Vra jou vrae. SΓͺ jou sΓͺ :

254 Replies

😍😍😍😍😍😍😍😍 fcking hot

dankie ☺️

hesrismit replied 1600 days ago

Is jy nie bang dat Duncan weer op jou sal verneuk nie? Ek hoop regtig dat jy nie seer kry nie en gelukkig sal wees.

Nee ek is nie 😊 you can’t change what is meant to be.

hesrismit replied 1600 days ago

sal jy vir D terug vat?

Ja ek sal 🌷

hesrismit replied 1600 days ago

gaan d weer by julle intrek ?

Nee hy gaan nie 😊

hesrismit replied 1600 days ago

was d die rede dat jy vir k gelos het?

Nee hy was nie 😌

hesrismit replied 1607 days ago

net omdat jy en k uit is spring j terug na d toe , belaglik

Ek sou dit nie so gestel het nie 😊 Jesus het elke een van ons se lewe jare lank terug klaar beplan. Ons weet nie wat in die toekoms gaan gebeur nie, net Hy weet. Hy weet wie my lewensmaat eendag gaan wees. Ek glo ook dat Hy mense op my pad stuur, sodat ek kan leer. Niks van diΓ© is belaglik nie 🌷 want ek weet Jesus het die dinge & mense oor my pad gestuur vir Ε„ rede 😌

hesrismit replied 1611 days ago

Hoekom is jy en koevoet uit?

It wasn’t meant to be 🌷 verskeie redes het ons uit mekaar gedryf.

hesrismit replied 1611 days ago

Jy en D hoort saam 😍😍😍

πŸ€” ons sal maar net moet wag & sien

hesrismit replied 1613 days ago

Sal jy myne wees?????😍😍😍😍😍

πŸ˜‚ nah

hesrismit replied 1613 days ago

Kan ek jou maar myne noem?🀀🀀

πŸ€” nee, dankie.

hesrismit replied 1613 days ago

😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍

☺️😘

hesrismit replied 1613 days ago

Jy is FOKKKKKEN HOTTTTTTT 😍😍😍😍😁πŸ₯°πŸ₯°πŸ₯°πŸ˜πŸ˜πŸ˜πŸ₯°πŸ˜πŸ˜

Dankie ☺️🌷

hesrismit replied 1613 days ago

ekk is lief vi juw

πŸ€—

hesrismit replied 1613 days ago

jy’s regtig so mooi meisie, met so mooi hart!
& i just want you to know that you deserve the best πŸ₯°πŸ₯°πŸ₯°πŸ₯°

baie dankie πŸ₯° ek waardeer dit

hesrismit replied 1614 days ago

Dit lyk vir my of daar iets tussen j en D aan die kook is ek hoop regtig jul kom weer bymekaar uit. Julle was die perfekte couple 🀯

Dankie ☺️ ons gesels nou weer. If it’s meant to be it will be.

hesrismit replied 1615 days ago
VIEW MORE