94
Replies
What would you do if you farted during a class test?
Laugh and blame the guy infront or behind me
Jy het my use and abuse !!! Lyk my jy geniet dit !!!
Luister neh? Wat van jy "Man Up" en se dit straight vir my op bbm/whatsapp/wechat. Want jys 'n regte lafhard en weet jy gAan jou moer sien as ek weet wie jy is. Maar ek het 'n clue wie jy is
EyEy!!..wil manet hellowww se !!* ... Geniet jou dagie neh!!((Hug))*
Ayy. Dankie jy ook. Maar wie ȋ̝̊̅̄ې jy?
Ay mii loserQ*!! Jys mar bje still dessdae nhe! -_-
Ayy loser'Qii. Jaw wat. Want jy wil mosi me chati neh
Was jy rrg lief vir haar !!!*
Was ek rerig lief vir wie?
Hay Loser :P just saying something ! Stay true! Luv u brobear*!!
No bro no one cAll me a loser. Bear love
Ey m JD'Qii kom versier nt bietji juw Qoohme wil nt se jγ nhe °̩s een amazing mensie mti vi enige iemande verander #StAyAmAzInG# van:*C*
Hay my chane'Qii. Dankie dat j dit bietjie versier het, beteken baie. En dankie sal amazing try bly.
Heeytzz juw amazing mensi!!*
Wou net gou kom krap en my nampie ook hier skryf !! Weet os pwt mAar min maar jys n amazing mens moeni laat jaloerse mense juw onder kry nie !!*
Liefies juw bja * xxx
Lila'kie !!*xx
Hay my lila'Qie. Hehehe dis so lekker om van juw te hoor. Hehehe en dankie dat jy kom inloer het. Beteken baie vir my. Liefies juw ook baie
Haha lyk my die girls smaak jou JD!!*# Lolz...!*# solank hulle net nie smaak wat ek smaak nie...!!!?;)*#
En wat smaak jy nogals?
Ek ek ek ...... ???
Ek ek ek wat?
Mag jou maar net paar dagiess ken maar jys klaar 'n awesome pel* onthou dit hehe :) xx
Hay. Uhm. Thanks. Ping my op bbm. Wil sien wie jy is
Asb invite my net weer op bbm ek wil net gou praat asb daar na sal ek jo dlt ek beloowe
Genevieve los my voKken uit.
Jys n player
Ek weti wi de vok j isi. En nee ek isi. So bly vokken stil
Name 3 people you trust?
Elsa, Valeska, Katryn
O so jys te bang om haar naam te se? Okay..
Nee ek is nie. En vi wat is jy so ge interesseerd in my lewe en verhoudings? Dit het mos vokol met juw te duni
Well jy gee nooit name so as sy so spesiaal is wats haal naam.?
Dis vi my om te weet en vi juw om uit te vind:D
Wie like jy ?
Well ek like iemand. En ek dink sy like my ook. Maar sys baie special vi my
Hey ek weet os pwt deesdae maar min so toe kom krap ek maar hier !!* wou nt vir juw herhinder eks bja liefe jw !! En jys een mal amazing pelie * bly altyd so n amazing ou*xxlief jouxx
Hay lila'Q thanks. Hehehe jah ek weet ons praat min. En ag dankie moss. Jys ook hahaha amazing. Liefies juw
Hey uhm ek weet oz prti mee eintlik ni ma ek wl juw nt remind hoe awesome jy vmy is en jys rrg n ongelooflike amazing en ja se*y ou maaki saak wt ane girls se ni ek sl altyd so dnk mwahz
Hay uhm thanks I guess. Weni eintlik wie jy nie. Maar okay
Wat is jou kortste verhouding? Vales
7 secondes. Ekt ha uitgevra. Syt gese ja. Omi hoek gestap toe vry sy 'n ander ou. Dit ws 3 jaar terug
Hey wie is jou crush en wie dink jy om jou meisie te maak of wie like jy baie
Hay. Well die crush gaan ek nie se nie. En die meisie wie ek mal baie like weet dt en dis 'n staats geheim as ek jw moet se gaan ek jw dood moet maag hhaahahh joke ړَْ•٭
Hkm gee j so baje om oor ander se kak maar ni juw eie ni?
