231
Replies
Haha ek vat dit as 'n ja! Glo my dit is die moeite werd saam met die regte persoon
Hulle sê so ja😂😂
Sal jy intimate wees met jou ou as julle lank saam is en julle is lief vir mekaar?
😂kom ons hoop ons is lank saam💀
Jy het vijou ń yster gekry😏
Trou my nou😍😂
Is jy en morne nou official?
Nope
Ek is bly vir jou liele😮💨
Dankiee🫶🏼
Deesdae het jy daai “ek worry nie” attitude….
Want ek doen nie😂😂😂
Is jy en kyle iets
Moet dit NOOIT verwag nie ASB💀😂
Wa het j d profile pic gevat?
Dis nie ek nie🍞
Luvv youuu ❤️
Luvv youuu❤️
Barahhh eks nie reg vir skool nieee🥹😂
Ek dink nie enige iemand is nie😂😂😂
Ekt legit nog nooit sulke nice en amazing mens soos jy ontmoet nie regtig waar!🤍bly wie jy is illa🥺
🥺🤍die is sweet
Ek sal enige iets doen om met jou te wees-M
M?
Niemand verdien jou nie❤️
🥰
i love you sm ille wielle! ek weet nie waar ek sou wees sonder jou nie!! 🥺🥰 Jennnx
🥺🥰my hele lewe
Sal jy een van jou vriende support as hulle bi$exual of gay is?
😂ek dink nie een van my vriende sal dit wees nie
Jy ha gesien🤣🤣🤣🤣🤣
Ek het ja🤣🤣🤣🤣
Jy het n goeie een verloor
Keep telling yourself that.
Jirrr jy kuier lekker😂😂😂
Ek sê vijou daai ding😂
So jy en demiel? 🥴
*demiele 😚
Sy is die lelikste ek sweer 😂📴
😂😂😂😂💀💀💀💀
Jy lyk honestly happier sonder hom
Wie?
Hy het so erg gedowngrade van jou af🥶
Wie ookal hom gelukkiger maak🤷🏼♀️😂
Jy is so fokken mooi ek kan nie😒
Dankieeee😅
Instagram?
ilze.vdwesthuizen
Ek hoor hy het net by ń ander meisie gekuier toe julle saam was🤷🏼♀️🤷🏼♀️
Nogsteeds vimy fcked up😂😂
Demiele is een van daai “one boy you would never lose feelings for” tipe😏😏🤭🤭😂
😂😂😂😂🤷🏼♀️🤷🏼♀️🤷🏼♀️🤷🏼♀️
Jy verjaar Saterdag nê?
Ek doen ja :)
Ek hoor jy is by demiele die Saterdag 😏
Daar is ń kuier dis nie net ek niee raak vimy rustig 😂😂🤭
Jisssieeee van wanneer af kuier jy so fokken hard?
😂😂 dit pla mos niemand nie🤷🏽♀️
Wian het mos op jou gecheat???😂
Mm😂😂😂😂🙏🏼🙏🏼🙏🏼
Is jy reg vir Saterdag 😏😏🍻
😏😏hoe ken jy my
Ons almal weet jy gebruik Dianko as ń rebound om oor wian te kom
Ons is net pelle my guy !!!
Volgende naweek gaan hard wees🤘🏻🤘🏻
Ons like mos hard
Gaan ons weer kuier😏
😏hoe ken jy my
Ek hoor die ouens wil nou net met jou kuier
Heti van dit ooit gehoor nie...
Jy is welkom
By telkom ;)
Eks so bly vir jou!!!! 😍
Hoekom?
Hoer
Jy vat dit wayyyyy te persoonlik 😂😂😂
Jy en dianko?
Ons het letterlik NET gedans...
Jy het fokkennnn hot gelyk🙈
😂 dankie
Is jou arm gebreek?
Nee darem nie
Jy't lekka A$$😈
Oukie jy's weird
Jy het vinnig aanbeweeg 😂
Het jy gedink ek gaan die heeltyd sit en salk? 😂🤷🏽♀️
Is hy jou btch?
Dis ń inside joke my dude!!
Why so beautiful?
🤷🏽♀️🤷🏽♀️
Nou wie is die Venter ou?
