Visit this profile later to see if your question was answered.
Dis nou maar een van daai dinge🙃
Kom dm my dat ek vir jou die waarheid kan vertel😉moet nie agter n anonymous qooh me weg kruip nie asb😌
Ek waardeer dit baie😌
Human Resource Management😉
Op die stadium nog single🙃
Het dit begin toe ek nog jonk genoeg was en het dit net nog nooit afgehaal nie🙃
Sal mos nie veel van n geheim wees as ek se nie😉
Enigste website wat ek het so ek hou hom maar op😌
Agg baie dankie ek waardeer dit😌
Ongelukkig net vriende😌
Dit was lekker gewees😌
As die regte een verby kom is almal mos reg vir n verhouding😌
Dm my net man😌
😂😂dm🤷🏽♂️
Yess, maar reserved😌
Baie dankie ek waardeer😌
😂😂dankie dankie
Ek wag eintlik vir volgende jaar dan gaan my feed vol krulle wees😌
Ek voel persoonlik dis iets waarvoor jy wag totdat jy getroud is
Maar elke persoon het sy eie opinie🤦🏽♂️Maar dis nogsteeds nie iets waarvoor n mens moet vra nie
Eks seker maarnet besig of op my data🤦🏽♂️
Ek is rerig jammer🤦🏽♂️
Doen dit net reguit
Probeer om so bietjie bo die res uit te staan
Maar wees net jouself
Moet ook net nie soos n weirdo voorkom nie😂
Dankie maar dit gaan nie rerig oor wie verdien wie nie😂dit gaan maarnet oor partykeer werk dinge maarnet op n seker manier beter
Baie baie dankie ek waardeer😌❤️
Ek het nooit gemaak asof ons iets was nie
Ek was net super excited omdat ek met haar gepraat het en gehoop dit het iewers heen gegaan omdat sy so vrek oulik is
Niks rerig nie
Damnnnnn ok
Gaan seker maar net vriende wees
Nope
Ja ag vriende kan ook werk
Ons chat nog😌
Ons almal is opsoek na ware liefde
Maar n mens kry nooit wat jy soek die eerste keer nie
So n mens moet maar probeer en foute maak en leer uit n mens se foute uit
Sien dis die een probleem wat ek het met Qooh me is almal se dit altyd maar niemand doen ooit iets daaraan nie🤦🏽♂️
So dis hoekom ek maar my eie paadjie volg
Isss still very early😌sal se sodra dit meer ernstig word😌
N meisie wat oulik is
Omgee oor ander mense
Weet wie sy is en wat sy soek
En all and all net n amazing persoonlikheid het
Sy is ongelooflik oulik😌😍
N song van n baie spesiale mens😌
Ons wag maar en kyk😌
Not trying to be cool tho😉
😏😏😏😏😏
Ja ja😏
Daar is iemand wat so stadig besig is om in my oog in te kom😌
Yeah so twee jaar terug
Ons was maar na als is dinge maar weird
Probeer maar om positief te bly
Maar n mens raak maar lonely tydens die lockdown🤦🏽♂️
Ek stel voor jy praat met hulle
Sit en praat met hulle oor alles
Se vir hulle hoe jy voel en vra vir hulle wat gaan aan en hoe hulle voel
Wees net oop en eerlik met hulle dan sal hulle ook eerlik met jou wees
Vir jou en hulle part hoop ek nie hulle skei nie want dit gaan nie goed wees vir jou of vir hulle nie
Hulle moet net hulle self heriner aan die dag toe hulle verlief geraak het en dan sal hulle weer onthou hulle is n span en saam in hierdie ding
Ek hoop alles draai reg uit vir julle
Niemand verdien dit om deur sulke goed te gaan nie
Eks rerig jammer🤦🏽♂️
Nou wat van jy dm my dan sorteer ons die probleem uit🤷🏽♂️
Graad 10
Ok Laerskool tel nie😂😂😂😂😂😂😂😂(redes)