Want ek gee nie om oor my kak nie. Dis iets waor ek nie worry nie.
Watte tipe meisie is j in to??
Well sy moet eerlik met my wees, loyalty is 'n groot een . En as ek ha like dan like ek ha. So maklik soos dit
Haha I'm sooooo sorry gloria2
Its kwl
Eyey ek jam oor als j sl wet oor wt lol maar j awsum en hoop j kan my vergewe ek heavy p gevk en ek soooooo jam en wl ju graag mer ler ken gloria2
Hey jah wat spyt is 'n goeie ding net jammer dit kom te laat. En ja ek vergewe maar ek gani vergeti. En jy kan as j rerig wil.
I am reli gonna miss u like to the max and only gonna see u in the next two weeks cupiecakie
Awwww Araylea ur so cute. I'm gna miss you so much:( hope to see yew in the next two weeks.
Jirre is sy net so lelik soos sy laat julle mekaar laaik!! Whaha poese!!!
Nee sys mooier as wat jy ooit sal dink en atleast gebruik sy nie 'n kfc twister as 'n tampon soos jy nie jou **** face
Hehe chill!!!!!!! Eks sterk genoem om dit te face!!!!
Well daai persoon moet net poes off vok. But me stil love u Zee
Aii JD'qii!! Kom ons los dit eerder net en moenie kwaad raak nie!! Toe ek ini skool instap het jy my welkom laat voel,, en hulle salit nie verstani!! So losit!! Jaloergyt dis al!!!
Zee well hulle moet hulle bekke van jou af hou. Ek worry nie wie de vok is hulle om iets te se wa van hul vokol weti? Ja top punt van jaloersgeid. Vok dit maak my kwAad jiggig.
N mens sal sweer julle het iets an! Ek meen regtig kom heeltyd op vir mekaar! Betjie obvios hoor
Luister hier. Ek weni wi de vok jy is nie maar jy sal nooit verstaan hoekom ek en zee so close is nie. En muni juw kak myne of harne maki okay? So **** off
Hi JD'qiii!!! Dis Zee!!!* wil manet n oomblikkie steel,, en wil sê jy moet altyd so goeie mensie bly,, jy's baie spesiaal onthou dit!!! Loveies jou baie baie!!!** xxxx
Awwwwww thanks Zee'Q. Jis jy oulik hehehe. En ek sal try belowe niks. En thanks:$ jys ook baie special. Lovies jou tonne ballonne XXXXX
Hoeveel name het jy? En wat is hulle?
JD dis al wat j hoef te wet!
Hey JD'Q!* ekt lank laa she kom krap en weet os pwt maar min deesdae!! Wou manet se bly liefe juw jngi !! Mis nogal os gespreke! En onthu jys een amazing ou maki saak wat ander mense se nie !! Xx lilaQ
Hay Lilla'Q. Thanks daar vOor hehehe. Mis jw ook nogals baie. Jy wil mosi met my chati so yeah hahaha. En thanks. Jys ook een amazing girl'q
Is jy verlief of verlief op iemant (jou statusse)
My relationship status het absoluut niks met jou te doen nie. Kay?????
Wie het jou hart die jar gesteel?
Well baie mense het, en baie het dit we verloor. So yeah
Why are you always taking so long to answers all the questions??
Cause I'm waiting for a few minutes to receive all the msges
Wanneer is jou B-day?? En wat soek jy??
8 october. My kar
Who's Zee?
Thee closest girl ever to me. And she means a lot to me. We are just friends.
Jy moet net sien hoe baie lief ek is vir jou
En jy is wie?
Who was the best girl u eva met???*
My mom. When I was born. She has never left my side
Wat is belangrik vir jou in n verhouding?
Trust, loyalty, honesty
Do you have somebody in your life? And what's his/hers name?