Hy's my btch ;)
Hoekom is jy en Wian uit
Dinge het net nie lekker uit gewerk nie🙈
She thinks sy is prettier as you🤧
Ew🤧
Lekkaaaa sappiessss😏
Lekkaaaaa juiceee😏
Is jy en wian uit🥺
🙈🙈🙈 ongelukkig
Daai tannie was pissag hoor!!!!!🤣🤣
Dis okay 😂😂
Was dit julle wat die vodka gesteel het?🤣
Waarvan praat jyyyyyy🤭🤫
Het jy covid??????
Ongelukkig ja :///////
Word gou gesond illie❤️❤️🥺
Dankiee so baie🥺🥺
Hoe voel covid
Kak!!!!!!😂
ekt vir niemand so lief soos vir jou nie!! ❤️ Jennnx
Jy is my hart❤️
Hoe is jy so mooi 😍😍🥰❤️ Wianwray
Sê die perfekte een😯😍😍🥰❤️
Can we chat on whatsApp?
Nope
Julle is almal net kinderagtig. Kry eers jou feite en dan haal jy uit! As jy nie weet wat aangaan nie los eerder net als. Feite is baie belangrik veral as jy nie eintlik weet wat aangaan nie! Geniet jou dag (M) 👋🏻
Wie de donner is jy nou veronderstel om te wees groot seun😂😂😂
Wat sou jy doen as een van jou vriende bi was?🤷🏽♀️
Glo nie een van my vriende sal dit wees nie🤷🏽♀️
Mens, jou groepie lyk so funny pouses👻
Ek belowe jou dit is!!!!!!!
Jy is ONGELOOFLIK mooi oms😱😱😱😍😍😍😍
Dankieee❤️❤️
Anica praat kak van jou
Wie is Anica?😂😂
Geluk met jou en Wian 🤪🤪
Danke planke 🤍
Ek het jou lief ❤️ Wianwray
Ek lief jou met alles binne my❤️
Want ek wil jou myne maak
Gagga poefie
Hoe lief is jy vir Wian?
Meer as wat jou ma vir jou is
Is jy en jayden nog close?
Uhhhh jaaa , maar ek het iemand en hy praat met iemand so ons altwee ken ons boundaries met mekaar.
You look fit, have you ever wrestled a boy?
Watse kak praat jy
Jy maak my so so gelukkig 🥰❤️ Wianwray
My one and only ❤️💋
Jy is regtig net die beste🥰❤️ Wianwray
Sonder jou sou ek nie deur lewe kom nie❤️🙏🏼🙏🏼🥺
Ek hoop julle trou eendag
Ons gaan 😍😍❤️😌
Wian is mooi af
-sy ander hoer
Die feit dat jy dink hy sal vir ń hoer gaan is funny ngl😂
Don't flatter yourself nhe .
Hoe gaan dit, ons het baie lanklaas geprt
Nou laat ons bietjie opvang mehnn :)
Het jy n ou👀
Ek dink dis al duidelik genoeg 😂😂
Christiaan hou nog van jou
Ek belowe jou hy doenie ! Kalmeer vimy .
Baie meisies hou van Wian
Dis dalk hoekom so baie meisies my nie like nie😬😂
Wat gebruik jy om jou foto's te edit? Dis vrek mooi
Lightroom :)
Is jy en jayden beste vriende
Very long al ja...
Het jj ń ou
Ons kan maar sê ons is saam...ja!
Hoe doen jy akademies gewys?
As ek tyd in sit en WIL leer doen ek goed ngl😂
Jys net die mooiste mens ooit 😍🥰❤️ Wianwray
Jy is weer baie oulik vandag ❤️🥰😍
Die ouens staan seker in ryeee😻😻😻😻😻👀
Ek behoort aan iemand anders❤️
Die fokken moooiiisteeeeee
Dankie?😂
Ek is dankbaar vir jou 🌍❤️ Wianwray
Dankie vir alles ❤️🌍
Jys die mooiste mooi 😍😍 Wianwray
Nah aaaaa jy isssss🤩🤩🤩🤩❤️
My liefde vir jou is on beskryflik groot❤️🌍 Wianwray
Dankie vir jou in my lewe ❤️🌍
Afrikaans 😷😷😷
"waar kry mens akronieme op Google?" 😂😂😂😂
Jy het regtig fokkin mooi geword 🤩🤩🤩
Wies jy nou?😂😂
Ek kani wag om jou te sien nie 😍😍🥰❤️ Wianwray
My hart klop klaar❤️😍😍😍😍
VIEW MORE