Visit this profile later to see if your question was answered.
Watse mienke?? En ag wat ek worry nii oor hulle nii, hulle lewe mos soo hkm moet ek omgee??? ....en hule sal gugu terug aarde to kom
Mmm wonder wii dii is ;) maar dnkiies jy thought...oulik van jouu, en as dit bedoel is sal ons paadjies kruis een of ander tyd soos almal nog se lol haha, en bje dnkiies viri mooie woordjiies♡geniet jouu dagii ook poepies, soet wees nhe;) #wontgiveup ;)
Auuw Bella♡ Mis daai gesiigii van ju mos te veel, en daai vinnige drukkies as ons mekaar in dii gange raak loop hehe, blom ek hoop dit gaan nog goed daar en dat jy nog soet is hehe;) Dnkiies viri boodskappi ht nu een groot glimlaggii op my gesiggi gesit hehe so dankbaar vir hierdii vriende va my wat Liewe Jesus my gegee het♥pas jou mooi op nhe pragtig (kiss)
Naaauuw dankii poepies :p xx
Hey skat kom j dt nu eers agter;) almal se dt vimy sys gepla met di naam hester shampies los ma daai b*tch sy kry di aandag wat sy wil he ma net jame di ding so banggat as ek voor ha staan dan doen sy mos niks
Banggat vir wat my skat, om jou aandag te gee skatlam ek weet jys vetraag en soek bietjie aandag nhe maar gaan soek dit op n ander plek jys een om te praat van bangat ?? Bangat as ek voor jou is ma grootbek ori foon gugu groot word sebliefies xxx jy sien almal hap jou oor hoe jy lyk en watse b*tch jy is x en ooh ni eers gepraat oor jou gevreet nii ;) nauw baba soek jy vriende ?? :D hiers baie kleuerskole in jbayy passop moet net nnii di kinders bang maak nii
Mmmm ??? Se my op bbm wii jy is sebliefies dan sal ek jou se :)
Sharneqii my skat♥ ek sal altyd da wees vijuw as jy iemand nodig het om mee te praat of raad nodigies het, jys n beeldskone meisie bly so oulik en moenie dat enige iemand jou onder kry nii skat want weet jy wat jys beter as hulle...liefies jou skat♡Liewe Jesus se engeltjie van bo♡xxx
Nauuw oulikies ek se ;) dnkiies babe, beteken baie vimyy....#thebest♥
Hehehe dii een wat soo oor my wangetjies aangaan nhee ;)en dnkiies jy hehe xxx :D
Nauuw skaapie :D hehe dnkiies jy baie en ag n mens noem dit kinderagtig jy weet ;) en j weet sy probeer almal se naam sleg maak soos hane !!! Dnkiie vijuw vriendskap myy sweetie ;) wuff youu nhe...
Auuuw cuteness, dankies ougat ;)143♡
Stephan ohmyygassshhh jys eeen weirdooo *wink wink* ma miskien sal jy desember weet xxx ;)
Auuw my skat xxx dankies baie baie, beteken baie vir myy liefies jou meer ♡*wink wink* my pikkewyntjie xxx
Auuuw hehe dankies jyy ;) mwa *
N ou mt n goeie persoonlikheid & wat n meisi met respek behandel en ni agte elke 2de meisie aan hardloop nii... so dis wat ek soek in ou :) as dit jou vragi sal beantw.
Auuuw jitte mammie....hehr baie dankies jyy ;) jou vrek oulike persoontjie♡
naauuw oulikies hehe, en hy sal nooit nii hys te oulik om so ietsii te doen, op my gelukkigste ♡ vriendin jys amaizing danki vir alles, dat j aktyd daar is vimy, n mens kan ni vir beter vra nii...liefies jou soveel meer my ou hartji se punt;)#tan missions gougouu nhe?
Dankies baie jou oulike persoontjii. ..♡
The choices I made this past 2 years :) to just start over....
Baie dankiies jyy hehe (BIG HUGG)*
Hehe naauuuwww oulik, maar wie is jy lmga??