Well to be honest ask me on bbm. And wtf? I wil never date a guy think for yourself mahn. I don't even know who u are
Hi boeta kom krap net op juw Wall'Q net se eka mis juw en kani wag vir maandag om juw te sien ni hehe leka aand HartQ
Hay my sussa'Q. Hehehe dankie dat jy jou merkie hier kom maak het. Mis jou ook mall baie gaan jou ore van jou kop af praat maandag. Hehehe lekker aan'Q verder
What is your ideal type of woman
Well the looks doesn't bother me. She must have the following. Great sence of humour, great personality, loving, caring, must be loyal towards me.... That's it. That isn't much to ask for but there are only very few girls like that
Jy betenken baie vir m
En ek moet nou weet wie jy is?
Y do u always spend your time running after all these girls you know are just playing you instead of going after a girl that could genuinely make you happy?
Well ping me on bbm or tell me on bbm. Then I'm gna tell you.
Wi okal daai kak mgs gestur ht vi JD neh! Jys lag om dt te se sonder jw nam ho! Trek jw fkn broek af en dan wys ek jw wats lelik! JD ht iets wat jy noit sal he ni okey! En wet j wt neh as jy n slet wl sien gan vjo ma!
Van Zee
Thanks vi dit Zee. En ja jys reg hulle is laag. Hulle moet groot word in die lewe as hulle iets wil word.
Ek sien eerlikwaar nie wat al hierdie slet girlaz injuw sien nie, jys poes lelik!
Jyt duidlik tyd uit jou patetiese lewe gevat. En ek het 'n clue wie jy is. Ek ken jw goed jou 2c hoer
As daar een ding in jou lewe is wat jy sou wil oor doen wat sal dit wees???
Regte vriende kies. Het 'n helle paar messed up friends wat my lewe hell maak
Have you ever sent someone a pic of you naked?
Wtf?
Oor wat was j al die meeste spyt in jou lewe?
Toe ek in gr 10 so baie gebank het. Het my 1 jaar van skool gekos. Inplaas van 12 jaar skool nw het ek 13 jaar skool
Wie sal jy as jou matriek afskyt wil he?
Well weet klaar wie. Hang net af as ek en sy nog gaan vriende wEes of nie. Ons praat skaars omdat ek myself soos 'n doos gedra het oor iets wat ek verkeerd verstaan het. So yeah
Wie is die girl wat jou al die seerste gemaak het?
Weet nie eintlik nie. Seker die een in Vryburg
Wie is jou crush??
Ek gaan jou mos nie se nie vra my eerder oor bbm v***********k
Wie is die mooiste meisie op jou bbm?
Well ek kyk nie vir die lyf nie. Ek kyk vir die persoonlikheid
Hardegat* hehe moet net kom mors!* heeeeeeldag nix mt ju geprti* bitter erg jnga!* j sali vestani! Haha!* Michellia
Hay michelle. Jy kan mors soveel soos jy wil. En jaw wat. Jy was mos besig hahahaha
Hehehehhehehe awww dankie my katjie hehehhe Grrrrrrr*
Heheehheheh mp my leeu'Q. Grrrrrrrrrrrrrrrrrr
Mis jou ook!!! Btw jy is flippen se*y!!!
Awwwwww en baie dankie. Jys net so se*y. Hehehe. Kanie wag om juw te sien nie
Hehe jy gaan nog moenie worry nie
Kan nie wag nie. Ek mis jou vrek baie
Dit is die girl waar jy die 24ste was....*
( Dancing face, huge smile, hug) ek wil juw we sien en guw ook:'(
We'll JD jy is spesiaal vir my!!! En jy soen soos n engel...*
WeLl dankie. En hahahaha as jy so se is dit seker reg. Hahaha weti. Sal like om te weet hoe ek soen hahaha.
Ek weet al hehe!! En nee ek isi,, as ek manet was!!
Well ek weet nie of dit jy was nie want ek weet nie wie jy is nie. En jy weet baie vir iemand wie ek nie se naam ken nie.
Joh daai girl was nie freshh nie regtig!!! Jy is super amazing!! En baie spesiaal!! Sommige girls besef dit maar is te trots om dit te erken,, en dan later is hulle spyt!! Soos bv die girl vir wie jy die blomme by die skool gegee het!!
