331
Replies
ek is lief vir jou ❤️❤️
Lief vir jou ❤️
Ekke mis jouuuu
Ek dink ek mis jou ook ? 😂
Party dae wens ek net ek kon jou vertel hoe lief ek rerig vir jou is
🤷🏻♀️
Jys soo dam mooi ❤️
Ahh dankie baie 🙈🙈❤️
Wens ek kon jou kry. Maar ja is okay sal in stilte net wonder 😁
Wies jy
Wanneer ontdek of her ontdek jy vir jou n man weer?
🤷🏻♀️ 🤷🏻♀️ 🤷🏻♀️.
Lief vir jou ou smily❤
Ek dink dis tyd vir daai account😉
Vlippen lief vir jou, ek waardeer jou ongelooflik baie !!! ❤️
Neee 😂😂
Net as jy ook een doen
Jy weet wat, jy en M is eintlik die ongeskikte mense, julle dink julle is als maar julle is eintlik die ongeskikte mense in die hele storie.
😂😂😂 Ons het soveel vrede, so waar jy kom aan dat ons ongeskik is het ek ni n idee ni, maar okay love ❤️
Friends reunion ek en jy en M kuier ❤️
Ons sal belowe ❤️
Waar kuier ek en jy die naweek westen of Chigago
Ek gaan western besoek 😂🙌🏼 sal Chicago next time 😘
Verlang jy darm nog na my? 😉
Wie is jy 😂🙈
Ps ek waardeer jou my smily❤
Ek waardeer jou ook 😘
Mis jou soo bietjie baie smily❤
Jho ek mis jou ook, sien jou darem more ! ❤️
sht ek was nou amper verby😂
Terwyl ek nou hier is jy weet loer ek manet in om te se:
I love you and appreciate you verryyy much♥️ always remain the amazing person that you are♥️
Ahh dankie, so baie liefde ❤️
Jy weet jy is soortvan net een Amazing persoon en enigeiemand wat jou nie in hulle lewe het nie mis uit.
Dankie baie, eks seker eks nie daar nie vir n rede 🌸
Wane kuire ons weer soos in die ou dae?
Stuur n boodskap dan praat ons 🤷🏻♀️🤷🏻♀️
My wyn drink maaitjie ❤ eerste kuier hardste kuier ek love dit❤😘
Wyn vir die pyn ! Dankie dat jy die 2 verlore goedere op gaan tel het ! 😂 Love jou !! ❤️❤️😘
Ek wens ek kon meer tyd saam jou spandeer ons tyd saam voel soo kort
Stuur my n boodskap ?
Okay trek gou ietsi aan ons kom tel jou nou op dan gan ons redoak toe
Ahhh jys nice, maar nee eks uit vanaand sorry ❤️
Soo wie is daai Man saam wie jy soo lekker gedans het gisteraand. Lyk of julle iets goed aan die gang kan hê
Daai sal my beste chommie en personal bodyguard wees 😂 en dis wat mens vriende noem 😘
Jy is sooo beautiful en soo spesiaal! ❤️ Don't ever change
Dankie baie, ek waardeer ❤️
Somtimes when you really love someone you have to let them go just to see that they will be happy❤
True story 🤞🏼❤️
Ons gaan western toe vanaand 😊
Geniet dit 😘
Seker een van my beste vriendinne ooit. Dankie vir alles. 😘
Ahh dankie soo baie! Waardeer julle 😘
Hallo my maatjie!! Ek wil manet vinnig se ek is rrg baie lief vir jou en waardeur jou ongelooflik baie! Bly die amazing mens wat jy is♥️
Ahhh danki baiiie ek waardeer jou net so baie ❤️
Sy sl ju ni message nie j moet ha message ek dink jy ht ha geblk of so iitss idk ma sy ms jww.
Okay di raak oud, stuur my net n boodskap !!!!
Mis jy vir tomie want ek hoor sy mis en kort julle nou na dit wat gisteraand gebeur hwt
Dis rerig tussen ons xxx
As sy ons nodig het, sy weet sy kan altyd met ons praat, dankie vir die concern.
Het jy iemand in die Oog
Mmmm neee
😘😘 lief vir jou Né!
Lief vir jou ❤️❤️
Is jy en tomei ooit nog vriende ek sien nie julle mee saam nie ?
Dis complicated 😘
Will you ever regret any chances you never took
Uhhh not really, everything happens for a reason 🌸🌸
Jy is such a blessing in my lewe ❤️❤️
Dankie so baie, eks seker jy is net so groot blessing ! ❤️❤️
Please accept my request on instagram please my id ends with 24
Uhhh why so urgent 🙈🙈
Hkm is almal so messed met jou🥺🥺🥺🥺
Jy kan nooit almal tevrede hou nie 💛💛
Ouderdom asb en insta naam asb
Sjoe okay 😂
Eks 19 🦋
En Its_chane_18
❤️❤️
Afrikaanse of engelse musiek?