Hehe auuuw ♡ dankii skaapii liefies jou net soo hehe... En als reg hehe, almal kry maar deesdae hulle af dagies nou en dan..;)
Kiari ♡ Dit beteken rerig baie vir myy... danki skaapii en onthou hou jou kopi hoog en moeni lat iemand jou onderkry nii... Liewe Jesus weet wat di beste is vir jou... en hy sal seker maak jy stap die regte paadjie voorentoe... :) so moeni lat ander mense jou omkrap nii....
Lmga oulikies hehe... jy moet ook een gatskop lekker daggi he en moeni lat iemand daai glimlagi van ju gesiggi vat nii nhe ... :D
auuuw VREK OULIK ♡ dankiies jyy :) beteken baie baie,en jy kom amperkiies weer terug miskien loop ons mekaar een of ander tydjie raak weer !!! Lekker dagii vijuw goggaQii...
Auuuw my kosbare vriendin. ♡hehe kan manet raai wie dii is *wink wink* ek mis ons sondag uitstappies na die mall too & al ons missions,auuw jys tog te oulikies dankiies myyyy skatlam!!! Liefiies jouu nehh *muak muak muak* (inside joke)
Ek doen nii sport niie,doen modelwerk :) my fav kleur is groen&blou en diertjie eks mal oor elke diertjie so kan nii daai een se nii ...
Dankie.
Ummm kay dit helpi veel ni se my net wie jy is asb !!! En ek weet dit (n donkii stamp sy kop net eenkeer) maar ek gani wee n qoohme antwoord asit oor hom gaan nie jammer so se my wii jy is???
Umm okay jho dis nou n akward qoohme ? Asb se my wie jy is ping my :) en dis sy lewe,so hy kan doen wat hy wil jOng :) gee n veer .... Maar asb ping my en dan se jy my wat hy se van my vriende ?? Asb
Hehe auuuw baie dankiie jy ♡ jouu awesome kintta*
hehe ;) hang af wiiee jy is ?? xoxo
heyheyy jyy... Baie dankiies jy ♡xoxo
as jy my se wie jy is ?? En eks mal oor n sekere outjie...maar jha jOng*
Yes,and by a guy who say 'I love you' toooo every second girl he knows :) pathetic much
hehe en met blydskap kan ek se hierdii was dii oulikste qoohme ooit en beste van alles dit kom van een vrek oulike meisiie af... ♡ dankiies vriendin,vir al dii glimlaggies & liefde,dankii viri bystaan as ek iemand nodig het en die belangrikste ding is dankii vir als wat jy vir my doen !! Jys amaizing en kyk wiie praat *wink wink* liefiies jouu vriendin ♡ :)
#vrekoulik :)
Hehe dankiies jouu vrek oulike persoontjie :)x
Mmmm I'm sorry, who ever this is ???
Ummmmmmh k.?? : ) (akward)
Jahh nee kyk jong ek weet nii jng_as dit nii dit is nii is dit dat (lang naels, verkerde rekkie ) ugghhhh lol hehe . . . En geniet jouu dagii ook soet wees nehh : |
Hehe dankiies jyy (BIG HUG) :) x
Vra my op bbm : ) x
People that can't make up their minds :)
Hehe cutness hehe ♡ : )
Hehe lol ummmm okayyy ( wie jyy ) ?
Auuuw my moemies! Tog te vrek oulikies as jyy myy vra ♡ hehe en volg dii regte paaitjie en jyy sal daar kom . . . ♡
Ummmm lol okayyyyz ? X
Hehe auuuw oulikies verbyyy_baie baie dankiies jy beteken bitter baie vimyy . . . Kan net dankii se vir liewe jesus vir sulke oulike mensiies in my lewe hehe ♡ x
Ummmmmm okayyy as jyy so se jongg ... ?? (Bbm can't watch face )
Auuuw ♡ liefies jouu bitter baie nehh_en ek weet sommer jy is een gatskop oulike mensiie . . . ♡ dankii viri oulike dingtjie hehe ; ) en ek sal altyd daar wees vir my vriende,maak nii saak wat niie_ ♡ :)
Hehe oulikiies ♡ ; )
Hehe ...wi jYy ??
