Visit this profile later to see if your question was answered.
Omf yes 😂😂😂
Nope. I will never be able to do something like that to someone because it ruins their idea of love and theur perspective on it and I won't be able to live with the fact that I did that to someone.
Ek is nooit iemand s'n nie, nie eer sin n verhouding nie. 👌
Ek is niemand s'n nie 👍
Ek weet nie eers of die goed bedoel is of sleg nie maar either way, dankie vir dit.
Maar ek dink jy moet eerder worry oor jou eie verhoudings... Ek sal doen wat ek wil 👍
Idk ✨
Lank terug, ja...dinge het nie gewerk nie.
Naww dankiie??♀️ word waardeer man.
Dm my - sal graag wil weet wie die is x
Keeping it low key... don’t feel like it’s anyone’s business anyway ??
Hys mah fave ?♥️
so ver soos wat ek gemaklik gevoel het en ek weet nie ✨
Oh yess ?
Ek’t vir myself gesê:
Niemand is bo niemand .
Jy’s in beheer van jou eie geluk en as jy weet wie en wat jy is kan niemand jou anders vertel of maak glo nie ???♀️✨ x
Says the one hiding their name ?
Nope. ?
Oh oky ?? cute I guess ??♀️
Soortvan ja , but long distance werk nie en ons het gedrift. Maar horie dis nou al n jaar terug so ??? x
Ekt al baie foute gemaak, foute is foute ?
Sorry but I don’t think it has anything to do with you
En dan kom jyyyy?❤️Liefde vir jouuuu mooiste xx
Eh , not one for the romance ?
Manet my persoonlikheid I guess ?
Kinda yes , maar ek verkies om dit eerder vir myself te hou. Dankie x
aww thanks x
Beste vriendin x
Dankie vir hierdie ?❤
#Babezilla x
Relationship* ?
Single x
Vriendinne :
Robin
Tarien
Nadine
Vriende:
J*
Kevin
Rueben (boeta beertjie)
If I tell you then I doubt it is a secret ...?❤
Ek het meer as een beste vriendin ...
Ah sys so spesiaal vir my x love daai sussa van my x
Ek dink sys rustig. Het haar nog nooit ontmoet nie maar sy lyk nice. X
Ag dankie ... Eks seker jy is ook baie mooi x
Nope ekt klaar ander planne . ♥
Miskien ek weet nie
Mopiste ou ... J
Ouderdom ... Shhhh
Dm my toe x
Dm my toe x
Baie dankie x die beteken baie , jys n baie oulike mens ek kan dit sommer sien. Wat van n Dm?
For granted , yeah x
Ou ? Ekt nie n ou nie x
Dm me and I'll maybe send it .
Oulikste oulik x
Aww thank you . Please DM me!
I literally just replied you ... If its who I think it is ...
Well ek mis my vriendinne x hkm ?
Ek was al baie by Silverstar jy sal maar meer spesifiek moet wees x
Girl x ek dink ek weet wie die is x ... Jy is meer amazing omw jy beteken.so baie vir my....ilysm xxx
Aww dis is oulik! Asb Asb Asb DM my!
Sy is uit Noordheuwel uit ja. Sover ek weet is sy Bastion toe x
Thanks eyy. Dm me
Ja ek is fine. Dankie ?
Oulikste ❤
Nee jinne ek haat haar nie ?
Nee jinne ek haat haar nie ?
Ja sy was en is nogsteeds , sien haar net nie meer baie nie aangesien sy uit die skool uit is. Mis haar baie tho ❤
Ek gaan nou nie n conversation hieroor voer op Qooh.me nie , DM dan se ek jou ?
Jy't reg gehoor ja .
Tarien en Nadine ❤
Ek het nie gegaan nie
Joh ?????
My Jaws daai ? aii sy's so oulike mens met die mooiste hart ? ek en sy is al van Gr.8 af vriendinne , I love her so much ❤
I can't ??
Ek weet nie , jammer x dm my
Waar die meisie en die ou hulle self kan wees sonder enige onsekerhede... waar hulle mekaar aanvaar, respekteer en most of all loyal is, committed is en vir mekaar lief is maak nie saak wat gebeur nie ??
Rs , as in Relationship Status? If so ...
#SinglePringle??
Maybe x
I dont have one
Ek het nie een nie ...
Itty Bitty Titty Committee??(not the movie tho ?
Heyto yster x thanks anon ?❤
?Thanks I guess
Well you're anonomys for a starter ?
Ek moet atleast weet wie ek vry buddy ?
Well if I saw you naked I would also die ... laughing ??mf
Aww besttt ... die beteken alles is vir my onw ek mis jou net so baie ❤plans soon eyy x
True words . ? Dm me
Aww baie baie dankie x
I know but what can I say ? Die liefde is blind ?
Ek sal nie se gesuip nie nee ... dis gross ?alhoewel ek al gedrink het
Aww ? dm me
Well obviously there's a reason I blocked you .
Not being enough
I'm so sorry if I did but I have absolutely no idea who this is ?please DM me so we can sort this out?
Aww ... please DM me ?
Ek sal jou dan hard klap ??met n pan ?
Aww ?dankie jou yster ?❤
Is m12 soos n code name vir jou naam??
Uhm dm my asb ek gaan nie my nommer op Qooh me sit nie x
Uhm thanks , I guess ?❤
Yes I have , a lot actually .
Nee maar ek is iets met iemand ja , Juan x
Sys een van my beste vriende x
In geen spesifieke volgorde ...
Meisies:
•Tarien
•Angelique
•Nadine
•Jessica
•Carmen
Seuns:
•Savion
•Rueben
•Juan
•Kevin
•Nathan