486
Replies
Ek dink jy is my baas
ek sal eendag wees <3
Hoekom is jy en a nie meer vriende nie, ek het so baie stories van julle gehoor
Seker Maar oor Al die stories, wie weet
Dink jy jy staan n kans?
Met wat?
Dink jy dis cool om iemand seer te maak?
Glad nie, nee
Wat dink j nu van marine?
Marine Bly een van die mense met die beste harte wat almal wil laat beter voel oor hulleself. Sy laat my letterlik altyd lag, en ek Weet nie, ek waardeer haar❤️
I hear you like English guys?
Ah, it must be the accent
Hys nou joune. Soen Hy darm lekker?
Heh?
Ek mis ons chats
Message my?
Bio vraag as jy so slim is how werk seks?
Hoef nie slim te wees om daai te beantwoord nie
Jordan brink?
Ek sal doodgaan vir haar, no jokes
Best friend?
Ain't none such thang
En ek hoor dat jy hou van aandag
Baie waar
Wel ek hoor jy jok Al die ouens
Ek Weet nie hoe jok jy iemand nie?
Ons sou nog gaan flies het die vakay
Yay, ekt nog nooit gaan flies nie, kom ons gaan
Ilseeee???
Anonymousssssss?
Waar wil jy Lifesaving doen, soos watter strand
Vic of wilderness
Long term relationship of fling?
Fling
Is jy en aidan nog vriende na wat gebeur het
Niks het gebeur nie, en ek Weet nie
Jys n inspirasie
Debatable, Maar dankie
Hoekom haat jy en marine mekaar
Ons doen glad nie❤️
You caught some feels lately, neh?
Feelsmustfallthough
Jys mooi, ilse
Waardering x
aweh ek hoor jy rook isit waar?
Nope
Hot ouens in jo gr?
Nul hot ouens
Kan ek jou nommer kry?
Glo nie
Would you date a black vegan? If not, why?
Once you go black you never come back. En ek hou van vleis so nah
What do you never plan on doing?
Trou
What happened on 6 September 2016
Lottashiz
Hello my Mensie ❤❤
Hey whoever❤❤
Any advice for a drug addicted black man? Btw I have EBOLA
Nah, if u hooked, u hooked
Ever jolled someone?
Ever brush your teeth?
What's the most expensive thing you own?
A house
Hii...
Can v become frnds?? ?
If i knew who you were, maybe
When were you the most happy and why?
6 september 2016
What are you bad at ?
Being nice
What do you want the most right now?
Go out
So... are you single, cause if your not you should totally dump, that guy for me. Cause I am in Glenwood and I like have a six-pack and stuff. No pressure or anything I just like wanna hookup and stuff, you know whatever and stuff. Cause your pretty hot.
Who are you though
What is one thing you know if you stopped doing, you would save so much money?
Eating
Vejaar j? Hapy birthday hottie
Dankie❤
Wat dink jy van Winter?? Lentx
Ek dink ek hou meer van Lente ??
What could you talk endlessly about?
Food
Do you think ur mean?
Most people who don't know me, probably think that I'm the meanest person ever..en ek kan seker wees, maar nie altyd nie x hang af van my mood♥
Like j nog vir adrian?
Wie
Hou j j kuier vi jo bday?
Yebo
Dink j jyc cuul? Maar eerlik noumm
Nee, ek dink nie so nie
What specific thing do you dislike about people?
Their faces.
What's the best luck you have ever had in your life?
Dont believe in luck❤
Ek LOVE jou mentality en hoe jy net nie omgee nie en hoe eerlik jy is .jy maak my lewe? ps. Jou lag is ALLES
Ahoy, maak my dag?❤?
Hkm ws j deel van kwagga memes
Hoekom nie?
Jou fav mens?
Wat is mense? Kan ek dit eet
fav song en droom date
Liedjie- This is what makes us girls van Lana del Rey
Date- uhm, probably net na n coffee shop toe gaan of iets
When do you know you're in love?
Jaloesie skop in
Raai wie?? Dis ek aha
Is jy seker dis jy?
What is in your pocket right now?
Money
Hoe hoe hoe
Merry Christmas?
What is something that actually offends you?
Everything
Beste vriend en vriendin
Vriend kyle en trompie
Vriendin..who knows. Elsa?
Hoekom dink maer meisies soos.jy hulles vet?
Want maer mense soos jy het my nog nooit gesien nie?
Ilse, jy weeg soos 6kg.
60*
As jy "vet" is dans ek n renoster.
Imma big fat elephaaant
How much do you have in your bank account ?
240
Ek smaak ju
Ek smaak jou ook ??
What's pissing you off right now ?
Humans.
Jy lyk na 'n nice meisie ??
Ek hoop jy geniet graad 9 volgende jaar. Hoërskool gaan eintlik so vinnig verby ?
Bly so mooi xx
Van: 'n 2016 matrikulant ?
Die is sooo nice ? baie baie dankie ?❤ ek waardeer dit???
Roses are red, my heart is black, Adriaan is in Plett, I hope he never comes back.
Why am I laughing so hard? ????? well done
Ek sou die liedjie klaar maak.. dit lyk fab thanks
You have $exy feet!
Wahahahahahahhahahahahahahahahahahhahahahahahahahahhahahahahahahahhahahahahahahahahahahahhahahahahahahahhahahahahahahhahahahahahhahahahahahahahahahhahhahahahahahahahahhahahahahahahh
Future husband?
Tom Cruise
Suffer jy sonder adriaan?
Concept : girls don't need boys to survive.
So nee. Nee ek doen nie.
Weet jy wie ek is..?
Gaan jy my sê?
Ek wil nogals sien wat al die anonomous comments maak? sal sien hoe groot hulle is as hulle hulle name bysit. Trisfo
Same. Dink nie juis enigeiemand het genoeg moed om hulle name by te sit nie ??
Ily jou mooi girlx haters gonna hate yo ❤❤❤ jys amazing
Ily2 bêb, thank you ??
Los haar uit oor die hele Adriaan whatever julle so oor aangaan besigheid, toe ? Zanja is mooi, maar so is sy. ? Adriaan ? Wie's dit ? Dink anyway dat sy waaayyy beter kan doen. ?? Stop gou toe ? Dankie.
Tysm ❤❤ appreciated
What are you good at ?
Lying
Zanja is way beter as jy ?
K, stop.
Wat dink jy van zanja en adriaan?
As hulle gelukkig is, is dit goed...maar regtig stop nou.
J weet hyt vi zanja gesoen neh?
Ja, vir my ook..jou punt is?
Jaloers op adriaan en zanja?
Nee
No offence mar j kani compete met zanja nie
Ek wil nie compete met haar nie..
Adriaan het jou gelos vir zanja?
Dis oulik
Wtf hkm is j vriende mt kyle
Kylie dylie is fabulous ?
Jy jol mos die matrieks ?
Nope
How are you feeling right now?
Fab
Hoor j jol vi schalk by emma se partytjie?
Hy was nie eers daar nie? ?
Djyyyy hahahahaahha het jy vir n SKINNY fckBOY gegaan? Hahahah nie lelik nie, maar dit was nie die slimste ding om te doenie. ?
As ons dink aan dieselfde mens...yeah ?? en ekt so afgelei, thênks
U hot like a fking mermaiidd ?
??❤ nee ma thênks
Watse btch fight gan daar an
N bitter dom een
Be a good baby
Do what I want ?
Dazzle me dazzle me
Dazzle me with gold. ?
Bliksem jyt n fêncy A$$ ?
Tee-hee. Thênks
VIEW MORE