profile img

Hentie

hentie_13

just do it

615 Replies

What thing did you do that ruined a relationship/s?

Dom goed?

hentie_13 replied 2573 days ago

Jys soos my beste vriend....en ek weet nie wat gebeir het nie mah nou praat ons sois nik, en dit pla my want jy beteken baie vimy ❤??

Dm my dan praat ons daaroor

hentie_13 replied 2604 days ago

Wat is jou tipe vir 'n meisie

Sy moet n oulike persoonlikheid he en ek moet soos met ha oor alles kan praat en ha kan vertrou en sy vi my en net soos beste vriende wees met mekaar en sam kuier en chill en als en jah ek moet net soos my self voor ha kan wees ❤❤

hentie_13 replied 2615 days ago 1

Mooi gr 9 bloemhof meisies ?

Daar is n hele paar??

hentie_13 replied 2615 days ago

My twin ?
Vissie ?
Loser ❤

Lief vi jou❤

hentie_13 replied 2615 days ago

Isak nel?

Die gebouste fokker wat ek ken hy is my rol model in die gym sal graag soo big soos hy wil wees❤❤hys een vn my close pelle

hentie_13 replied 2615 days ago

Drink jy?

Ek drink elke dag koeldrank jah

hentie_13 replied 2615 days ago

Jys n poephol

Dankii jys baie oulik

hentie_13 replied 2615 days ago

Jys baie baie baie mooi en hott!??????❤?

Dankii dis bja oulik vn jou om te se❤❤

hentie_13 replied 2615 days ago

Sal jy volgende jaar vi n gr.8 gaan

Weni hang af hoe sy is en of sy n oulike persoonlikheid het maar dit is moontlik ❤

hentie_13 replied 2615 days ago

Hkm haal jy qooh.me af??

Dit raak vervelig en mense qooh my net kak goed?❤

hentie_13 replied 2615 days ago

Jy weet helen mari hak met al die ouens af, en jys volgende....

Ek en sy is net vriende en jy ken ha duidelik ni want sys nie soo persoon ni ❤

hentie_13 replied 2615 days ago

Awe awee

Yes vriend❤

hentie_13 replied 2615 days ago

Kerrin ?

Ken ni soo persoon nie jammer

hentie_13 replied 2616 days ago

Marco de witt

Te veel goed om te se oor hom

hentie_13 replied 2616 days ago
VIEW MORE