Altwee 🦋
Wardeer jou baie. Dankie dat jy altyd iets goed tese het
Ahh dankie baie, eks seker ek waardeer jou ook ❤️
Hoekom is jy en Danica hulle nie meer vriende nie
Dis manet een van die dinge wat gebeur in die lewe xx
Kan ek jou stick vir ń cocktail dan praat ons
Stuur n boodskap dan praat ons xx
As ek jou message sal jy my ooit trug reply dat ons kan praat.
Eks seker ek sal 😂 ek belowe eks ni so sleg soos di mense my maak nie x
Jyt so baie verander 😳 Jy het alles geword wat jy gesê het jy nooit sal wees nie. Asseblief moenie met daai kak kom van “ dis julle wat my verander het nie “ 🙄 Baie mense wat jou niks gemaak het nie wat jy soos kak behandel !
Eks jammer om te hoor van die opinie. Regtig. As ek te na gekom het, skiesie neh, maar vir EENS doen ek wat MY gelukkig maak, na niemand n veer kon voel oor my nie 😘😘 so sht happens i guess x
Mis jou my kamp maaitjie
🙌🏼
Jys nogals legit moet kuier👀🌚
Ons kan planne maak 🦋
Het jy al n troudatum in gedagte?
Dis mos alreeds bevestig chom 😂😂
Jy en kaksak maak nogals n baie baie goeie couple 🤢🤮wonder hoe dit is om met sulke kak persoon te doen te he😉
Geen ding soos n couple nie, jy al gehoor van vriende ❤️❤️ los asseblief mense se name uit as jy nie iets mooi kan se nie xx
Dagse verloofde
Heeeyyyyy
Jy moet regtig bietjie gaan reflekteer oor hoe jy mense behandel.
Moet ook asb nie sê "waar en wat" jy kan op meer as 10 vingers tel waar jy verkeerd is in situasies
Orait sussie 😘😘
Dankie vir jou. Jy betekin rerig baie vir my!!♥️♥️
Awww dankie wie okal dit is, ek waardeer dit, eks seker jy beteken net so baie ❤️
Hoe is die nuwe huiss ?
FANTASTIES dankie 😘😘
Altyd gewonder oor jou 🤔
Okay uhm wat wonder jy 😂
Sal jy vir my Engels short stories leerwerk str asb😂😂
Jy weet seke wie hierie tyd van die nag sal vra vi leer werk 🙄
Asb en dankie Chanétjiii😂❤❤
Jy put my uit 🙄😂 ek voel jy kan eerder saam my druip, aangesien ek ook nog basies niks geleer het nie
Plesier bye 😂❤️
Shoe jys darm taamlik skaars deesdae😅 waneer kuier ons?
I don't know
Ek is so teleurgesteld in jou. Nooit gedink jy sal so wees nie. Dankie dat jy jare se vriendskap weg gooi vir fokol nie ! Geniet jou nuwe maatjies , julle praat mos lekker kak van mekaar , soort soek seker soort. ✌🏼
Watse nuwe maatjies 😂😂😂😂 ekt 2 vriendinne so ek weet nie waarvan jy praat nie chom, maar dankie dat jy so belang stel in my lewe waardeer dit.
“Hy was nog altyd net goed vir my “ 😂😂 lagwekkend. Dis net omdat jy nie weet watse kak daar van jou gepraat word nie. Ag dis okay geniet jou testosteroon maatjies hoor 😂🙄
K
Loved you
Lief is n sterk woord 🙌🏼🙌🏼
I have a crush on you🙈
Message me ?
Ek waardeur jou so baie♥️ dankie vir alles♥️🥀 Poepies18
Waardeer jou buddy ! ❤️
What inspires you to love again.
I don't know. Faith and hope 🙏🏼
Dankie vir absoluut alles en dat jy my n tweede kans gee wat ek nie verdien nie!! Lief jou baie!! ❤️❤️
Dankie vir jou, eks lief vir jou ❤️
Jy se ek bekruip jou🤣waardeer jou baie vriendin🤗💛
Om elke hoek en draai 🙄😂 waardeer jou ! 💛
Ja hy is so n goeie ou ne ? Al het hy jou vriendinne so sleg gese en hulle so seer gemaak 🤦🏻♀️ Great vijo
As jy niks goeds te se het ni asseblief bly stil !!! Hy was nog altyd net goed vir my en "dis tussen hulle".
Ek is regtig hoor j weet seke wie ek is so j weet disi vir my maklik nie maar ek is regtig bly vir j
K
Jy is n baie pragtige meisie en jy het 1 van die mooiste smiles wat ek al ooit gesien het jy is die rede hkm ek soms in die klas sit en staar na niks want ek dink aan jou. n Man kan wens!
Sjoe wow wag 😂😂 wies jy ?? Asseblief stuur vir my n boodskap x
Eks dan bly vir j ek hoop dinge werk uit hoor 🙌
Dankie baie ek waardeer dit 😘😘
Gaani net oor skinder nie as jy weet wat ek weet van daai doos sal jy besef met watse persoon jy uithang as hy jou vasdruk iewers jy was gewaarsku
Woah die is rerig nie welkom nie 😂 hys so groot softie dude, like if you don't have anything good to say please stop. Hy is glad nie n perv soos julle hom uitmaak nie, hy sal nooit so iets doenie 😂😂😂
Wardeer jou kngelooflik baie ou smily😊♥️
Waardeer jou !! ❤️
Het jy al n nuwe ou ?