Antoniem
xxx
Hey en dankie baie. Dit beteken rereig baie vir my. Jyt geen idea hoe baie dit vir my beteken nie. En ja hulle se spyt is 'n goeie ding net jammer dit kom te laat. Hoe wEet jy van die blomme dEel?:-> dit laat my nogals wonder. Of is jy dalk die blomme girl:D.
Vir wie was jy die liefste?
My een EX. Syt op my gecheat 9 keer. In ons 2 jaar en 8 maande verhouding. Ek wou dit nie raak sien nie maar toe maak my een vriendin my oë oop. En nw as iemand op my cheat dan los ek ha dadelik
Hmmm* hulle se anonynously!* maar j gaan tog elk geval weet wiii dit vjuu stu! :p hmm x nii seker wat om vjuu te vra nii* maar ek sal wel an iets dnk om te vra en dit dan vra!* (as ek ooooit eendag weer hier spesifiek kan ytkom, j weet x maar 'n blond!)*
Hehehe yeah. Well vra my net vi die link ek sal dit vir juw gee.
Hkm is jy so hardegat maar se*y mensie??
Want eks so gebore en so groot gemaak hahaha. En die se*y mensie isi se*y nie
Hey eke wil manet se thnx vi als wt jy vmy doen jys rrg great
Hay. En dis 'n groot plesier. As ek reg is, is jy daai oulike rooikoppie by die skool indien ek verkeerd is. Ping my op bbm
Hay ek kom se maar net ey en hoop gaan goed met jo GG
Hay. Uhm GG dis jou eie loss dat j my dlte het.
Boeta bly so AWESOME! Brother love xX
Thanks Evan. Sal try. Brother love always.
Pikeee booo !! Hier ek maar weer om te kom krap he op juw wall,wou manet se mis jou en os mal gesprekkies bja !! Maar bly altyd die oulike en amazing pelliQ wat jy is !! Liefies jou tonne ballonne !! Xx lilaQ ! Jy betekn bja vimy !! oogies634
Hay hay. Ag jaw wat. Ek mis ons gesprekke ook. En jah ek sal try belowe nikz. .
Hey j ds eke hehe wl ook manet m merkie op ju Qoohme km maak. Mwah love ya lots like jelly tots bly di oulike en supercool ou wt j altyd is
Hay jy!!**. Uhm ek weti wie jy is nie. Ping my op bbm
Pikee boo hiers ek maar alweer !! wou manet weer hier kom krap en my merkie maak en vir jou se Tnx vir ali leke gesprekies,liefies jou tonne ballonne!! en ps ek bedoel als wwat ek al vijo gese het hier en op bbm !! Xxx
Lilal'q oogies634
Hay my lila'Q. Ag dankie baie hehehe. En dis te danke aan juw. Liefies juw ook tonne ballonne. En ek bedoel dit ook
When I think of u its like I'm in hevin . Ur mu sunshine and day light ur the man a women would need and want . U will alwys be in mu hart u are all I need to think of . Ur one in a million men that I'll ever know. Aii tog .. Elke woord bedoel ek
Thanks GG that mean a lot.( Bbm hug )
Hey j dog maar nt ek kom loer in en se hallo en hoor hoe gaan dit hugs and kisses
Hay jy** ag dit gaan okay op die oomblik, ping my op bbm bietjie dan chat ons. Hehe
Heytzz_*ek wou manet biki weer op jou walll krap en vier jou se !!* jys n amazing mensiQ muni laat die goedQies jou onder kry nie en eks he as jy wil pwt en belowe ek sal help waar ek kan !* liefies jou tonne ballonne jou oulike kinta_*
Van lilaQ xxx oogies634
Hay lila'q. Dankie vir die mal oulike msge. , en ek try maar dis hard, en thanks sal juw op vat op die een belowe. Liefies juw ook tonne ballonne
Hay JD dis lekker om met jo te praat em om geselsskap te he mwa
Ping my op bbm. Weti wie j is nie
Hay JD :D
U should know the english person that always gets the afrikaans rong =D just wanted to share the love on your page :P and just wanted to say sorry for everything that i did X_X :* ({})
??? quita
Hay Quita'q . Ye I knw its u. And thanks and btw forget abt it. Its in the past. It doesn't matter anymore. Hahahaha but yeah.
