Visit this profile later to see if your question was answered.
Die lewe gaan nie net oor seks of seksuele plesier nie. En as jy dink dit doen dan kry ek jou rerig jammer. Shame
Ekt respek verloor vir divan na hy so aangegaan het met my en my vriendinne. Sulke gedra sit my af en ek verdien nie dit nie, niemand verdien dit nie. Divan sal sy regte meisie vind of dit nou vandag of later is net soos ek my regte ou gaan kry vandag of later. Hy verdien n great meisie. Eks net nie daai meise nie. ??
Ek het nie 300 followers binne n week gekry nie. En die aantal followers wat jy het bepaal nie wie jy is nie of mens nou baie of min het beteken nie dit maak jou meer waardig of minder waardig nie. Jou persoonlikheid bepaal dit. ?
My Tristy?Dankie?Ma jys die aantreklike een hieso?
Ek mas******* nie eks nou nie so desperaat vir seksuele aktiwiteite nie?
Ja ek doen hys die oulikste outjie wat bestaan?
Is iemand bietjie seksueel frustreerd?
Baie dankie?Eks seker jy is ook?
Wats n peel? Ekt nog nooit van sulke kar gehoor nie
I dont $ex and i have never $exed but thank you?
Ekt niks aan hom gedoen nie hys die een wat my in die eerste plek kom sleg sê het. Eks gelukkig met my lewe en die amazing mense wat by my staan en my ondersteun. Almal het hulle eie opinies oor MY lewe wat niks met julle uit te waai het in die eerste plek nie, ekt ook nie vir kommentaar gevra nie. ?
Praat die hotste?Dankie tristy?
Awhh thank youu??
My chom doen wat jy voel gaan gemaklik wees vir jou
Eks nie kaalkop nie
???funny
Hy het?
Uhm okay dankie i guess?
Preach??
??okay. Ekt baie beter mense in my lewe, maar dankie?
Dankie waardeer?
Dankie vir die kompliment?As ek so lelik is hoekom kyk jy dan na my fotos??
Ek weet nie, want my naam bestaan nie
Baie dankie?
Awh baie dankie girly??jys my inspirasie❤️Ek steur my inelkgeval nie aan sulke mense nie?Ma baie dankie stay beautiful ?
*baie
En jys reg ja ons was net nie gemaak vir mekaar nie.
Die onderklere wat in my kas is want dit was in die winkels toe koop ek dit
N letter in die alfabet
Eks trots op myself, ek mag post wat ek wil dis nie my probleem ouens reageer op dit nie. As jy n probleem het met my fotos hou op na dit kyk?
Ekt hom so gekoop ma dankie vir die concern?
Nee dis lente. In september raak dit lente
Ja ek slaap lekker in my bed
Dm me on instagram x
Wat?
Tristan??
Jy ook?Wie okal jy is?
Pleasure?
Try out bikini body burn it worked for me?
Bikini body burn is great. I like it more than Kayla itsines. It depends what you wanna focus on exercising like your upper part of your body or lower part. ?
It works if you work really hard and also put a lot of cardio in you also need to eat healthy and drink lots of water. So if you want Kayla Itsines to work you need to stay motivated and work hard. ?
Nee maar dis n lang storie?
Maak nie saak nie
Nee
Awh baie dankie❤️Eks seker jy is ook??
Dm my?
*dieet
Awh baie dankie?
Jou groente is besig om nat te reën
Dankiee?
Eks trots op wie ek is en hoe ek lyk al is ek nie die mooiste van die mooiste nie. Almal moet trots wees op wie hulle is. Almal is mooi. ?
Dankie eks seker jys ook?
Candy crush se theme song want eks addicted
Channing tatum
Storie vir n ander dag ?
*alkolis jy moet meer aandag gee in jou afrikaanse klasse
Awhh baie dankie?
Definitief roxanne hulle en rene groenewald hulle?
Nee?