profile img

Cameron

its_camy_xx

Whatever

53 Replies

Have you and a friend ever drank way too much water on a long bus trip?

Nah, I don't drink water on bus trips.

its_camy_xx replied 2109 days ago

Wat is jou probleem ooit jy deel jou nommer uit dan ignore jy n mens??

Ek praat met mense? As ek nie doen nie...wil ek nie???‍♀️

its_camy_xx replied 2109 days ago

I there a way to get your number ?

Yes, you can ask???

its_camy_xx replied 2259 days ago

Can i dm you?

Of course you can❤

its_camy_xx replied 2276 days ago

wt is dit met hierdie mense wat so groot probleem het met wt j post?as hulle ni daarvan hu ni moet hulle ni na dit kyk? ma hulle is ook lekker braaf agter di foon ey?hulle kan ma hul naam by sit aangesien hulle dink hul opinies is belangrik?❤️ jden_leigh.nel

Exactly?? hulle moet dit in my gesig se? maar dit sal seker nooit gebeur nie. Haters gonna hate.☺ I love you❤

its_camy_xx replied 2294 days ago

Hey camy, jy is soos super awesome en ek mis dit on met jou te praat ?

Hey daar? Dm my, dan fix ons dit?

its_camy_xx replied 2294 days ago

Jy is pragtig♥️Jesus het jou soo baie lief,maak nie saak wat nie?

Ek waardeer die so baie??❤ Dm my asseblief dat ek ordentelik kan dankie sê ? Mense soos jy, maak my dag❤

its_camy_xx replied 2294 days ago

As ek jy is sal ek begin om te kyk wat ek doen en post. Jy begin n lelike naam kry , sies man!

Wow, skat. Laat jy dit nie eers vir my self kan se nie? Daggie gemaak. Alles wat ek post, is appropriate. Skies dat jy jaloers is.?

its_camy_xx replied 2297 days ago

Wie is jou bestie??

Al my vriendinne is my besties.❤ Maar sekeres was langer daar??❤

its_camy_xx replied 2304 days ago

mooistesss??
dankie vir alles ek wardeer jy so bja . jys super spesiaal vi my . ❤️❤️ jden_leigh.nel

Liefsteeee?❤ I love you soooo flipppennn muchness? Ek waardeer jou, en is baie dankbar vir iemand so besonders in my lewe soos jy.???

its_camy_xx replied 2311 days ago 1

Hou jy van iemand?❤

Mmmm ja ek doen?

its_camy_xx replied 2321 days ago

Movie date of Milkshake date??

Moviessss??

its_camy_xx replied 2321 days ago

Het jy iemand special?

Almal in my lewe is spesiaal.??❤

its_camy_xx replied 2321 days ago

Hey, from the USA ♡

Hey, from South Africa❤

its_camy_xx replied 2321 days ago

So so fokken mooi ?❤

Jys oulik❤??x

its_camy_xx replied 2321 days ago
VIEW MORE