Nog niks official nie ☺️
Is jy tomei se pa????????!!?!!!!
Oh yes ja 😂😂 sali weti skiesie neh 🤷🏻♀️🤷🏻♀️
Jy is rerig ń mooi vriendin
Dankie ?
Poepsak is n stuk kak wat vroumense nie respekteer nie weet rerig nie wat jy met sulke slegte doos soek nie jy moet hoor wat hy al gese het van meisies in jou groepie
Uhm ek gaan geen opinie hieroor lig nie. Almal het al in hulle lewe geskinder, sommiges is net ongelukkiger dat mense uitvind. Hy is vir my n ongelooflike goeie vriend en het my nog net gehelp.
So lief vir jou x dankie vir alles ❤ - C
Ekt jou so so lief mooiste ❤️❤️❤️
Ek is lief vijou laat my toe om vir jou te baklei asb ❤️🐋
Uh wat ?? Asseblief asseblieff stuur n boodskap 🙈🙈
Jy sal altyd n plek he in my hart gee ni om wat tussen ons gebeur het nie
Dankie. Dis tyd vir n nuwe begin vir ons altwee en ek hoop jy vind die geluk wat jy verdien.
Dankbaar vir jou♥️ Poepies18
Same Juana 🙌🏼🙌🏼💛
Jy het n lekker bubble butt
Ekt geen butt nie 😂😂
19 en useless se jy 😂😂💛
Kliphard, kliphard 19 en useless, maar jys 18 en useless, so shush 😂😂💛
Mooiste ek is so lief vir jou , jy was en sal altyd een van die bestes bly🥺❤
Anna❤😘
Ahhh my Anna, ek het jou ongelooflik baie lief !! Dankie so so baie vir jou in my lewe en al sien ons nie meer mekaar so baie nie, is jy vir altydddd een van DIE naastes aan my hartjie ❤️❤️❤️😘
Jou handjies is so klein😂
Toema dis cute
My hande is nie so klein nie 😂😂
Waardeer jou ongelooflik baie C 🥰🥰
Waardeer jou net so baie ❤️
Jy is hott af😏
Uhhh, nah 😂
Mis jy ooit vir Christiaan ?
Nie asof die eintlik enige iets met iemand te doen het nie, maar dis al n hele ruk wat hy uit my lewe is, en daar is nog faktore wat bydra tot my gevoel oor hom en ons wat was. Natuurlik mis ek hom met tye, maar dis iets wat verby is, ek weet ook wie di is, so asseblief stuur my net n whatsapp xx
Het jy iemand in die oog al
😊😊😊
Ek mis jou baie vriendin
Stuur dan n boodskap 🤷🏻♀️🤷🏻♀️
Wie jou nuwe liefde
Don't kiss and tell yet 😘
Can we be good friends again please🥰
Message me ❤️❤️
Julle maak mense so seer en julle kom dit nie eens agter nie
Met julle bedoel ek jou groepie
Ons het nie eintlik enige iets met enige ander mense te doen nie, so ek verstaan nie eintlik nie ?? Jammee as ons doen, ek belowe ons bedoel dit glad nie ❤️
Stuur my 'n boodskap as ons jou seergemaak het, dan praat ons almal daaroor 😘
Jys amazing 🥺😎
Love julle!!! ❤️
Jyt regtig n hart van goud en daars niemand soos jy nie en sal nooit wees niee
Dankie baie, ek waardeer dit 💛💛💛
My enigste mooiste Nyetjie ❤️❤️
ek is bitter lief vir jou ! 🥰🥰
Liefste liefste baba ❤️❤️
Bitter baie lief vir jou ! Dankie so so baie vir jou 😘
Jy's beautifull en jy was nog altyd nice en vriendlik met almal 😁
Awww dankie so baie, ek waardeer dit ❤️❤️
Eks jammer ek kanie maar weet net eks opreg jammer oor als wat ek aan jou gedun het en hoe ek jou hanteer het C ,hoopelik het ek een vani dae genoeg guts om jou te se wie ek is en ek hoop jy kan my dan vergewe 🌸
Ok
Hayy Tiny x Baie dankie vir die mens wie jy is, baie dankie vir al jou drukkies en al jou liefde en dankie dat jy altyd omgee. Eks supper lief vir jou vriendin jys ongelooflik naby aan my hartjie. Ekt ongelooflik baie waardeuring vir jou ♥️
Ahhh !! Dankie vir jou en jou ongelooflike goeie vriendskap, ek waardeer jou net so baie, dankie vir al jou grappies, al is van hulle regtig upsetting 🙄 liefde 😂😂❤️
Ons het al probeer😔
Praat net met my waar ek asseblief kan sien met wie ek praat x
Ons sal nie dit kan uitsorteer nie ,dis in die verlede weet net ek is regtig jammer oor alles C
Sjoe, mens weet nooit of dit uitsorteer kan word tot mens probeer nie ?
Are u a good girl or naughty girl
Die is bietjie vreemd 😂😂
VIEW MORE