161
Replies
Waar de fok is ek
idk
probably by jou huis want dis lockdown🤷🏼♀️
Wat soek jy in n persoon
hmm, dat ek net myself rondom hulle kan wees en gemaklik wees sonder dat hulle my judge en ek wil hulle kan vertrou
As jy weet wie dit is stick ek jou vir milkshake 😏🤣
hmmm🤔😂 geen idee, whatsapp my😂
Kan ons weer 'n oggend met pizza en koffie kry want dis dam net te lekker by die louw's se huis😂
anytimee😂😂🤞🏼
Is ju single
hmm not really
maak vimy iced coffee asb - myne wil nie reg uitkom 😂❤️❤️
diss reg eks oppad😂❤️❤️
Wat dink jy van marissa en luke?
hulle is cute🤞🏼
Sal jy vi berhard gaan?
Hys net n goeie vriend🤞🏼
En ek like iemand anders
Is jy an nu reg vi eksamen
Glad nie🙊
Have you ever been in a situation where you and your brother had lots to drink on a car trip, and they pulled over for him to pee but you had to wait?
I don't have a brother🙃
Daars net een land
En dis swartland👏🏼👏🏼
Wie like jy?
Dit maak ni saak ni🙃
Like j iemand?
Yeah, maybe
Gunstelling 2 seuns en dogters in jou klas
Meisies, umm te veel
Seuns, carlo en berhard🤷🏼♀️
Flippen mooi😍
Awh thanks😙❤
Baiee nice en jys mooi😻💗💗
As jy met een kind (seun) in jou klas moes matriekafskeid toe gaan wie sal dit wees
Oh sht, nee ekt regtig geen idee sorry 🙊😅
Wag ek wil net soos 100% seker maak jy kani my naam sien ni😂
Mah jy kani né🤷🏼♂️
Nee ek kani jou naam sien nie😂
Flippen mooi😍
Awhh dankie x
Sal jy ooit n ouer guy date of fling? En hoe oud?
Jah ek sal.
Die persoon moet net definitief nog op skool wees tho, nie ouer as gr. 12🙃
wies daai nuwe blonde girl wat hierdie jaar nuut ingelom het?
Jy praat seker van jessica... Hoekom?
Hello!
Bonjour !
Comment vas-tu dans cette magnifique journée?
-The Canadien
Bonjour! 😊
Je vais bien merci.
Et vous?
hkm jy en frans nie saam nie ?
Want hy en jessica saam en ek en hy was net vriende
Bbf😍jys alweeer bored jou A$$😂
Jyhh😻 jah wat eks maar altyd bored😂
Kan jy my naam op di ding sien?😂
Nee😂😂
Wat dink jy van josh👌💛
Flippen nice mens😻
Dankie dat jy my altyd laat lag🤞🏼😂💛
Mis jy vir Luke?
Nee, ons altwee is gelukkig waar ons nou is
jy en frans so n rerige cute cupple maak ?
Net vriende🤞🏼
Dankie dat j altyd daar is vir my ek wardeer al ons lekker geselsies op die hokkie veld dankie vir alles en btw jy is nogals moooiiii hoor ❤️❤️❤️
?❤️❤️Ily
Awhh dankie x
Sal jy n kleurling vat ?
Hang af wie dit is x
fav gimmie
kalfie en anika?
Have you ever been in a situation where you and a friend were crazy desperate to pee on a trip but parents refused to stop?
Nope... ?
Beste vriende?
Martine, alrich, frans, eli?... En nog
Dat jy partykeer mense like kielie
K... ?
Hhmmmmm nice to know
Nice om wat te weet??
Have you ever been in a situation on a trip where they stopped somewhere but the bathroom was closed and they wouldn't stop again somewhere else?
Nope
My tikk bek???
Jah jah?♥️♥️
Jess lief jouu ❤️❤️
Love you??
Seun wat die meeste praat in jou klas
Imraan?
So wie is die outjie wie jy smaak?
Ehh weet nie
Is nog onseker...
Hk het jy en luke op gebreek
Gaan nie dm nie x
Jisso dis dan nou al lank terug??