Elke
Cailin
Ek neem aan saam wees tel nie
So dis almal met wie ek uit gegaan het
Dit is ongelooflik moeilik🤦🏽♂️Wel vir sekere mense🤦🏽♂️
Maar hier is n paar tips om dinge makliker te maak
Kuier saam jou vriende(sodra lockdown verby is)
Spandeer tyd saam jou familie
Hou jouself besig
Probeer om nie teveel aan die persoon te dink nie
En vat dit net dag vir dag
Sterkte tho❤️
Ek weet eintlik glad nie🤦🏽♂️
Ek dink my lewe is maar n mixture van n hele paar movies🤦🏽♂️
Ek moet se die lekkerste een was toe ek gaan kamp het by Pilanesberg saam vriende😌❤️
Ons was saam studente gewees wat lekker kon kuier😂
N meisie in monnas Lana😂🤦🏽♂️
Ehhhhh😂😂😂😂dont really like it🤦🏽♂️
😂dm my dan se ek jou want ek gaan net moeilikheid veroorsaak🤦🏽♂️
Oe ja nee definitief😂
Seker in die toekoms ja
Ek en Reegan was op n video call toe besluit ons ons gaan ons hare kleur want lockdown maak ons kreatief😂
Eks seker ek mis jou ook😌😉
Baie dankie ek waardeer☺️
Wat van n dm daarso😌
Enige tyd😌
Then we can still be friends🤷🏽♂️😂
😂😂ek is jammer
As ek dalk geweet het wie jy is dan kan ek darem groet
Wel as ek jou nie ken nie jou eers leer ken
En dan as ons iets in gemeen het daaroor praat en dan net waaroor ons wil
Van die dieper betekenis agter party gedigte ja😌
Dis moer gross nhe😂😂😂😂
Nie heeltamal nie
Dit gaan gewoonlik oor hoe sy optree en wie sy is
Ek weet sekere ouens hou daarvan ek so af en toe maar n mens kort persoonlikheid ook
Jy moet weet wie jy is
Sterk wees in jou geloof
En jy moet goed gemanierd wees😌
So nee dit gani altyd net oor looks nie
Nope
Syt my nou die dag net iets gevra maar dis dit
Ek is rerig jammer as ek jou so laat voel het🤦🏽♂️
Ek was dalk besig gewees die dag
Jy kan my definitief dm😌
As sy genuinely vriendlik is
Daar is vrek baie goed🤦🏽♂️
Maar wat ek seker die heel meeste regret is dat ek myself super lui gemaak het na Laerskool🤦🏽♂️
😂😂😂agg dankie
Dm🤷🏽♂️
So almal verdien N tweede kans
Let op N twee kans
Verduielik jouself aan haar
Wees eerlik met haar
Se vir haar hoe jy voel
En se vir haar hoe jy gaan seker maak dat dit nie weer gaan gebeur nie
Weet net die volgende maand/maande gaan moeilik wees🤦🏽♂️
Maar as julle albei lief is vir mekaar dan behoort julle ok te wees😌
Sterkte ou😌❤️
Hoe bedoel jy🤷🏽♂️❤️
Laaste dm wat ek gekry het was van Lara af😂
Ek is altyd hier om te help😌
Verkieslik oor whatsapp
Maar alles begin mos met n dm😌
Doen dit net😂moenie goed oordink nie😌
Baie dankie ek waardeer😌
Daar is iemand maar dit is whyyyy te vroeg😂
Ja nee dis rustig man😌
Wel ek het weg gehardloop vir quarantaine maar ek is redelik verveeld😂
Persoonlik voel ek moet jy die ou confront
Se vir hom dat dit wat hy gedoen het verkeerd is en dat hy vir jou vriendin moet se
Want sy verdien om die waarheid te hoor van hom af
Om dit van iemand anders af te hoor gaan net probleme vererger en dit kan haar baie seer maak🤦🏽♂️
Die lewe is maar moeilik😐
Nee ek grap😂😂ek weni ek hou net nie van skoolwerk nie en eks 90% van die tyd moeg as ek by die skool is😂🤦🏽♂️
Glo my eks actually nie so bedonerd nie😌
Moerse lang storie
Just friends