55
Replies
Hoe gaan dit met jou? Maar soos hoe voel jy diep binne?
Wel,jy sien...die ding is
I hate that i still love you after all this times??.
Aksies en beloftes het nagevolge?
somebody is lookin' gooooddd?
I'm sure you're better looking❤️❤️❤️
is it hot in here, or is it just you????
You might want to dm me??
Jou 18de neh???
Jy moet weettt ?
Is dit ‘n girl wat jy gesê jy mis op jou story?
ń Goeie vriendin ja?
you know any mermaids?
1 ???♀️
Dont you make music anymore ?
I do I just got caught up in reality
Gonna release soon again tho
Might even put up a sneek peek on my story? tell me if you want me to
Doen jy drugs
Net my blare dis al ?
Ek follow jou nie, ek moet altyd daai walglike kak sien in my recommend
Awh is jy nie te oulik nie?
Gaan klim in n drom en brand jouself,jy baat niemand nie darling?
Dude wat de hel hkm post jy fotos oor guns en bloed en sht?
Want ek support die bad vibes movement en as jy n probleem het met my hoekom follow jy my????
Watse gode is jy ou
Watse tipe mens is jou hond?
Is jy ñ satinis
Nee,ek glo gladnie in God OF Satan nie?
Hkm laster jy glo jy ni in God ni
Nope sorry,ek is n atheist? en jy kan my nie judge nie want jy is most likely n Christen.
Kan ek asb jou suig??
Okay wel dit is 2018 en mens weet nie meer wat met jou lewe aan gaan nie maar god...jy moet joune reg ruk.
Ek walg goed soos jy?
Met watse app edit jy jou pics dis awesome???
Photoshop en snapseed?
What's one of the dumbest things you've heard someone say?
Is jy hoog?
Is da enige vriendin wat j mis soos wat julle op instagram ontmoet het en baie close geraak en kontak verloor het??
Nope,ek value my bonds?
Brag about yourself. What are you really good at doing?
fcking up your game??
What's something you fell in love with instantly?
Bass☻
??looks tho
Pfffft watse looks??
❤ jys een van die beste dinge wat met my gebeur het Henco
Awwwh dankii?
Dm my?❤
Why did you delete you last post?
What post?
Jys ???
Dankiii
Maar ek is seker daarvan dat jy 1000 000 000x meer ??? is
Jyt my hart gebreek tjom ? maaar ek bly steeds n fan... ? ek love jou musiek ?
Dm my?
What needs to stop ?
These dumb fcking questions?
Beskryf jouself...?? August__
Tienner vol kak met lekker musiek✌?
Jyy is like my ma se droom skoonseun ???
Trou met my?☻☄
Sal jy vir my gaan??
Ek sal jou eers moet leer ken
Looks saam met n lelike persoonlikheid is n ander ding
Dm jy random mense?
Net as ek baie baie baaaie bored is?fml
Hkm is jy sulke doos asit by meisies kom?
Geen idee waarvan jy praat nie maar ek neem aan dis oor die feit dat ek nie belang stel nie so vat jou tyd en dink n bietjie daar oor dan sê jy my by wie dink jy is die probleem mmkay??
Kom ons kyk n movie en chill?? En moenie die popcorn vergeet nie! Sal jy my join???
fck yeah,sal dom wees om nie game te wees nie??
Dink jy wAaiers is cool??
Waaahaaa,net as hulle werk in die somer
Hou jy van Braai??
All day every day boet??
Wat dink jy van meisies wat jou dm?
Hulle doen nie??
Hoe jonk is te jonk
Hang af...te jonk vir wat?
In watse skool is jy
Was in Ben Vorster
Jyy is Soo Cool.. moenie eers praat van die Looks nie ???
Maar jy is die coolste van cool en mooier as mooi??
Jys sooo ???
Awww maar ek is seker jy is net so '???' maar 10 keer beter
Gisteraand se live was naas???
Dankiii?
DM my??
Ek hoop jy kry wat na jou toe kom
?Ek sal dit kry thanks
Ek love jou musiek ❤
Ek love julle?❤
VIEW MORE