ek sal daai kans maar vat
Mens moet maar eers seerkry voordat mens leer ๐ป
Ek gaan maar n gap jaar vat en btji werk en n 3de taal leer๐ค๐en so paar kursesse doen
Eerder nie asb๐ฑ๐ถ๐คฆโโ๏ธ
I'm trying to believe that๐ฅ thank youโค
Dis n vraag wat jy hom sal moet vra๐ฑ๐
Ek is geseรซn met baie sulke mense in my lewe ๐๐ฅ
Gaan jy my sรช wat die les is. Of moet ek dit self uitvind ?๐ฑ๐ถ
Ek sal nie sรช en het een nie ๐ฑ๐
Ek gaan Australia toe. ๐
En sรช my asb met wat moet ek my les leer ?๐ฑ
Watse gang sal jy nou van praat?๐ฑ๐
Jolache Couture in Potch๐ป๐ฅ
No luckily not๐
And I hope to never be in a situation like that๐คฆโโ๏ธ๐
Well sal se Rekord was dit defnetied
Rek
Igo
En verbasend Afr๐คฆโโ๏ธ๐
Stress meeste vir Rek en Igo๐ฅ๐
Mmm. Kan verseker nie teveel van dit uitdeel nie ๐ฑ
Maar meestal net om n goeie tyd te hรช en btji nuwe mense te ontmoet!๐๐ผ
Meskien nie ๐๐ค dankie!!*
Omdat ek volgende jaar nie gaan studeer nie๐๐
Gaan net deur baie dinge wat my die laaste ruk onder kry๐๐คฆโโ๏ธ
Miekie
Zani
Bella
Nins
Iants
JoaneQ
Julia
Gates
Jollies
โฃ๐ผ
En dis net om n paar te noem!
Ek gani na een toe nie๐ฑ๐ฅ
Well mnr. Jy is ook nie ๐โค๐
Omww !beste mens in die lewe ๐ป๐นsommer my dag en jaar gemaak !
Teveel liefde vir jouโค
En belowe gaan jou netso baie mis ๐ฅ
Ons is vriende ja๐
Stuur hom n DM
Meestal by my vriende. En ook pretoria โ๏ธ
Net rond gekuier ๐ผ๐
Was ek en my vriendin en dan haar boetie hulleโ๏ธ๐
My mom makes all my pageant dresses๐ผ