83
Replies
What does your name mean ?
idk
Jy maak dit so duidelik dat jy jouself sny?
ek sny nie myself nie maar dm my asseblief dat ek kan hoor hoekom jy so dink .
Hoekom gee jy om oor jou eyebrows
laat my beter voel .
Wat gaan aan met jou en anja Erasmus
niks i guess ?
Niemand houu van jou nie
dis okay ek haat elke tweede mens so ek verwag nie rerig dat mense van my hou nie .
Wanneer het jy n iphone gekryy?
ek leen een by imke vir n rukkie x .
Beste vriende?
huidiglik anje en carla en elzaan maar dit verander soos daagliks
Jy en Carla is couple goals
dankie ??
What are you most afraid of losing?
carla vivian?
What are you tired of seeing on social networks?
couple photos ???
Would you like to have books?
ek het boeke .
Whats up met jou en Gappi
wie
Would you like to have boo*s?
nee dit lyk soos n rerige groot las .
Favourite Harry Potter character?
bellatrix
Gunsteling tee?
camomile .
Sal jy ooit jou bene skeer?
nah .
Wie sal jy wil doodmaak?
idk ek dink nienjuis taylor swift is n bate vir die wêreld nie so seker sy .
Wal jy ooit 'n dier nai
nee wth even .
Gaan jy en carla rerig uit
nee drol sys my beste vriend
Which word do you misspell a lot ?
waardeer
Hoe lank gaan jy en Alta al uit
nee nee
Wie irriteer jou
die lys is waaaaay te lank vir qoohme .
Whats up met jou en kardashians
eks effens obsessed .
Foon??
mmmm S3 mini tot september
Leane??
een van die beste mense wie ek ken , love haar ❤
Noem 'n paar mense wie jy better wil leer ken
mila
mychaela
marzanne
Jy moet jou oë toemaak as ons bid in die klas
no comment .
Die Here is by jou.
k cool .
Gappi was in jou laarskool jy ken ha
crislynn was in my laerskool .
Ek vang nie hoekom jy respek het vir Nina C nie??
Syt al deur baie gegaan en sy is flippen braaf en net die feit dat sy nog aan die gang is tussen al die hate wat sy kry verdien klaar tonne respek want dit vat rerig baie om deur hate te kom .
Jenelle Wilkins?
weet nie rerig meer wat om te sê oor haar nie
al wat ek nou kan sê is dis "Jenell" en nie "Jenelle" nie
Hoekom staan jy op vir imke die slet
sys nie n slet nie .
en ek staan op vir haar omdat sy rerig te veel gejudge word .
What is something very few people know about you?
my hond is vernoem na miley cyrus .
Ilene? Is sy btch
ons was goeie vriende in graad 7 so ek weet nie van nou nie maar syt haar btch mode gehad maar dis okay want eks 24/7 in btch mode so meh
Hoekom is jy en immke vriende
imke was daar vir my toe ek deur n rough patch gegaan het die jaar , sy was by my toe niemand andera was nie , en ekt nog nooit vir enigeiemand so erg vertrou soos imke nie , sy is my beste vriendin en ek sal altyd by haar staan , deur haar rowwe tye , en ek dink rerig sy kry onnodig te veel hate , ek stem nie altyd saam met wat sy doen nie maar ek is ook nie perfek nie . whatsapp my as jy n probleem het 0716042158
Sal jy iets saam met Alta doen
ja
Nina craf
baie respek vir haar . main btch .
Doen jy en Alta ooit goes saam
nee
TV crushes,?
mona van pll
chanel #1 van scream queens
meredith van greys anatomy
What do you think of Alta Thron
sys flippen oulik en baie gaaf en lojaal
Jy steek jou snye sleg weg
ek sny nie ?
Why did You dye your hair Black??
ek glo verandering is goed .
Jy maak dit obvious jys nie christen nie
die vraag is al soos vir ewig in my inbox want ek weet nie wat om te reply sonder om soos n A$$ te klink nie
so what as ek nie n christen is nie , dit het niks met enige iemand uit te waai nie , ek gaan nie sleg voel daaroor nie , dis my keuse .
Who are you crushing on
Khloé Kardashian❤❤
What have you noticed about yourself recently?
"jou hare is te lank"
Wie sal jy graag beter wil leer ken?
um ekt vir jana baie goed geken in laerskool sal haar graag nou ook beter wil leer ken x
Which trend are you not into ?
idk ek like nie daai weird franse vlegsel goed wat die meisies dra nie
First crush?
honestly , miley cyrus / hannah montana
Lara havenga ?
gunsteling skinder buddy . ons haat basically dieselfde mense , en verstaan mekaar baie goed . ook my kardashian buddy , en sys super mooi met die mooiste hare ❤
Jy en Imke E?
beste vriendin . vertel mekaar alles .
How did your "crazy ex" become your "crazy ex"?
kort eers n gf om n ex te he .
Michelle
grootste witmeisie ooit . sys my favourite mens , behalwe vivian , love haar so baie , syt die mooiste hart van almal wat ek ken ❤
Jaco Wagner ?
*Wagener. hys cool . nice met almal , flippen funny . great mens .
Marzanne?
ken haar nie baie goed nie , maar sy is baie vriendelik en sy het n mooi persoonlikheid .
mila Trevor ?
voel asof ek vriende is met almal rondom haar . sy laat my lag , sal haar beter wil leer ken .
Jy is kort.
legit , hierdie maak my dag ❤
thanks anonymous
Jys so lank
jy joke met my . ek het nooit geweet nie .
Wies kayla?
kayla fick die loser wat my hond gaan steel .
jk. love daai kind
Petrus?
ink actually hys baie misjudged ek dink nie hys te bad nie . flippen irriterend in die klas maar hys ook rerig nice .
Kom ons maak saam iemand dood???
aweh ja , maar wag tot ek soos 60 is dan worry ek nie
Wow. " eks nie n witmeisie nie, ek gaan nie die qoohme ding doen nie"
Ja right x carlavivian
skoert man jyt dieselfde gese
Jy die foto delete?. Jy weet probably wie dit is???
kaylaaa .
Eyebrows???? Beea
yeah ik dis hond lelik maar ek groei dit uit om dit pretty shape❤✋
Karla hennings?
ken haar nie rerig nie , so ek gaan haar nie judge nie , maar ek dink sys baie nice .
Anja erasmus
*Anje , nie Anja nie , leer asb om te spel . die kind is mal en sy kan nie my duime uitlos nie . ons is baie close x
Vivian?
ek kan n hele boek skryf oor haar , sys my beste tjom , love her x
Janneke?
sys my ginga ninja . het deur n rough patch gegaan die jaar maar ons sal altyd lief wees vir mekaar . sys een van my beste vriende .
jenell wilkins? is
ons was goeie vriende laasjaar .
What are you afraid of ?
teg en nw uitslae .
VIEW MORE