Wel daars n paar maar bly my geheimpii : p of vra myself oor bbmm : )
Lmga . . . (Bbm can't watch face) dis glad nie dit nii en as dit ooit gebeuur is ek heilig op wat ek het en wat ek myne noem onthouu dit manet haha ;)
Hehe auuuw ♡ Mnr.Hulk dalk moett jy maar vir Mev.Hulk gaan vra *wink wink* hehe
Hehe lolqiies ♡ ;)
OuMoangat♡hehe en ummmm en net wanner jyy wil dinkk ek seker *wink wink* hehe
Hehe,oulikiies verbyyy . . . ♡ #BlouBulSeun
Hehe okayy dit klink na n deal lol : p
Hehe oulikies,dankiies jYy
Auuuw hehe♡gaan polo kom steel by juw en ha vir my vat hehe *wink wink*
Ummm . . . Kom ons dink gougou,RAAK GROOT : )
Hehe,wondee wi kan dii wees nehh ♡ *wink wink*
JippJipp. . . Ekiies weet wii jy is :p en ekies het jouu al gese jong . . .Ons kyk maar hoe gaan dinge okayy ♡
Hehe oulikies jngQii . . . ♡ ping my too ; )
Hehe ek dinkies ek weet : p hoopelik regies lol hehe maar sal nuw ping
Hehe lol (A) *wink wink* en net wanneer jy wil goggaQIi hehe . . .
O
Ummmm . . . Wii jy as ek mag vra maar sal lekker wees JippJipp moet plan maakiies hehe
Dom vraag : )
Wel wii jy ?
Hehe,miskien eendagii n mens sal nooit weet nii jng : D
Hehe . . . Daar is n paar maar dis n geheimpii wat in my hartjii blyy ♡
Hys n goeie VRIEND . . .
Hehe . . . Dannkkiies baie jong xxx
Auuuw hehe oulikste . . . En bitter baie dankiies jong en weet presies wii jy is gaan jou kom vang jy wat se eks een tannii hehe en jyt n baie goeie hartQii moenii verander nii nehhh ♡
Wel hang af wii jy is . . . En hoe goed ek jouu ken miskien eendagii sal nooit weet nii
Auuw hehe oulikies . . . Ping my sebliefiies
Well that's private hehe . . .
Hehe . . . Bitter baie dankiies goggaqiie,beteken baie baie jy's een stunning persoonqii en het baie baie diep in my hartjii in gekruipies . . . Moet nooit verander nii nehh anderste is daar G R O O T probleempiies hehe ( wink wink) ♡
Beste seuns vriende wat ek het is_Tremayne,Herman,Lucian,Schalk,Justin,Saxon,Raven,Ruhan,Tiaan en nog baie meer. . .
. . . . . .
Anel_sy's pragtige meisii met dii mooiste persoonlikheid,kon nii vir n beter vriendin vra as daai meisikindd nii ♡
Auuuw hehe memories jng_memories ♡kykii nhe my ou swartkoppie moet rerig waar plan maak om daar by jou te kom kuier in Joubertina : D #LiefJouMyOuDimpeltjies hehe x
Lol glo my j wilii in n ping matchh kom met my nii lmga
Lmga. . . Is dt een goeie dingg of n slegte dingg
Dress :D
Tremayne. . . Lmga eks jamme net jamme juw foon is op silent ini klas * oorit* lmga hehehe
Dit's soo waar,n mens kryy partykeer ordentlike ouens en soms net poepholle,wat dinkk dis reg om jou hartjii so eina te maakies,onodig maar ons bly steeds lief vir hulle maar ja wat ons sal nooit leer nii
Baie baie dankies jy . . . ♡ ✗ selfde vijuuww *BIG HUG*
Nee ek het nii,maar soek eendag ene jipp