Jmr oor als JD
Ag weet jy wat? Jyt die kak op juw eie hande gebring, so jammer om van juw kak te hOor
Asb virgeewe my JD .... aii tog !!!!!!**
Ag man vlieg in juw moer in
Hey hey _* wou manet op jou Qoohme kom krap om vir. Ju te se jys rrg n great mensiQ mis nogal al ons lekker gesprekke !! Maar bly so n *_se*y_* mensie en n nice en oulike ou !! Xxx van lilaQ
Hay lila'q. Ag. Dankie dat jy hier kom krap hehehe en jah wat ek try maar se*y en oulik bly hahahahaha lmga. Ping my op bbm dan chat ons we
Het jy al ooit met n meisie geslaap ?*
Da Fuq!!!! Dis vi my om te wEet en vi juw om uit te vind. Ffs. Sit juw naam by of initials
Soo oulik mense as julle kak soek met JD gaan julle met my ook kak eks rrg ni bang ni love u JD mwah ...... Aii tog haha lol
Awwwww dankie my aii toggie. Hehehe jys 1 uit 'n 1000. Lovies juw tonne ballonne my aii toggie
Hkm kan jy my ni net hier se ni
Want ek weti wie jy is nie. So sorry vir juw dan. En mense as julle so iets vra, sit atleast juw innitials by of juw bbm naam
Van wie hou jy ?*
Ping my op bbm dan se ek juw
Hell maar jys cute en daai ou laggie van jo maag my soo lag .... Jo liefste aiI tog haha lol mwah
Hehehehe dit was so lekker om we met juw te praat, jyt my so maak lag hehehe......... My aii toggie hehehe
Jys mal oulik en jy weet hoe om n mens te maak beter voel dankie daar voor mwah love u lots .. Di liefte van GG
Hehehehe ek weet eks mal oulik...... Pfffft of nie. En dis wa voor ek da is. Mwah. En ek weet presies wie jy is hehehe
Hoekom wil jy nie se nie ons kan meskien date gloria2
Well se my eers wie is jy
Hi van wie hou jy as jy weet wie die is dit net haar vriendin wat peter op haar foon gloria2
Hay Simone... En uhm....;;) dis my geheimpie
Hayyy myse skelmpie hehe wil mant so biQii op jou Qooh.me kom krapies hehe bly so awesome muni verander nie liefies ju tonne ballonne..!* NatanyaQii
Hay bastion babe. Hehehehe. Ag jah wat ek sal nie verander nie en jy steel Lu-marie se stukkie van " tonne ballonne" hehehe mal oulikies jy. . Jy moet nooit change nie en nooit van my vergEet nie neh?
J mut chill oulik lol j die beste mwa mwa j di beste ooit bly asooooo awsum plz gloria2
Eks so kalm soos 'n dagga walm. En jys ook die beste hehehe LOL's en bly awesome want awesome mense soos jy is skaars. Mwah'Qies
Ey jy j oulik en hoop jy bly soooo mwa mwa gloria2
Hay jy. Ag dankie jong:p jys ook oulik en ek hoop ek bly so mwah mwah
Wat sien jy in CHARLOTTE ??
Well sys soos my suster. Ek sal enige iets vir haar doen. En what the f*** het my persoonlike lewe met juw uit te lawaai
Hay jy ken my ni soo goed ni maar jys mooi en cute ..... Sal jy met my uit gaan ?*
Hay jy..... Uhm.. Ping my gugu op bbm dan se ek juw
HeyHey JD'Qii .. dOg ek kOm skrYf maR soa n bieQii op jwSe Qooh.me om jw te herinner hOe SupeR amazing BuDdy j is!!..
LiefieS jw tOnne Ballonne xXx
*LuMie* .. (: LuMieQ
Hay Lumie'Q. Hehehe jys eerste om hier te kom krap, ek lovit, hehehe. Jy moet 'n awesome random daggie hehehe. Liefies juw ook tonne ballonne XoXoX
VIEW MORE