Well as jy nie gaan dm nie gaan jy nie weet nie x
Beste vriende?
hele paar mense
maar ek is baie close met eli martine chanel en frans
As jy moet op n eiland leef met een seun in jou klas wie sou dit wees
mmhh...ek weet nie rerig nie, carlo
Ek gaan more nog op jou been skryf
??nahh
Hoe is goed tussen ju en frans?
goeie vriende✌
3 beste seuns vriende in jou klas
Romeal
Berhard
Carlo
en nog...
Hkm jy sooo mooi?
ohh jinnee nee ek is nie?
maar baie dankie???
Are you writing a songggg??? missss jou ?É
cb???
???
Top 5 beste vriende seuns en meisies saam
sho 5 is te min?
nie in volgorde
martine
frans
chanel
eli
alrich
Is jy en frans nog *goeie* vriende?
Was nog altyd net goeie vriende✌?
Letterlik so sweet menss ?? moet nog beter leerkennn ?
Ahh baie dankie❤sal dan n plan moet maak
What is necessary to have a good relationship?
Definitely trust
so baie liefde ? mis jouuuuu ❤️❤️ chanelgerber
Mis jou ook❤ ily
Eli?
Een van my besties??❤
Have you ever been in a situation where you and a friend drank heaps of water/soda/juice at lunch break then regretted it later?
Probably ??♀️
Bbf ❤️?I missss yoooouuuu
Ahhh mis jou ook flippen erg?❤❤
Watter sport is jou gunsteling
Hokkie??
My tikk bek imy ❤️
Miss you to?
Brahh dis nie tik nie??
Lekker man lekker
Love u
Seke mar vir jou ook?
Chat lekker almal op né???♀️
Isit so? Ekt nie geweet jyt my foon gehack en gekyk met wie ek almal chat nie
Hulle se die mond loop oor van wat die hart vol is, so jou naam is heeltyd in my hart en op my lippe, ek wens net jou naam was meer as die enigste ding op my lippe
Who dis?? Dm
Asb wees nog wakker
Sorry FJ jyt te lank gevat?
Watse kleur is jou oe??
Blou en groen gemeng??
Andwoord jy mense op qooh as hulle name daar staan?? Behalwe chanel?
Jip✌?
Neeee glad nie???ons is saam bored?
Frans
Ook een van my baie goeie vriende?
Kom al n lang pad saam??
So wmj @wiesdtekeweti
Frans dis tien teen een jy?
Jan?
Baieeeee goeie vriend?
Sal jy ooit vir een van jou seuns vriende gaan
Nee...nie op die oomblik nie
Ek wil maar eers n tydjie single bly?
Lukeosndoosenjyiseffinsslettirig?
Noem my wat jy wil tenminste daal ek nie so laag om mense name te noem...soos n kind?
En 3 gunsies wat jy kan doen:
Kry jou feite reg, tensy jy google is en als weet...want nie een van daai twee goed is waar.
Kry n woordeboek...want oh sht jou spelling?
En laaste...daars n nuwe app genoem "sense of humor" download hom asb?
Chanél ?
n favvvv??❤love haar sooo much?
Watcha think about lara???
Cutiee?❤ loveee?
If you were on a balcony, saw two sets of fingers grabbing the edge of the floor, looked over the railing to find a robber hanging off the edge, what would you do?
Step on his fingers??
Kuier na eksamen
Wies dit?
Dm of whatsapp my as jy my nom het?
ongelooflik liefe juw ? favvvv ??❤ chanelgerber
Lief jou baiee?❤❤ my favvv?
Hoekom is jy en luke uit en is jy bang om op qooh te se jy wil dan dit op jou bio sit so antwoord die vraag moenie nou weer se dm me nie ?
Jah maar daai is privaat goed en die hele wereld hoef dit nie te weet nie...ok ek sal nie se dm nie ek sal sommer net glad nie se nie??
Eks baie bly dat ons uit is ?
???nie een van die mense met wie ek uitgegaan het het al die status gesien nie? so hou op aandag soek??
Do u follow back on qooh me
Only people I know??
Is j sad en oor wat
Ehh why?? dm x
Hoe was jou dag?
Nee heel oraait?
VIEW MORE